Die olifant in die wiskunde-klaskamer

Minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het eensydig besluit om die wiskunde slaagsyfer in Suid-Afrika van 40% te verminder tot 20%. ‘n Formele verklaring is uitgereik deur die Departement, om die spesiale aanpassing aan te kondig. Die Departement sê hulle besef dat die huidige stel vereistes ‘n groot aantal leerlinge negatief sal beïnvloed. Die olifant

Lees verder: Die olifant in die wiskunde-klaskamer

Nigel Farage: mediakrisis o.a. te wyte aan te veel homoseksuele by BBC

“Die mediabedryf verkeer in ‘n baie erge krisis,” het die Britse politikus Nigel Farage onlangs gesê. Hy het ook in ‘n bedekte verwysing na homoseksuele laat val dat die BBC die verkeerde mense in diens neem, veral as hul “lewensstylkeuses in ag geneem word – en dis ‘n verwysing na oriëntasie, sal ons maar sê,

Lees verder: Nigel Farage: mediakrisis o.a. te wyte aan te veel homoseksuele by BBC

Zimbabwe ‘het nou sterkste geldeenheid in Afrika’: regeringskoerant

Die Zimbabwiese regeringskoerant The Herald het gister beweer dat dié land nou oor “die sterkste geldeenheid in Afrika beskik” nadat die regering begin het om effektewissels (sg. “bond notes”) aan die publiek vry te stel. Volgens die koerant het Zimbabwiërs “volle vertroue” in die nuwe geldeenheid. Tydens die land se hiperinflasionêre fase in die vroeë

Lees verder: Zimbabwe ‘het nou sterkste geldeenheid in Afrika’: regeringskoerant

Media skep nog ‘n rassestorm rondom Houtbaai en Vanessa Hartley

Die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia wat in navolging van die liberale Amerikaanse media ‘n obsessie oor ras en rassisme onderhou, se jongste slagoffer is Vanessa Hartley, ‘n inwoner van Houtbaai naby Kaapstad wat ‘n rassistiese uitlating op haar Facebook sou gemaak het. Sy het naamlik gekla dat daar te veel swart plakkers (“Africans”) op Houtbaai toesak. Die

Lees verder: Media skep nog ‘n rassestorm rondom Houtbaai en Vanessa Hartley

Nuwe WordPress-weergawe 4.7 nou volledig Afrikaans

PRAAG het so pas opgegradeer na die nuwe weergawe van die WordPress-stelsel, nommer 4.7, wat gister vrygestel is. Benewens enkele tegniese verbeteringe, word WordPress nou ook volledig in Afrikaans aangebied. Die beheerpaneel aan die agterkant van die webblad wat deur redaksielede en medewerkers gebruik word, is nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar (foto

Lees verder: Nuwe WordPress-weergawe 4.7 nou volledig Afrikaans

Italiaanse establishment verloor referendum loshande: eerste minister bedank

Die eerste minister van Italië, mnr. Matteo Renzi, het Sondagaand laat tydens ‘n perskonferensie sy referendumneerlaag teen die “populiste” van Links en Regs aanvaar deur te sê: “Ek het verloor en ek sê dit hard en duidelik, selfs al is dit met ‘n knop in die keel.” Renzi se verpletterende neerlaag Sondag het hom gedwing

Lees verder: Italiaanse establishment verloor referendum loshande: eerste minister bedank

Skokbedanking van Nieu-Seelandse premier dalk oor vlag

In Nieu-Seeland het die Joodse eerste minister, John Key, onverwags bedank. Hy is voorheen geloof vir die wyse waarop hy die land se ekonomie weer op dreef gekry het. Sy vrou het hom glo gedwing sê hy, maar dié wolhaarstorie klink nie oortuigend nie. Key het voorheen ‘n referendum gehou om die land se vlag

Lees verder: Skokbedanking van Nieu-Seelandse premier dalk oor vlag

Cilliers-plaasmoordenaar trek sy ANC-hempie aan

Die twee beskuldigdes van die Smithfield-plaasmoord, wat die mediese dokter, Bennie Cilliers vermoor het en sy vrou ernstig aangerand het, sal Woensdag hul lot hoor. Die een beskuldigde het lewensgroot met sy ANC-hempie in die hof gestaan sodat daar geen twyfel oor sy duidelike politieke motief moet wees nie. Thabang Jordaan en David Zamayo staan

Lees verder: Cilliers-plaasmoordenaar trek sy ANC-hempie aan

DA kerm voort oor Internasionale Strafhof-onttrekking

Die regering sal vandag sy saak in die hooggeregshof in Pretoria stel rakende sy besluit om Suid-Afrika aan die Internasionale Strafhof te onttrek. Die hof het Maandag betoë aangehoor van die DA, die Suid-Afrikaanse Litigasiesentrum, die Helen Suzman-stigting, die Sentrum vir Menseregte en die Sentrum vir die Bevordering van die Grondwet. Hulle vra dat die

Lees verder: DA kerm voort oor Internasionale Strafhof-onttrekking

Oproer aanstaande jaar by Wits aangekondig

‘n Swart woordvoerder van die studenteraad van die Universiteit van die Witwatersrand, David Manabile sê hulle sal wag tot die studente terugkeer ná die vakansie om tot oproer oor te gaan. Die Universiteit het Maandag aangekondig dat studiegeld aanstaande jaar met agt persent verhoog word. Manabile sê hulle verwag onrus en massaoptrede omdat die studente

Lees verder: Oproer aanstaande jaar by Wits aangekondig