Vals berigte oor MTN se sluiting in Nigerië

Berigte in News24 dat die selfoondiensverskaffer MTN agv xenofobiese geweld in Suid-Afrika hul kantore in Nigerië moes sluit, is glo vals. MTN het berigte ontken dat sy kantoor in Abuja geraak is. “Dit veroorsaak groot skade aan ons reputasie,” het MTN se woordvoerder aan News24 gesê.   Hy het gesê daar was Dinsdag ‘n vreedsame

Lees verder: Vals berigte oor MTN se sluiting in Nigerië

Wit meisie se vermeende moordenaar kry borg

Die swarte wat verdink word van die moord op die 16-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse Landdroshof. Koekemoer se ma Natasha het vroeër die maand op haar dogter se liggaam in hul woonstel op ‘n hoewe in Bainsvlei afgekom. Die vertek waarin Koekemoer wreed verkrag en vermoor is,

Lees verder: Wit meisie se vermeende moordenaar kry borg

Swart amptenaar bly tuis na aanval

Die hoof van die Vrystaatse departement van Openbare Werke sterk aan by die huis nadat hy en sy vrou met vuurwapens aangehou en vasgebind is tydens ‘n gewapende roof en kaping. Maditse Seoke en sy vrou is Dinsdagaand by hulle huis in Pellissier aangehou en geroof. Die twee is met toue binne hulle motor vasgemaak.

Lees verder: Swart amptenaar bly tuis na aanval

Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods

Die Israelse regering het die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande se visum-aansoek om die Palestynse gebiede te besoek, geweier. Hy was genooi deur sy Palestynse eweknie om die Sentrum vir Afrika-studies te loods, maar is gisteraand in kennis gestel dat die Israelse ambassade sy toegang tot die land geweier het. Nzimande se departement het

Lees verder: Israel weier Nzimande visum om Afrika-studies te loods

Australiese premier siek vir VN-gepreek oor immigrasie

In Perth het die Australiese­ premier, Tony Abbott, Woensdag­ gesê hy is siek en sat vir die Verenigde­ Nasies (VN) se gepreek oor onwettige immigrante, het die Daily Mail berig. Abbott het gesê die Australiese­ beleid om onwettige­ immigrante­ se bote soms terug te sleep na hul land van oorsprong, is “die ordentlikste­, barmhartigste­” oplossing.

Lees verder: Australiese premier siek vir VN-gepreek oor immigrasie

Sikloon woed aan Australiese ooskus

‘n Sikloon saai verwoesting aan die Australiese ooskus, ‘n verskynsel wat volgens weerkundiges die kus elke tien jaar teister. Miljoene dollar se skade is reeds aan geboue en infrastruktuur­ aangerig en vier mense het omgekom in die storm. Spoorlyne na die noorde en suide van Sydney is afgesny en talle paaie in van Australië se

Lees verder: Sikloon woed aan Australiese ooskus

EU wil boten van mensensmokkelaars vernietigen

De Europese leiders zijn donderdag in Brussel bijeengekomen om het probleem met bootvluchtelingen op de Middellandse Zee te bespreken. Een deel van wat zij zullen besluiten stond van tevoren echter al vast. Nog voordat de top officieel was begonnen, kwam een conceptakkoord naar buiten waar de belangrijkste afspraken in stonden die de Europese leiders in

Lees verder: EU wil boten van mensensmokkelaars vernietigen

Heli-ongeluk eis twee

Die Burgerlugvaart-owerheid en die polisie ondersoek ‘n helikopter-ongeluk waarin twee mense in Bainskloof naby Wellington in die Boland dood is. ‘n Woordvoerder van Working on Fire, Linton Rensburg sê die slagoffers was besig om brande in die Wynland-omgewing te bestry toe die vlieënier ‘n noodlanding moes uitvoer, het RSG berig. Rensburg sê die slagoffers se

Lees verder: Heli-ongeluk eis twee

Departement teiken Afrikaanse skole in Pretoria

‘n Kennisgewing van die Gautengse Onderwysdepartement oor die verandering van sommige enkelmedium skole na dubbelmedium, sorg vir groot ongelukkigheid onder Afrikaanssprekendes in Pretoria. Al die skole wat op die departement se kennisgewinglys verskyn, is Afrikaanse skole. Die departement is klaarblyklik nie bewus daarvan dat die besluit om ‘n skool se taalbeleid te verander die verantwoordelikheid

Lees verder: Departement teiken Afrikaanse skole in Pretoria

Swaziland se hoofregter op vrye voet

Swaziland se hoofregter, Michael Ramodibedi is steeds op vrye voet, het RSG berig. Dit volg nadat die polisie ‘n finale waarskuwing aan hom uitgereik het om homself oor te gee. ‘n Lasbrief vir Ramodibedi se inhegtenisneming is verlede Vrydag uitgereik. Hy word onder meer van korrupsie beskuldig. Intussen sê Swaziland se teen-korrupsie kommissie hy gaan

Lees verder: Swaziland se hoofregter op vrye voet