praag.co.za

Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede

Written by

in

,

effvotesDie Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se lokaal in Alexandra, Gauteng is Donderdagaand aan die brand gesteek deur ontevrede kiesers.

Ontstoke opposisiepartye wil hê dat die stemmery noord van Johannesburg oorgedoen moet word.

Die polisie sê ‘n vertrek in ‘n gemeenskapsentrum, wat deur die OVK gebruik is, is aan die brand gesteek terwyl daar mense binne die sentrum was. Geen beserings is egter aangemeld nie.

Brig. Neville Malila van die polisie sê 31 mense is in verband met die voorval in hegtenis geneem en hulle sal binnekort in die hof verskyn.

Die kiesbeampte van die OVK in Gauteng, Mashego Sheburi sê hulle sal die korrekte prosedure moet volg om beswaar te maak

In ander voorvalle van ongerymdhede, is stembriewe in Lynnwood Ridge, Pretoria, gevind. Eyewitness News berig dat die stembriewe in ‘n park gekry is in swart sakke wat deur ‘n onbekende man opgetel sou word.

Volgens die verslag is die Onafhanklike Verkiesingskommissie ( OVK) bewus van die voorval en is tans besig om dit op te volg.

Die OVK het vroeër fotostate van die uitslagstrokies vir die Lynnwoodrif-gebied in Pretoria getoon wat daarop dui dat die DA-agent die stemtelling afgeteken het.

Die DA-leier, Helen Zille het in ‘n twiet gesê DA-agente in die betrokke stemdistrikte het bevestig dat die stembriewe reeds getel is. Sy sê die houers kon van ‘n vragmotor afgeval het.

Sheburi sê hulle enigste uitweg is om appèl by die OVK aan te teken. Hy sê hulle sal hul aantygings behoorlik moet kan staaf voordat die drastiese besluit om die kiesproses te herhaal, geneem kan word.

Kiesers wat vir die Front Nasionaal gestem het, gaan glo ‘n klag lê nadat hulle stemme na bewering nie getel is nie.

Vroeër het IVP-ondersteuners blykbaar ‘n groep ANC-agente gyselaar gehou nadat stembriewe by die Women for Peace-temlokaal in Alexandra glo in ‘n vreemde motor gelaai is.

Beide partye se leierskap het ingegryp om die saak glo op te los.

Volgens ‘n twiet deur EFF-lid Boitumelo Molelekeng, is stembriewe van sy party ook in Diepsloot opgespoor waar dit weggegooi is.

‘n Ondersoek is aan die gang nadat die polisie die talle houers vol stembriewe in asblikke by die skool in Diepsloot in Johannesburg gevind het.

Die stemmateriaal is deur leeders ontdek. Die EFF is woedend en het die OVK beskuldig van nalatigheid. Die meeste van die voltooide stembriewe was vir die ANC en die EFF.

‘n Woordvoerder van die ANC, Godfrey Senthomole, sê hulle is teleurgesteld in die OVK.

Die EFF het intussen gesê dit is onregverdig dat hulle stembriewe in ‘n asblik gegooi is. ‘n Woordvoerder van die party, Ishmail Timbani, sê hulle eis ‘n verduideliking van die OVK oor die voorval.

Die stemtelproses nader tans sy einde, met sowat 94 persent van die stemdistrikte wat hul stemme verklaar het. Die ANC sal as oortuigende oorwinnaar uit die verkiesing tree, met tussen 62 en 63 persent van die stemme wat op die party verenig is.

Die regerende party het 3 persentasiepunte prysgegee teenoor hul prestasie in die vorige verkiesing.

Ten spyte van baie beloftes om swart stemme te trek, staan die DA slegs op 22 persent terwyl die EFF reeds meer as 6% ingepalm het.

Comments

62 responses to “Stemlokaal aan die brand gesteek na ongerymdhede”

  1. Leana Avatar
    Leana

    Ek dink die hele verkiesing moet oorgedoen word. Te veel ongerymdhede het plaasgevind.

