-
Malema se magtige geldmagvyande, wil hom wegmaak.
-
Sy vyande wou die sogenaamde regses opstel deur ‘n regse leier te vermoor en blankes dan te blameer vir ‘n wraakmoord.
-
Die seks-met-swartes propagandaleuen is uitgedink om regse blankes se gemoedere so op te jaag, dat een of meer dalk net die verkeerde ding sê of doen.
-
Blanke en veral Afrikaner-solidariteit en mobilisering van selfbeskermingseenhede as gevolg van bostaande, gee die staat die motivering waarom blankes nou ‘n gevaar vir die staat, vrede en “transformasie” is en dus “wettiglik” ontwapen moet word.
-
Hulle wil die blankes met alle mag ontwapen om weerstand te verhoed wanneer hulle plase en blanke bates begin nasionaliseer.
-
Die ANC wil eersdaags die bepalings van sy “Freedom Charter” begin uitvoer, tot op die letter, wat beteken dat hul sogenaamde Tweede Rewolusie voor die deur is.
Hoe gouer blankes dus ontwapen word, hoe gouer kan Oehoeroe begin.
Maw die hoeveelheid gewapende blankes sorg steeds dat daar magsbalans is en is die enigste rede waarom daar steeds relatiewe rassevrede is. Gewapende blankes is die voorvereiste vir blanke oorlewing en relatiewe veiligheid en voorspoed. Goeie raad is dus: Staan dus saam teen enige verdere pogings om te ontwapen word, want daardie loodspuwende yster, is jou lewensversekeringspolis!
