Brittanje het Maandag 'n honderdmiljoen pond (147 miljoen dollar) belowe om handelsroetes in Suider-Afrika op te knap. 'n Verdere miljard dollar is deur haar vennote belowe. Die Britse departement van internasionale ontwikkeling, die DFID, het in die hoofstad van Zambie aangekondig dat hulle die streek se infrastruktuur wil verander en handel regoor Afrika wil bevorder.
Lees verder: Brittanje wil Suider-Afrika se vervoerinfrastruktuur opknap

Ongelukkig kon ek laasweek se gesprek met mnr. Jacob Zuma nie bywoon nie, hoewel ek aktief daaraan gewerk het dat dit moes plaasvind.