  2. Trippie Avatar
    Trippie

    “Kiesers wat vir die Front Nasionaal gestem het, gaan glo ‘n klag lê nadat hulle stemme na bewering nie getel is nie.”

    Nie “bewering” nie – dis ‘n FEIT ! Baie kiesers het gekla. TEL OOR en ek hoop van harte elkeen is bereid om selfs ‘n beëdigde verklaring af te lê.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Dit is seker hoekom mense nie fotos van die stembriewe mag neem nie. Dit is te maklik om resultate te bevraagteken as mense dit sou doen.

  3. Willy Avatar
    Willy

    Ek is ook ‘n ontevrede kieser, maar my opvoeding en herkoms laat my nie optree soos ‘n barbaar nie.
    Ek wonder hoekom ‘n verkiesing nie elektronies gedoen kan word nie?

  4. Trippie Avatar
    Trippie

    Bekende SA Kunstenaar sê die volgende :

    Nou ja. 62% van Suid Afrikaanse stemgeregtigdes is dolgelukkig met die ANC-tipe diens, sy laakbare korrupsie, ekonomiese stagnasie, mislukte opvoeding, gedokterde slaagsyfers, benarde gesondheid, weersinwekkende werkloosheid, globale indeks-nederlae, nepotisme, nasionalisering, grondgryp,epidemiese moord en verkragsyfers en tragiese lewensverwagting. Ook met die Nkandla debakel, die Gupta-landing, die Spy Tapes, die Wapenskandaal en eTol. Duidelik verskil standaarde en verwagtinge vir ons moederland. Ek ly van vandag af aan akute simpatie-uitputting. Kry vir jou Suid Afrika. Jy verdien jou k*k.

    Voel jy soos ek oor die verkiesingsuitslae?

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Trip, ons moet dit sien in die lig van hulle kultuur. Die hoofman is geregtig op ALS. Die res kry maar hulle deel met Ubuntu – soos die hoofman goeddink. In hulle wêreld is daar geen manier om die hoofman uit die kussings te lig nie – die hoofman se plek is sy geboortereg. Al manier om hom te vervang is deur hom met geweld omver te werp.
      Teen so ‘n bestel kan ons nie met ons westerse maniere en denke veg nie.

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Trippie hoe waar dit is weet ek nie, maar ek het gehoor dat die ANC die plase wat hulle gaan afneem by die boere onder Sjinese bestuur gaan sit – as dit gebeur gaan die ANC hulle Moses in al die tale teekom.
      .

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Riempies, ek dra nie kennis daarvan (dalk kan iemand bevestig) – ek sal werk daarvan maak en ook navrae doen.

        1. Riempies Avatar
          Riempies

          Ek sal inligting baie waardeer want vir my is dit n groot bekommernis. As dit in die pyplyn is sal ons boer baie vinnig moet besluit waarheen. Na ek my eie huis tot op die grond afgebrand het.

          1. Trippie Avatar
            Trippie

            Ek doen dit met die grootste liefde vir jou !

      2. Willy Avatar
        Willy

        As die ore uitgeleen word aan elke denkbare rumour, kan massahisterie begin wat kan uitloop op massaselfmoord.

        1. StalinX Avatar
          StalinX

          Wie gaan selfmoord pleeg? Die chinks, sprinkane of ons? As jy bedoel ons, mis jy die bus, dis net die katalisator wat dalk nodig kan wees om almal se gatte in rat te kry!

          1. JAVR Avatar

            Dis dalk die ongesiende skop onder die gat wat ons nodig het!

          2. Willy Avatar
            Willy

            Stem saam. Dit is waar die vuur moet vandaan kom dat ons iets moet begin iets doen. Massaselfmoord het figuurlik al klaar begin. Kyk die resultate. Lekker passief.

      3. JAVR Avatar

        Wel Riempies hulle deel al klaar land uit vir die donnerse geles vir hulle massa stat!!! GEEN BLEDDIE KAT OF HOND gaan sy lewe veilig wees dan nie!

        1. Trippie Avatar
          Trippie

          … vat aan my honde en katte … ken jy ‘n Boer met ‘n roer !

