Dr. Chris de Kock, voormalige hoof van die polisie se misdaadinligtinganalisesentrum (Mias), het Maandag voor die Menseregtekommissie (MRK) in Johannesburg getuig dat roof die motief vir plaasaanvalle is. De Kock is tans ‘n “onafhanklike misdaadkonsultant” wat geroep is om te getuig oor plaasmoorde. Die MRK hou tans ‘n sitting oor “plaasveiligheid” en die invloed daarvan
Lees verder: MRK herhaal weer dat plaasmoorde gewone misdaad is
