Pous Franciskus sowel as die sekretaris-generaal van Hezbollah, Hassan Nasrallah, het hul kommer oor die lot Christengroepe in Irak uitgespreek.
Die Pous het aangedui dat hy bereid is om na Irak te reis om ondersteuning te gee aan vlugtelinge en Christengroepe in Koerdistan indien nodig.
Alhoewel hy meen dat ingryping deur die internasionale gemeenskap wenslik is om Islamitiese militante in Irak te stuit, moet die besluit nie van ‘n “enkele land” afhang oor hoe om in die konflik in te gryp nie.
Die Pous se oproep het wenkbroue laat lig aangesien hy homself tot dusver vir vrede uitgespreek het.
Nasrallah het Vrydag gesê lande soos Libanon moet nie glo dat die VN-resolusie 1701 hulle sal beskerm nie. Die kwessie is nie meer ‘n bron van gevaar vir ‘n enkele groep soos die Sjia, Soennies, Christene of Druze nie, maar ‘n gevaar vir almal, het hy gemaan.
Hy het gesê ISIS is besig met ‘n veldtog van totale vernietiging van alle godsdiensgroepe se kulturele erfenis van duisende jare. Die pluralistiese erfenis van Irak, Libanon, Sirië en Iran waar verdraagsaamheid eers geheers het, word deur ISIS bedreig. Hy het gesê Moslems kan hulself nie daarmee vereenselwig nie.
Die krisis vir Christene in die Levant is egter baie kleiner as die etniese uitwissing wat Westers-gesteunde faksies van die junta in die Oekraïene teen Russiese Christene voer.
Kiëf het doelbewus in Lugansk gedoen wat hulle reeds gedoen het in Slaviansk: Hulle het die stad se watertoevoer vernietig. In die tussentyd, het Kiëf se magte ‘n kolom van vlugtelinge uit die gevegsgebied aangeval met vuurpyle.
Meer as 2000 mense het reeds in die konflik omgekom wat deur NAVO en die VSA gedryf word.
Dit is ook noodsaaklik om te verstaan dat aanvalle op burgerlikes deel vorm van NAVO se aanvaarde aanvalsdoktrine waar lande na die “Steentydperk” teruggeneem word.
Die Amerikaanse Sekretaris Baker het in 1991 reeds aan Tarek Aziz van Irak belowe: “Ons sal jou land verwoes en dit na die Steentydperk terugneem.” Sedertdien het die VSA met die hulp van NAVO streng by die doktrine gehou.
Die “skok en verwondering” is in werklikheid ‘n manier om die burgerlike bevolking te teiken en te terroriseer. Dit is waarmee die VSA se militêre magte hulself besig hou en steun ook ver-linkse groepe om hul doelwitte te bereik.
Pous Franciskus het nie aangedui watter land hy bedoel by die “enkele land” nie. Hy sal glo Amerika aanstaande jaar besoek.
Hy het voorts gesê hy is gereed om enige tyd na China te reis.

Franciskus, jy is wie? satans gebroeidsel, jy sal soontoe reis, tata.
Franci het geweet wat kom, toe sy voorouers, die jesuite, die slamaaier geloof gestig het in 650 NC
Julle doel is die uitwissing van Protestantisme en die gene lyn van die Messias.
Die wereld gee nie regrtig om vir die “Christene” wat uitgemoor word nie, skielik is Engeland, VSA en Frankryk weer betrokke, die vraag is:”Waarom nou weer?”
Maklik ….follow the money, ISIS is besig om die olie velde te vat, vir hulleself…
Die naam “ISIS”, is dit toeval?, nee.
Baberbek in die Withuis is nou besig om besorgd te lyk op die tv oor vrouens en kinders wat vermoor word……. sy drones maak gelukkg GEEN onskuldige mense en kinders dood nie..
IT IS ALL ABOUT THE MONEY…….
witbeer, van die withuis gepraat …. weet jy iets meer van hierdie stories, eerste een al jare gelede op die internet geplaas?:
http://christwire.org/2011/06/shocking-new-revelation-about-michelle-obama-a-must-read-christwire-exclusive/
en
http://educate-yourself.org/cn/michellebornmichael16aug14.shtml
Betjie, al heelwat van Sotero se man gelees maar nog nie bewyse nie, sal ook nie verbaas wees as dit so is nie want ek dink nie Barry is veel van n man nie, meer n lafaard.
ISIS militant
announces his marriage to terrified 7-year old in occupied city in Syria
Posted on August
3, 2014 by ADMIN550 Comments
A kafir has no human value in Islam. They can be exploited for their skills, for
sex, for slavery, for anything – or just be killed off. Muslims believe they
have great rewards in heaven for killing kafirs.
The photo was published on twitter by
a Muslim user (@Fadel_alHadidi) and
profess to be an ISIS militant marrying a 7-year old kafir in occupied minority district of either
Mosul or Syria (source and image is unconfirmed). When a forced conversion
takes place, the victim is first be forced to recite the Quran to make
the pedo-marriage halal according to Sharia law.