          1. JAVR Avatar

            Daai tiekiehak van gister?

          2. Trippie Avatar
            Trippie

            Regte, egte ROER !

          3. JAVR Avatar

            he he!! Die goedjies is so laag op die grond ons kan net ‘n windjie laat en hulle is moerpan toe!

          4. Dolk Avatar
            Dolk

            ROFL! (Ek lag sommer in Engels!)

          5. JAVR Avatar

            Lag in Sjinees dan sal ek glo jy het dit geniet!

        2. Riempies Avatar
          Riempies

          JAVR dit is die verskriklike waarheid!!

          1. JAVR Avatar

            Ek dink nou die dag ons moet maak met hulle Pandas soos hulle met ons arme renosters maak! Geen Panda is mos ‘n ander land se eiendom nie! As hulle geboorte gee word die baba Sjina toe gestuur! Ons moet net hierdie volk sê Panda vel help aids en jy word wit dan sal jy kek sien!

      4. Leana Avatar
        Leana

        Het ook gehoor hulle gaan die plase in ryslande verander Riempies. Gaan ook boer met katte en honde en as slagdiere gebruik. Elke plaas gaan sy eie China Mall kry. Verder gaan daar fabrieke opgerig word wat Kung Fu Sticks, Made In Chinafrika etikette, onder andere gaan vervaardig. Die ANC sien as deel van werkskepping.

        1. Willy Avatar
          Willy

          Leana, die Tshwane China Mall het die 2de November 2013 in Pretoria sy deure oopgemaak. ‘n Goeie afsetpunt. Hulle werk met ‘n plan. Hierdie is maar net die begin.

          O, dan daardie groot tempel by Bronkhorstspruit. Hoelank voor hulle gaan probeer om Christenhuise met Boeddhisme te vervang.

          1. Leana Avatar
            Leana

            In Cyrildene (spelling) skiet die Chinese Malls op soos paddastoele Willy. Tien sluit hulle deure en 20 maak weer oop terselfdertyd. Hulle moet maar hulle eie geloof beoefen met hulle budha mannetjies saam. Ons Christenskap, bly ons s’n.

          2. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Daai stuk heidendom is alreeds deur die NP hier toegelaat. Dan wonder ons hoekom ons land in hierdie toestand is.

          3. Trippie Avatar
            Trippie

            Ek is onlangs uitgenooi om saam na daardie afgodstempel te gaan kyk, ‘n DEFNITIEWE NEE DANKIE was my antwoord.

            China Mall sien my verseker ook nie, vroeer het ek heerlik in daardie sentrum ontbyt ge-eet (Cubana).

          4. Leana Avatar
            Leana

            As jy dalk besluit om tog besoek daar te gaan afle, los asseblief net jou Boerboel en keffertjies tuis. Wil nie volgende keer hond eet sou ek besluit om daar kos te koop nie.

          5. Willy Avatar
            Willy

            Leana, ek hou weer daarvan om na tempels en katedrale te gaan want die argitektuur vernaam die detail is asemrowend om te besigtig. Moskou, waar ek al ‘n paar keer was se katedrale is iets om te beleef. Nie om Italië sn met sy Michelangelo’s teen die plafon en muurskilderye te waardeer nie. Dit is ‘n kordaatstuk!

          6. Leana Avatar
            Leana

            Vir my ook pragtig Willy. Inderdaad argitektoniese pronkstukke. Het al daardie plekke nog net op
            fotos gesien, maar dit bly indrukwekkend en asemrowend mooi.

          7. Willy Avatar
            Willy

            As jy dit eendag net kan beleef, Leana. Daar kyk jy verby die Godsdienste en waardeer die kuns.

          8. Leana Avatar
            Leana

            Eendag miskien Willy. Ek glo dit sal ‘n belewenis wees.

          9. Willy Avatar
            Willy

            Ons maak mos so Leana. Stel ‘n wenslysie op, en spaar. As jy dan daardie realistiese wens beleef het, krap dood en begin die volgende een.

