Die polisie in Gauteng het meer as vyftig stakende werkers van die metaalwerkersvakbond Numsa in hegtenis geneem vir openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging. Volgens die polisie is 40 mense in Germiston in hegtenis geneem nadat die perseel van ‘n staalmaatskappy onder klippe gesteek is. Een staker is ook in hegtenis geneem vir die besit van ‘n wapen. Dertien
Lees verder: Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng
