Kerneels Lourens, ’n prokureur van Brits en stigterslid van die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, sê as die regering Engels bo ander landstale verkies, kan dit “aanleiding gee tot politieke onrus en/of ongehoorsaamheid wat nie in belang van Suid-Afrika is nie”. Lourens het hofstukke wat dié waarskuwing bevat, by die hooggeregshof in Pretoria teen onder
Chiluba onskuldig op alle aanklagte
Frederick Chiluba, voormaliger president van Zambië, is gister onskuldig bevind op alle aanklagte van korrupsie. Die uitslag word as ’n toetsbeslissing teen ’n oud-Afrika-staatshoof beskou. Westerse lande loof Zambië gereeld vir sy stryd teen korrupsie en waarnemers glo die beslissing skaad die land se reputasie. Twee sakelui wat saam met Chiluba aangekla is, is skuldig
Calvinisme oorsaak van Afrikanerfatalisme
Ek stem volkom met Wolvaardt saam op die punt dat Afrikaners hulself in ‘n gat gepraat het. Ons het ‘n fatalistiese houding ingeneem oor ons kultuur en taal. Ons glo VAS dat dit gaan verdwyn en nog meer, ons glo VAS dat ons niks daaromtrent gedoen kan kry nie. Hierdie fatalisme kan ‘n mens terugvoer
Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai
Ek dag ek gooi maar net my mening in. Die taaldebat heers nou weer op Praag en ek kan myself met beide kante vereenselwig, die vrees dat Afrikaans geheel en al sal verdwyn en die wete dat dit tog sal voortbestaan.

Lees verder: Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai
Die beste skaapwagter…
все для скважинФильчаков прокурор
Pleidooi aan die Boere-Afrikaner
Met die lees van gister se Rapport besef ek weereens net hoe sterk die aanslag teen ons is. Nog nooit in ons volk se geskiedenis was ons in sulke groot gevaar soos nou nie. Tyderns die goudoorlog het ons ten minste geweet wie die vyand is en waar ons heil lê. Vandag het ons vergeet wie die vyand is en waar ons verlossing vandaan kom. Kan ons oorleef?

Swart media sukkel in die VSA
Hoofstroomediapublikasies sukkel in die huidige ekonomiese klimaat om advertensie-inkomste te trek, maar by swart tydskrifte in die VSA lyk die prentjie veral droewig. Twee van die oudste swart publikasies 'Ebony' en 'Jet' smeek hulle intekenare deesdae om nie te kanselleer nie en die eienaar Johnson Publications moes intussen hulle historiese kantoorgebou in Chicago verpand. Uitsaaiers
Arabiere koop glo landbougrond in Israel
'n Israeli radiostasie het Saterdag berig dat groot stukke landbougrond in die noorde van Israel, in Galilea, deur Arabiere opgekoop word wat met geld uit die Golfstate ondersteun word. Dosyne hektaar is reeds opgekoop en 'n plaaslike landbou-organisasie het Israelse amptenare glo tevergeefs gewaarsku oor die kopers. Die radiostasie beweer landbouminister Shalom Simhon het gesê
‘Mynmaatskappye het maatskaplike verantwoordelikheid’ – minister
Mynmaatskappye beskik oor 'n verantwoordelikheid om hul winste in die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is, terug te ploeg, het die minister van minerale sake, Susan Shabangu, gesê.
Mynmaatskappye beskik oor 'n verantwoordelikheid om hul winste in die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is, terug te ploeg, het die minister van minerale sake, Susan Shabangu, gesê.
Lees verder: ‘Mynmaatskappye het maatskaplike verantwoordelikheid’ – minister
Zuma se gewildheid groei
Dit blyk uit ’n peiling van Ipsos Markinor wat in April onder 3 340 mense gedoen is dat president Zuma die gewildste van alle huidige Suid-Afrikaanse politieke leiers is. Dit lyk ook boonop of sy gewildheid toeneem. Byna drie uit elke tien Suid-Afrikaners, of 28%, was heeltemal ten gunste van die huidige president. Toe hy