          10. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Ja daardie sentrum het andersins nie goed gedoen nie. Dis goed om te hoor daar is nog mense met ruggraat wat nie hierdie “novelty” gaan besoek nie.

          11. Trippie Avatar
            Trippie

            Sopas verneem :

            8 Caspers met swaar gewapende weermaglede het nou ontplooi in Marikana. Dinge is lelik daar. Bid asseblief vir die blankes in daardie omgewing, die mense is baie kwaad en hul plakkate het niks te doen met verhoging nie maar net met “kill the boer”.

          12. Leana Avatar
            Leana

            Die blankes is slim en het lankal skuilte gaan soek Trippie, maar ja, bid vir hulle sal ons bid !

          13. Willy Avatar
            Willy

            Daardie insidente loop nou soos ‘n veldbrand. Hierdie is die begin. Nou sal ons sien of die Boerevolk kan saamstaan. Op hede twyfel ek.

          14. Leana Avatar
            Leana

            Netso Willy ! Laat ons dan ook bid vir die weermaglede wat hul lewens op die spel gaan plaas daar !

          15. Willy Avatar
            Willy

            Ek het eerste aan hulle gedink, Leana. En wie is die oorgrote meerderheid in die weermag vandag? Hulle is dan goed genoeg om hulle lewens op die spel te plaas.

          16. Leana Avatar
            Leana

            Vra ek ook Willy, vra ek ook.

          17. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Dankie Trippie, ons maak so. Hulle is seker kwaad omdat ou dikkes nie nou president gaan word nie.

          18. Leana Avatar
            Leana

            Nooit anders nie Rooikop. Nou word alles weer voor die voet verwoes.

      5. Kalium_Chloraat Avatar
        Kalium_Chloraat

        Die Moses teekom sal nie gebeur nie, net wanneer ons eie DA en VF- stemmers genoeg gelei het sal ons opstaan en hulle op hul herrie speel.

    3. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Trippie, jy kan nie ‘n Grieks-Romeinse logikastruktuur van ‘n Afrikaan verwag nie. Hul denkprosesse lyk anders. Hulle sal vir die ANC bly stem en dit sal nie verander nie. Hierdie stemuitslae was te wagte. Dit sal vorentoe dieselfde bly en soos die ANC meer moeilikheid optel sal hulle al meer op ons toespits om hul ondersteuners te paai. Volgende verkiesing is dit maar net weer dieselfde ding. Politiek SAL ons nie red nie, die buiteland SAL ons nie red nie, net ‘n volslae ramp sal ons mense se koppe draai en dan sal ons eers onsself help. Dit is soos ek dink die ding sal loop.

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Kalium – jy het ‘n punt beet. As dit so is, mag daardie ramp spoedig kom – VIR AL DIE REGTE REDES.

        Luister netnou na die 5 uur nuus, en kyk, ek verwag ENIGIETS van daardie blanke vrou wat liefs swart moes wees (Zille), sing sy sowaar “umshini wam” – ek het so ligte brein-floute beleef.

        NS: My Boerboel en keffertjies se stemme klink soos nagtegale teen daardie hees stem.

        1. Kalium_Chloraat Avatar
          Kalium_Chloraat

          Zille is nie besig om die kluts kwyt te word nie, haar Afrikanerhaat wys net meer noudat die hitte van die verkiesing die dun vernislagie daaroor weggebrand het. Hoe moet sy nie in die stilligheid lag en koggel met die Afrikaners wat vir haar gestem het nie.

  5. Trippie Avatar
    Trippie

    NIE vir sensitiewe kykers nie ! Brutaal, Barbaars, SATANSDREK !

    http://vimeo.com/94634769

    1. Leana Avatar
      Leana

      Absoluut barbaars !! Nou hier se jy ALLES per Vimeo Trips. Dis die rede hoekom hulle ANC stem. Wie kan hulle steeds verkwalik ?
      Die goeie nuus vir julle is……….een minder !

