Byna 300 Suid-Afrikaners studeer tans in Kuba in 'n mediese rigting, het adjunk-minister Rejoice Mabudafhasi van die departement van waterwese en die omgewing Dinsdag gesê. Die aantal van 287 is tydens 'n sakeseminaar tussen die twee lande bekend gemaak. Sy het Kuba bedank vir die opleiding van jong Suid-Afrikaners en gesê talle van hulle word
PRAAG gee ‘n mens hoop
Dr Roodt se bondige en skitterende "Kort Begrip"(deel 1 en 2) van die Afrikaner se geskiedenis wys net weer duidelik hoedat ons volk wat telkens teen die grond was, weer opgestaan het om dan weer met die vyand gemeensaak te maak. Soos vandag nog – die Naspers-National Scouts; die ja-stemmers-hensoppers ("Ons kon nie anders nie") en die vele voetwassers en oeboentoe-gatkruipers. Langenhoven was reg: Ons is 'n volk van "Nee-broer, Ja-vreemdelinge".

Drie verkoop munisipale grond aan plakkers
Drie mans is Dinsdag in Roodepoort gearresteer nadat hulle na bewering grond wat aan die munisipaliteit behoort, aan krotbewoners verkoop het. Die Johannesburgse metropolisie het hulle vasgetrek. Lede van die metropolisie het 20 nuwe krothuise in die Phepisonglokasie opgemerk volgens hoofsuperintendent Wayne Minnaar. Nadat hulle die inwoners konfronteer het, het dit geblyk dat die plakkers
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur verwys. Dit was vir my baie interresant om oor die Boerbokprojek op Sannieshof te lees maar ek moet erken dat dit glad nie vir my nuus was nie. Ek is die boer wat die bokke aan die projek voorsien het.

Fifa krabbel onbeholpe terug oor Afrikaans
Beeld berig dat die volledige Suid-Afrikaanse volkslied Woensdagaand gespeel sal word wanneer Bafana Bafana Nieu-Seeland in die Konfederasiebeker-sokkertoernooi aanvat, nadat Fifa geëis het dat die volklied verkort word. Die swak bywoning by wedstryde het die internasionale sokkerliggaam kennelik laat besluit dat hulle nie nog wit toeskouers kan verloor nie. Daarbenewens is die meeste van die
Indi? berispe Pakistan weer
Die Indiese premier, Manmohan Singh, wat die leier van Pakistan vir die eerste keer sedert verlede jaar se Moembai-aanvalle ontmoet het, het hom gevra om te verseker dat militante nie vanuit Pakistanse grondgebied opereer nie. “Ek is bly om u te kan ontmoet, maar my mandaat is om vir u te sê dat die grondgebied
Obama druk vir openbare mediese versekering
Barack Obama het dokters vandeesweek gewaarsku die Amerikaanse gesondheidstelsel is ’n tydbom wat reeds tik en hulle gevra om sy hersieningsplan daarvoor te ondersteun. Sy plan sluit ’n openbare versekeringskema, waaroor baie dokters skepties is, in. Obama het sy gesondheidsveldtog na die jaarvergadering van die invloedryke Amerikaanse mediese vereniging (AMA) geneem, wat meer as 250
Israel ‘wil vredespogings saboteer’
’n Woordvoerder van die Palestynse leier, Mahmoud Abbas, het gesê Israel is besig om die vredespogings te saboteer. Die Israelse premier, mnr. Benjamin Netanyahu, het gister geëis dat Jerusalem die uitsluitlike hoofstad van Israel moet wees en dat Palestynse vlugtelinge nie in die land toegelaat behoort te word nie. ’n Woordvoerder van Abbas het verklaar
Hoeveel slapies nog voor die wolf op ons is?
Met verwysing na Pieter du Toit se artikel in Beeld oor die ANC se bloudruk vir Suid-Afrika: As hierdie feite nie die wittes – dit wil sê, dié wat ’n kapitalistiese, demokratiese Westerse beskawingskultuur aanhang – laat wakker skrik oor hoe laat dit in die dag is om te begin saamstaan nie, dan weet ek nie.

Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)
1948-1994: Van triomf tot ondergang Lees ook deel I Tydens die Hertzogjare het ons gesien dat Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken is en dat “Die Stem” in 1928 as volkslied, tesame met die oranje-blanje-blou-vlag aangeneem is. Met die oorname van D.F. Malan se Nasionale Party in 1948 kon ons meer stappe te
Lees verder: Twee eeue van onreg deur Engelse, deel II (1948-1974)