Twee bomontploffings ruk Istanboel

Die dodetal ná twee bomontplof­fings kort na mekaar naby die Istanboelse sokkerstadion het tot 38 gestyg, met 166 mense wat beseer is, het die Turkse minister van binnelandse sake, Suleyman Soylu, gister gesê. Onder die slagoffers was minstens 30 polisiebeamptes. Turkye het gister as nasionale roudag afgekondig ná die aanvalle in die hart van Istanboel

Lees verder: Twee bomontploffings ruk Istanboel

Siriese magte trek terug uit Palmyra na ISIS-aanvalle

Russiese lugaanvalle het talle vegters van die Islamitiese Staat (ISIS) in die antieke Siriese stad Palmyra gedood en ander gedwing om die wyk te neem nadat hulle vroeër die stad herbeset het. Maar ISIS het weer aangeval en Siriese magte uit dele van die stad verdryf. Meer as 60 lugaanvalle is oornag uitgevoer met meer

Lees verder: Siriese magte trek terug uit Palmyra na ISIS-aanvalle

Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank

Twee swartes is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Bethulie rondgaande hof vir die moord op ‘n Smithfieldse arts, Bennie Cilliers. Die Cilliers-egpaar aangeval op hul plaas naby Rouxville in Januarie vanjaar. Waarnemende Regter Liza Tsatsi het ook ‘n voormalige plaaswerker van Cilliers, Thabang Jordaan, tot 22 jaar gevangenisstraf gevonnis op roof-verwante aanklagte en 10

Lees verder: Twee wat dokter op Rouxville vermoor kry lewenslank

Guptas steel van swartes, sê groep

Atul Gupta se massiewe rykdom is skokkend en ontstellend en “anti swart”. Dit is die reaksie van die groep Save South Africa, nadat die bekend geword het die Gupta-familielid is onder die top 10 rykste swart mense in Suid-Afrika. News24 berig Save South Africa glo dit is ontstellend dat een man so vinnig so ryk

Lees verder: Guptas steel van swartes, sê groep

Leon Lemmer: Oor pers gesigte en ‘n swart Beethoven

Aan die Universiteit Stellenbosch (US) het twee blanke damesstudente hulle gegrimeer om soos ruimtewesens te lyk. Hulle het hulle gesigte pers gesmeer. Die US-bestuur het op grond van foto’s geoordeel dat hulle hulle gesigte swart gesmeer het. In die oë van die polities korrekte US-bestuur is dit ‘n doodsonde as blankes voorgee dat hulle swart

Lees verder: Leon Lemmer: Oor pers gesigte en ‘n swart Beethoven

Was dit die kebab of die kopdoek?

‘n Moslemtiener beweer sy is afgeskop Berlyn se openbare vervoer vir die dra van ‘n kopdoek, maar die meisie se wolhaarstorie is weerlê deur ‘n passasier wat ook op die trein was. Die 14-jarige Moslem het Duitse owerhede vertel dat die bestuurder in Friedrichshagen geweier het om die tremhalte te verlaat en oor die luidspreker

Lees verder: Was dit die kebab of die kopdoek?

Agenda-nuus probeer die ontdekking van ‘n vals ambassade toesmeer

‘n Ondersteuner van Ghana se hoofopposisieparty is dood toe gewelddadige botsings by ‘n politieke vergadering in die aanloop tot die presidentsverkiesing uitgebreek het. En Ghana het nooit apartheid gehad nie! Ses mense is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal ná Maandag se geweldpleging en die Weste dink dit is nuus om daaroor te berig

Lees verder: Agenda-nuus probeer die ontdekking van ‘n vals ambassade toesmeer

Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand

Siriese terroriste wat uit die buiteland befonds word om van die land se president Assad ontslae te raak, het nou hulle Moses teëgekom. Hulle is tans deur die Siriese weermag in die beleërde oostelike deel van Aleppo vasgekeer. Hul Westerse ondersteuners het vir ‘n onmiddellike vyf-dag-lange wapen­stilstand gevra. Alles wat beweeg in hulle vestings word

Lees verder: Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand

Inisiasiesterftes en giftige geloofsdrankies is nuus in die Oos-Kaap

Nog vier swart tieners is dood by inisiasieskole in die Oos-Kaap, wat die dodetal die afgelope drie weke tot tien opstoot. ‘n Woordvoerder van die provinsiale departement van tradisionele sake, Mamnkeli Ngam, sê ouers en gemeenskappe moet help op die sterftes my inisiasieskole te bekamp, maar dit is elke jaar maar weer die ou gewone

Lees verder: Inisiasiesterftes en giftige geloofsdrankies is nuus in die Oos-Kaap

Plaasaanvalle neem toe vir sesde agtereenvolgende jaar

Plaasaanvalle en plaasmoorde het toegeneem vir ‘n sesde agtereenvolgende jaar in 2016. Die Transvaalse Landbou-unie van Suid-Afrika (TLU SA) in samewerking met Afriforum het die amptelike syfers tydens ‘n mediakonferensie in Centurion vrygestel. Die 2016 syfer van 64 moorde is net bereken tot 30 November 2016. Volgens genl Chris van Zyl, assistent-hoofbestuurder van TLU SA,

Lees verder: Plaasaanvalle neem toe vir sesde agtereenvolgende jaar