    2. Dolk Avatar
      Dolk

      En dan dink hulle dis iets wat mens hulle kan afleer…?! Ek kyk nie eers die video nie – die foto sê alles.

      As hulle so aangaan teenoor mekaar, hoe wreed raak hulle nie teenoor onskuldige mense op plase wie hulle nie eers geken het nie?! Voorwaar ondenkbaar barbaars!

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Presies wat hulle doen met Blankes op plase – hoeveel keer het ons al gelees (baie onlangs nog) dat hulle ook byle gebruik om ons mense se koppe te verbrysel.

        Ek het net begin kyk – en toe gestop. Dis afgryslik.

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          Ek het destyds op die grens gesien hoe ‘n seun sy eie ma oor ‘n vuur vermoor – verkool het – hulle het nooit “apartheid geken nie. Altyd verskonings en redes vir hulle onmenslike wreedhede. Hoe siek kan mens wees – om wat hulle doen te probeer regverdig? Dis waarlik uit die bose uit…

          1. Trippie Avatar
            Trippie

            Boos inderdaad – geen respek vir enige lewe, al is dit hul eie ouers.

            Dolk, ek is nou nog MEER OORTUIG, ons kan nie met hulle saamleef nie – NOOIT.

            Hoe verwerk mens (jy en andere) gebeure na so episode ? Ek sal sowaar elke keer wat ek my oge sluit, nagmerries kry.

            Ek gaan eers groet, geseende nagrus vir julle.

          2. Dolk Avatar
            Dolk

            Mens moet ‘n psigopaat wees om sulke goed te kan doen Trippie. Dade spreek harder as woorde.

            Dankies hoor – vredevolle en geseënde nagrus ook aan jou.

    3. ss Avatar
      ss

      Trippie ek wil graag na die video kyk….hoekom se dit vir my: Sorry this video does not exist. Het jy miskien raad vir my, Dankie

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        SS – My afleiding is dat Praag dit onbeskikbaar gestel het weens die brutaliteit daaraan. Jy is welkom om my op FB te kontak. Groete

        1. ss Avatar
          ss

          Baie dankie Trippie, ek het dit nou op die nuwe web. wat jy vir my gegee het, gekry. Daar is nie woorde vir so its, net skok. Weer groot dankie vir jou moete. Gott mit Dir!

          1. Trippie Avatar
            Trippie

            Kein Ärger. Dank SS – Gott mit uns.

  6. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Vier (retoriese) vrae en een gevolgtrekking:

    1. Ons weet dat bedrog hoogty vier in die Ruwe Suid Afrika, waarom dan nie by verkiesings ook nie?
    2. Ons weet dat die bedrogplegers niks oorkom nie, waarom sal die verkiesingsbedrogplegers iets oorkom?
    3. Ons weet tog dat grootskaalse bedrog geïgnoreer word deur die regering, waarom sal verkiesingsbedrog dan nie geignoreer word nie?
    4. Ons weet dat alle staatsinstansies korrup is, waarom sal die OVK dan nie korrup wees nie?

    dus

    Al die korrupsie sal geïgnoreer word en die verkiesing sal vry en regverdig verklaar word.

  7. Piet Velskoen Avatar
    Piet Velskoen

    Bietjie demokratiese nuus: In Richardsbaai is 21 uit die in die veertig Swartes wat ‘n saal in die lokasie wat as stembus is ingerig is, Dinsdag aan die brand gesteek het, op borgtog vrygelaat. Net diegene wat gesê het hulle gaan ANC stem, is op borgtog vrygelaat.

  8. Riempies Avatar
    Riempies

    Die feit dat die geregistreerde stemme gelyk is aan die aantal vyf jaar gelede en die nuwe stemme in aanmerking geneem is – toon n besliste negatiewe groei oor die afgelope vyfjaar. Soos ek voorheen gese het of dit teen die NSA se rekening of n ander Afrika land se rekening is – maak nie regtig saak nie.

  9. Trippie Avatar
    Trippie

    Wat is julle gevoel hieroor – Petition For Re-election South Africa 2014 ?

Leave a Reply