Wonder hoeveel olievelde het die Pous wat bedreig word?
daaaaar slaan jy die spyker op die kop, skielik wil hy oin sy pope mobile klim en gaan kyk. hy voel vere vir doie wat sterf,……die inkwisissie is nog nie klaar nie, mag n mal slamaaier hom as n kameel aansien en met hom trou terwyl hy daar is.
Who pays attention to the Popes? With very few exceptions all have been Zionists and speak when they are told to do so by their bosses. The original Christian church was the Orthodox church. The Catholic church did not come into existence until 1000 years later. It is not odd that the countries that have the original Orthodox church are Syria, Egypt, Russia, Ukraine, Serbia, Greece, are all under attack militarily and financially?
Suiwer sekulêr en wetenskaplik gesproke is hier iets geweldigs aan die gebeur.
Frankryk,Australie,oa sal vlugteinge ontvang.90% Christene het reeds gevlug uit Irak.
Die Pous en Islam wil saam ingryp – ondenkbaar !!
Die Pous is bereid om persoonlik die Christene te gaan red in Koerdistan – ondenkbaar!!
Die Pous is bereid om vir die eerste keer in 500 jaar na China te gaan -juslaaik!!
Intussen is die VSA en EU besig om met fage vuur te speel in Oekraine. van wie die anti -Joodse volksheld beeld op Kiev se plein getuig van die vervolging van die Jode in Oekraine. [ Wie was daai ou met die moeilike naam?}
Elkgeval hierdie karakter het die Joodse gemeente in die dorpie waar Chernobyl se versmelting plaasgevind het , uitgemoor. Jaa daai reaktor nommer 4 was presies op die plek waar die Joodse tempel gestaan het…
En Putin stuur humanitêre bystand en die en die Weste stuur wapens aan superkriminele in Oekraine waardeur die meeste van die olie en gas loop.. Google die gas en olienetwerke gerus….
En die hele Europa is afhanklik van Rusiese olie en gas want Iran syne is afgesny…
Intussen word die Christene uitgemoor deur ISIS wat hoegenaamd niks met olie te doen het nie maar suiwer vir godsdienstige redes.
Mens sou sweer Naspers se vervolging van Afrikaner Christene soos bv DS Solly en die NGK oa was die baanbrekers.sedert Tsafendas se tyd af.
Is ek reg of verkeerd mense?
100% reg
Not enough hours in the day to keep track of all the manure approaching circular cooling devices, right now. The law of averages says something will connect soon.
Juslaaik Guessie het jy gesien die demolusie ontploffings wat horisontaal beweeg in Gaza?
Slim pêl reken dis mininukes!!
Na elke Hamas vuurpyl is die lanseerplek gemerk en word daai area omgedolwe en gelyk gemaak. Die magasyne is reg onder daai lanseerders in die tonnels smaak dit my.
Maar die Christene het bokkerol daarmee te doen….
Ons Christene sal soos met die WO2 eers ons Pearl Harbour moet kry —- maar daarna sal ons in die naam van ons God huisskoonmaak soos nooit tevore nie. Tot Sy eer! Soos met ons Afrikaner Gelofte gebeur het.
Hmm?
Juslaaik het sopas die Holocaust in Oekraine ge Google..
Dis geweldig erg.wat daar 6-8 jaar voor die WO2 gebeur het
Nou is dit die Christene se beurt in die midde-ooste.
En Obama sal te trots wees om die rampspoedige gevolge van SY onttrekking van VSA uit Irak te erken en sal te sleg wees om dit te hanteer.
Die volgende president sal nou die kastaings [Christene] uit die vuur moet krap.
HMM?
Intussen wil Iran in Gaza betrokke raak…. Hmm?.
Ja Jan, die volkenmoord op christelijke Oekrainers door de Bolsjewieken wordt wel Holodomor genoemd terwijl genoeglijk bekend is dat er naast de bewust veroorzaakte wel geplande hongerdood ook vele honderdduizenden werden doodgeschoten e.d. en zelfs vergast m.b.v. koolmonoxide middels uitlaatsystemen van vrachtauto’s !
Volgens de gegevens is de verbranding van Jacques de Molay in 1314 dus 700 jaar geleden geschiedt na een onderonsje tussen Clemens en Phillip, die vervolgens de bezittingen van de kruisridders verdeelden. Na honderden jaren later door het Vaticaan bevestigd ‘onder druk’ van de Franse koning.
Wel, de hedendaagse samenwerking tussen bergoglio en barry doet niet onder aan slechtheid als er zo naar het uitgekiende begrensde vangnet voor kindermisbruik(incl. de huidige bovenwater komende moorden in Ierland) en vooral totale onachtzaamheid van de moord op de etnische minderheid van christelijke Boere Afrikaners met name in Plaasmoord in de boevenrepubliek SA wordt gekeken.