deur Leon Lemmer Propagandiste vir swart mag, bv die ANC, gee voor dat daar nog nooit so erg teen mense gediskrimineer is as tydens apartheid nie. Omdat swartes na bewering so uitermate benadeel is, word apartheid deesdae as voorwendsel misbruik om swartes buitensporig te bevoordeel. Dit is maar net ‘n enkele voorbeeld van hoe die
Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit
Die Nigeriese militante wat ten minste 284 skoolmeisies as gyselaar geneem het, wil hul kamerade uit die tronk kry, sê ‘n bemiddelaar vir Boko Haram. Die VN Direkteur vir Vroue, Phumzile Mlambo-Ngcuka, wat tans gemoeid is met die aangeleentheid, se gesig is bekend aan Suid-Afrikaners omdat sy voorheen deur die VSA hier ontplooi is as
Lees verder: Boko Haram: Om die Chinese projek in Afrika te stuit
Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se lokaal in Alexandra, Gauteng is Donderdagaand aan die brand gesteek deur ontevrede kiesers. Ontstoke opposisiepartye wil hê dat die stemmery noord van Johannesburg oorgedoen moet word. Die polisie sê ‘n vertrek in ‘n gemeenskapsentrum, wat deur die OVK gebruik is, is aan die brand gesteek terwyl daar mense binne die sentrum
Lees verder: Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede
Dan Roodt-onderhoud op WorldNetDaily
Dr. Dan Roodt van PRAAG het gesprek gevoer met Ilana Mercer vir World Net Daily, een van die grootste Amerikaanse konserwatiewe webblaaie. THE ELEPHANT IN THE PISTORIUS COURTROOM Exclusive: Ilana Mercer talks to philosopher Dan Roodt about ‘metaphysical racism’ Hierdie is slegs omtrent ‘n derde van die oorspronklike onderhoud. Indien genoeg mense dit lees, sal
Geel, rooi, blou?
Die feit dat president Jacob Zuma en die ANC in staat was om grootliks die Nkandla-kwessie af te lag, dui daarop dat die gedrukte media byna geen invloed meer oor die politiek uitoefen nie. Die veelheid klein partye wat aan die verkiesing deelgeneem het, was eerder ‘n aanduiding van hoe etniese politiek op voetsoolvlak ‘n
Nege vas oor boendoegereg-moorde
Nege swartes is in hegtenis geneem nadat hulle glo drie swart mans in Mthatha in die Oos-Kaap doodgemaak het in die jongste voorval van boendoegereg. Lt.kol. Mzukisi Fatyela sê inwoners van Chris Hani-park het vier mans Woensdag met messe, stokke en kapmesse aangeval. Drie is dood en een man kon daarin slaag om te vlug.
Twaktolk uit psiatriese inrigting vir advertensie
Die swartman wat homself internasionaal as ‘n gebaretolk voorgedoen het by Nelson Mandela se begrafnis, is eintlik ‘n “gawe ou”, sê ‘n Israelse advertensiemaatskappy. Thamsanqa Jantjie skitter nou in sy eie TV-advertensie waarin hy as ‘n grapjas uitgebeeld word. Jantjie het na die internasionale skandaal gesê hy is ‘n skisofrenie-lyer. Die TV-advertensie vir ’n video-toepassing
Lees verder: Twaktolk uit psiatriese inrigting vir advertensie
Zille oorweeg koalisie met ANC
Aangesien daar van Helen Zille se beloftes om Gauteng oor te neem dadels gaan kom volgens die jongste syfers, oorweeg die DA ‘n koalisie met die ANC, het die DA-leier Donderdag gesê. Helen Zille sal die wedloop vir Suid-Afrika se rykste provinsie na verwagting ver verloor, maar sy oorweeg tans ‘n koalisie met die regerende party in
Wenners en verloorders
Cope sal as die grootste verloorder in Dinsdag se verkiesings uittree. Dit lyk asof die party ‘n aansienlike aantal setels in die parlement en verskeie provinsiale wetgewers gaan verloor. Nog syfers wat ingekom het toon dat die EFF die derde grootste party nasionaal gaan wees. In Noordwes lyk dit tot dusver of die EFF die
Afrikanerpartye verder gemarginaliseer in verkiesing
Met 27% van die stemme wat getel is, kon geen Afrikaanse party in die verkiesing hond haaraf maak nie. Front Nasionaal het tot dusver slegs 1 142 stemme kon verwerf met ‘n platform ten gunste van kulturele selfbeskikking, behoud van Afrikaanse skole en die uiteindelike herstel van Afrikanersoewereiniteit. Die VF Plus het insgelyks geen vooruitgang gemaak
Lees verder: Afrikanerpartye verder gemarginaliseer in verkiesing
