deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Verlede week het ek probeer uitspel watter enorme verliese – ekonomies, kultureel en andersins – Afrikaners oor die afgelope 20 jaar gely het. Dit het ons so byna-byna as volk vernietig, want as dit nie vir die koms van die internet
Twee dekades van demokrasie en vryheid?
deur Leon Lemmer Verlede naweek, op 27 April, is wyd verkondig dat twintig jaar van demokrasie en vryheid gevier word. Kom ons besin, ten aanvang en agtereenvolgend, kortliks oor “demokrasie” en “vryheid”. Eerstens, wat beteken “demokrasie” in hierdie konteks? Omdat algemene stemreg in ‘n eenheidstaat aan alle Suid-Afrikaners bo 18 jaar toegestaan is, beteken dit
Albert Nothnagel oor Afrikaners
deur Leon Lemmer In Die Burger (3 deser, p 11) is ‘n brief van Albert Nothnagel van Mosselbaai gepubliseer, wat ek hier onder volledig aanhaal. Dit is moontlik dieselfde Albert Nothnagel wat ‘n parlementslid vir die Nasionale Party (1974-1989) was en daarna die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Nederland (1990-1995) was. Hy het hom voorheen by die
Korporatiewe aanslag op die VN
Resolusie 68/262 wat onlangs deur die VN se Algemene Vergadering voorgehou is om nie enige verandering in die status van die voormalige Oekraïense outonome Republiek van die Krim te erken nie, het 100 ja-stemme gekry. Met die eerste oogopslag lyk dit asof dit ten gunste van die Verenigde State en ander Westerse lande is, maar die 100
Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg
‘n Wes-Kaapse lid van Front Nasionaal, me Franci Kunneke, het dit gister onder die aandag van die party gebring dat die Gauteng-provinsie reeds die besluit geneem het om 10 historiese geboue in die middestad van Johannesburg te sloop. Dit is deel van die sogenaamde “Gauteng Precinct”-projek en die geboue moet vernietig word om plek te
Lees verder: Gauteng-provinsie sloop 10 historiese geboue in Johannesburg
Druk laai op teen stakende Amcu-lede
Druk is besig om op te laai teen die stakende Amcu-lede in die platinumbedryf. Die mynwerkersvakbond, die NUM het die regering se versoek ondersteun om die stakende werkers in die platinumbedryf te vra om na hul werk terug te keer. President Jacob Zuma en die minister van arbeid, Mildred Oliphant het vroeër ‘n beroep op
Drie SA-soldate gewond in DRK
Drie Suid-Afrikaanse weermaglede is tydens ‘n aanval in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo gewond. Een verkeer in ‘n ernstige toestand. Die twee anders sterk goed aan in ‘n hospitaal in Goma, volgens die SANW ‘n Woordvoerder van die departement van verdediging, Jaco Theunissen, sê een van die gewapende rebellegroepe in die
ANC-lid sê Indiërs wat kla moet teruggaan na Indië
Indiërs wat so kerm oor die swart ANC-regering moet teruggaan na Indië, sê Visvin Reddy. Reddy is ‘n voormalige ANC-raadslid en Chatsworth-takvoorsitter. Hy sê die klakouse marginaliseer hulleself net verder. President Zuma het Indiërs voorheen as swart beskryf. Reddy het kritiek gekry vir sy Facebook-opmerking, maar hy het gesê hy staan by sy omstrede opmerkings.
Lees verder: ANC-lid sê Indiërs wat kla moet teruggaan na Indië
Verkiesing 2014 skop af
Die verkiesingswiele het vanoggend amptelik begin rol toe Suid-Afrikaners in die buiteland hul kruisies kon trek, het RSG berig. Die sowat 26.000 geregistreerde kiesers in die buiteland kan slegs aan die nasionale verkiesing deelneem en kan nie vir verteenwoordigers op provinsiale vlak stem nie. Die meeste stemgeregtigde Suid-Afrikaners is in Londen, terwyl duisende kiesers ook
Soweto kry nog ‘n hospitaal van een miljard rand
RSG berig dat die Zola Jabulani Hospital in Soweto vandag eindelik sy deure open nadat die voltooiing van die hospitaal vir ses jaar vertraag is. Die distrikshospitaal met 300 beddens sal na verwagting druk verlig op die besige Chris Hani Baragwanath Hospitaal wat pasiënte van oral kry. Die Departement van Gesondheid het agt jaar gelede
Lees verder: Soweto kry nog ‘n hospitaal van een miljard rand
