Persoonlik dink ek nie dat Afrikaners, of dan nasionalistiese Afrikaners, werklik ‘n stryd voer nie. Ek sien nog geen massamobilisering van Afrikaners wat vir my werklik op ‘n stryd dui nie. Dink maar hoe die UDF in die tagtigerjare nie gesukkel het om massas saam te bring nie. Waar doen Afrikaners dit rondom ‘n politiek ideaal?
Lees verder: Stryd teen anti-rassisme ‘n verkeerde perd om op te saal
