Soos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef. Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne ‘n bedryf waarvoor ‘n mens ‘n lisensie van die owerheid moet hê, is eenvoudig immoreel.
Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
‘n Onbekwame swart minister van justisie, Christiane Taubira, het haar pos in die geskommelde Franse kabinet onder die nuwe eerste minister, Manuel Valls, behou. Die kabinetskommeling ná die uiters swak vertoning deur die regerende Sosialistiese Party tydens die pas afgelope plaaslike verkiesings in die land. Frankryk is besig om al hoe meer na regs te
Lees verder: Onbekwame swart minister behou pos in geskommelde Franse kabinet
Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
Die president van die Wêreldbank, Jim Jong Kim, het gister gesê dat “elekrisiteit van die mense van Afrika weerhou word” wat op globale “energie-apartheid” neerkom. Die totale energie-verbruik van die miljard mense in Afrika is gelykstaande aan dít wat België met sy 11 miljoen inwoners verbruik. “Tans is die totale energie-verbruik van die miljard mense
Lees verder: Wêreldbankpresident verwys na ‘energie-apartheid’
Wrede moord, verkragting op Stiglingh-egpaar
Die oortreders in die moord en verkragting van die Stiglingh-egpaar net buite Ventersdorp verskyn tans in die rondgaande hof in Pretoria. Andries Mokataka, 23, en Solomon Mojaki, 22, pleit albei onskuldig. ‘n Genetikus van die polisie se forensiese laboratorium, Lorraine Harris-Barnes, het egter gister getuig dat DNS van Andries Mokataka op die onderklere en liggaam van mev.
Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af
Omdat farmaseutiese maatskappye in die VSA weier om verder middels vir gebruik tydens die doodstraf te verskaf, poog regslui vir twee terdoodverooroordeelde swart mans tans om die voltrekking van hul vonnisse verder uitgestel te kry. Clayton Lockett en Charles Warner sal onderskeidelik op 22 en 29 April deur die deelstaat Oklahoma tereggestel word. Die owerheid het
Lees verder: Vandeesmaand wag 2 swartes in Oklahoma dodelike inspuitings af
ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’
Die ANC-regering het ‘n versoek van die VSA van die hand gewys om deel te wees van ‘n Amerikaanse rampbestuursplan waaruit Suid-Afrika $10 miljard per jaar (ongeveer R100 miljard) vir tien jaar sou ontvang. Luidens die plan sou tydelike huisvesting vir miljoene Amerikaners in Suid-Afrika gebou word ingeval die Yellowstone-supervulkaan in dié land een of
Lees verder: ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’
OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier
Die openbare beskermer (OB) gaan moontlik ‘n verdoemende verslag, Operasie Hlasela, oor die Vrystaatse premier, Ace Magashule, voor die verkiesing bekendstel. Die verkiesing vind oor vyf weke plaas. Ondersoeke na projekte waaronder die Vrede-suiwelprojek, die visprojek asook die ondersoek na die R40 miljoen-webwerf van die Vrystaatse provinsiale regering, is glo reeds in ’n gevorderde stadium. Dit
Lees verder: OB-skokverslag dalk binnekort oor Vrystaatse premier
Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo
In afsonderlike voorvalle is twee bejaardes binne hul huise wreed vermoor in onderskeidelik Smithfield in die Vrystaat en Ermelo, Mpumalanga, vermoedelik deur swart aanvallers aangevuur deur openlike, staatsgedrewe etniese haat. In Smithfield is Ounooi Badenhorst (77) in ‘n grusame teregstelling vermoor. Badenhorst is met ’n enkele skietwond in haar voorkop aangetref. Dit wil voorkom of Badenhorst op
Lees verder: Twee bejaardes wreed tereggestel in Smithfield, Ermelo
Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe
Die uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing. Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe vir Cel C en Telkom te implimenteer. Die Suid-Gautengse Hooggeregshof in Johannesburg het Maandag ten gunste
Lees verder: Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe
ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie
Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging” in die parlement gestem het nie? Die regulasies van minister Mildred Oliphant verteenwoordig bloot die
Lees verder: ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie
