Mynbou veroorsaak grootste skudding

Suid-Afrikaners moet hulself voorberei op nog meer aardbewings. Die Raad vir Geowetenskap van Suid-Afrika het bevestig dat die Orkney-aardbewing op 5 Augustus nou die grootste myn-verwante seismiese gebeurtenis is wat ooit aangeteken is in Suid-Afrika. Dit het aan die lig gekom tydens ‘n seminaar van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) oor aardbewings aangebied in Pretoria.

Lees verder: Mynbou veroorsaak grootste skudding

Pakistan op ‘n mespunt

Die gewilde voormalige krieketspeler en nou politikus Imran Khan het vir wydverspreide burgerlike ongehoorsaamheid in Pakistan gevra. Hy het ondersteuners aangemoedig om op te hou om belasting en dienste te betaal in ‘n poging om die regering van die Eerste Minister Nawaz Sharif omver te werp.   Die populistiese politikus is vasberade om sy uitdaging

Lees verder: Pakistan op ‘n mespunt

Withuis probeer vasstel of Amerikaner onthoof is

Die Amerikaanse Withuis sê intellegensie dienste probeer vasstel of beeldmateriaal wat na bewering wys hoe ‘n Amerikaanse joernalis deur militante van die Islamitiese Kalifaat (ISIS) onthoof word, geloofwaardig is. Die joernalis in die video is na bewering James Foley. Foley het twee jaar gelede in Sirië vermis geraak nadat hy deur gewapende mans ontvoer is

Lees verder: Withuis probeer vasstel of Amerikaner onthoof is

‘Rassisme’: Franse vrou in absentia gevonnis tot 9 mde tronkstraf en R750 000 boete

Die Franse munisipale kandidaat, Anne-Sophie Leclere, wat ‘n foto van die swart Franse minister van justisie Christiane Taubira tesame met dié van ‘n sjimpansee op haar Facebookblad geplaas het, is in Julie vanjaar tot 9 maande tronkstrof en € 50 000 (R750 000) boete gevonnis (sien praag-berig in Engels). Sy mag vir 5 jaar ook

Lees verder: ‘Rassisme’: Franse vrou in absentia gevonnis tot 9 mde tronkstraf en R750 000 boete

Namibië se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand

Namibië se Verkiesingskommissie het die registrasie van die Namibiese Ekonomiese Vryheidsvegters as ‘n politieke party goedgekeur. Julius Malema se EFF het dus ‘n amptelike susterparty in Namibië. Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters (NEFF) is ‘n “radikale linkse”, anti-kapitalistiese en anti-imperialistiese beweging, het die sakeman en politikus Epafras Mukwiilongo vroeër gesê. Mukwiilongo, “bevelvoerder” van die NEFF het

Lees verder: Namibië se ekonomiese vryheidsvegters kry bestand

Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS

Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek. Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en Christengroepe in Koerdistan indien nodig. Alhoewel hy meen dat ingryping deur die internasionale gemeenskap wenslik

Lees verder: Pous, Hezbollah waarsku teen ISIS

ANC wil ‘uitreik’ na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal

Die Tshwane-metroraad gaan glo die Pretoriase stadsaal na Marthinus Pretorius, stigter van Pretoria, vernoem, “want die Afrikaner en hul erfenis is ook vir ons belangrik”. ‘n Woordvoerder van Kgosientso ­Ramokgopa, burgemeester van Tshwane, het Maandag gesê die burgemeester wil glo nie ‘n “verdeelde stad lei nie”. Pretoria is op 16 November 1855 deur oudpres. Marthinus

Lees verder: ANC wil ‘uitreik’ na Afrikaners met naam vir Pretoriase Stadsaal

Verdagte ontsnap in polisie-uniform

‘n Verdagte wat uit die polisieselle by Thohoyandou in Limpopo ontsnap het, is weer aangekeer. Tshilidzi Nelson Masindi het twee weke gelede ontsnap en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal, het RSG berig. Hy het ernstige beserings opgedoen toe hy deur lede van die gemeenskap aangerand is oor die beweerde poging tot verkragting van

Lees verder: Verdagte ontsnap in polisie-uniform

Bouramp in Alberton eis 7

Die soektog na vermiste slagoffers onder die puin van ‘n betonblok by ‘n huis in Alberton, suid van Johannesburg, sal Dinsdag voortgaan. Volgens Sapa is die dodetal minder as wat voorheen vermoed is. Sewe mense is dood met talle mense wat beseer is. Daar is aanvanklik gedink dat nege mense dood is, omdat twee van

Lees verder: Bouramp in Alberton eis 7

Superblitsbukskoning!

Met soveel motors om van te kies in Suid Afrika kan dit ‘n baie moeilike keuse raak. Sê nou maar net jy is in die mark vir ‘n motor wat superverrigting bied, praktiese elkedagpendel en nie te swaar op jou sak sal wees nie. Wat koop jy? Daar is ‘n paar opsies. Mens dink aan

Lees verder: Superblitsbukskoning!