praag.co.za

Mynbou veroorsaak grootste skudding

Written by

in

,

Suid-Afrikaners moet hulself voorberei op nog meer aardbewings.

Die Raad vir Geowetenskap van Suid-Afrika het bevestig dat die Orkney-aardbewing op 5 Augustus nou die grootste myn-verwante seismiese gebeurtenis is wat ooit aangeteken is in Suid-Afrika.

Dit het aan die lig gekom tydens ‘n seminaar van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) oor aardbewings aangebied in Pretoria.

Die skudding was gesentreer in Orkney, ‘n dorp geleë sowat 120 km suidwes van Johannesburg met ‘n hoë konsentrasie van diep goudmyne in die Klerksdorp-Orkney-Stilfontein-Hartebeesfontein (KOSH) area.

‘n Swart man, 31, het sy lewe verloor nadat ‘n muur ineengestort het in ‘n mynbou-nedersetting naby Orkney.

‘n Totaal van 600 huise in die Khuma-lokasie naby die episentrum, is erg beskadig en minstens 34 mynwerkers is beseer.

Inwoners in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, die Vrystaat en so ver as Botswana het die trilling gevoel.

Die raad se Michelle Grobbelaar sê ​​die aardbewing het ‘n 5,5 gemeet op die Richterskaal, groter is as die 5,3 Stilfontein aardbewing van 2005.

Sy sê die gebeurtenis het op ongeveer vyf kilometer onder die oppervlak plaasgevind.

Wits Universiteit se seismoloog professor Ray Durrheim sê seismiese gebeure sal voortgaan om vir so lank as mynbou voortgaan.

“Daar is mense wat opgelei is om te handel met aardbewings, maar kry ons een van hierdie seldsame gebeurtenisse, moet ons hulpbronne nie oorweldig word nie.”

Hy sê rampbestuur agentskappe moet aardbewings in hul beplanning insluit.

Durheim, en `n span navorsers het gevind dat meer as 90 persent van aardskuddings in Suid-Afrika aan goudmyne toegeskryf kan word.

Durrheim sê mynbou oor meer as 100 jaar het bygedra tot die druk op die kontinentale plate. Volgens hom, kan groot aardbewings in `n stabiele kontinentale streek voorkom.

Beeld het voorheen berig dat die episentrum deur die Amerikaanse geologiese opname (USGS) bepaal is en dat dit “enkele kilometer van Khuma, Orkney, Stilfontein en Klerksdorp” was.

Dr. Herman van Niekerk van die departement geologie aan die Universiteit van Johannesburg wat in strukturele geologie spesialiseer, sê die fokuspunt van die aardbewing was “10 km onder die aardoppervlak, sowat 6 km van Orkney in Noordwes”.

Die episentrum was in dié provinsie se goudveld, “maar het volgens Van Niekerk niks met mynboubedrywighede te doen nie” het Beeld berig.

In 2005 het ʼn soortgelyke aardbewing ‘n woonstelblok in Stilfontein vernietig is.

Strukturele skade aan geboue en huishoudelike artikels in die KOSH-area wat deur mynbou veroorsaak word beteken dat versekeringsmaatskappye nie eise uitbetaal nie.

Versekeringsmaatskappye betaal wel vir skade wat deur natuurrampe veroorsaak word.

Comments

26 responses to “Mynbou veroorsaak grootste skudding”

  1. Rutger Avatar
    Rutger

    So Beeld en hulle CIA-agent Basson probeer die versekeringsmaatskappye kry om te betaal met nonsens oor die ‘Amerikaanse’ data. Hoekom nie die myne nie?

    1. Gas Avatar
      Gas

      Adriana is nou baie besig om Zuma ge-‘fire’ te kry VIR die myne. Die DA moegoes en moffies is buite hulleself van plesierigheid. Cyril is seker nou klaar ge-‘brief’

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hierdie is nou die effekte van langtermyn mynbou – dan praat ons nie eers van die effekte op die water nie.

    Die hele bosveld is nou onder platina myne – plek-plek steenkool ook. Die hele Oos Transvaal is vrot van die steenkoolmyne – nog ‘n ramp besig om te gebeur.

    Nou wil die regering nog die Karoo ook breek vir gas

    1. FR2P Avatar
      FR2P

      Notice how “social impact studies”, the Joo science, took up all the millions and not a single fact is known after 5 years. https://www.youtube.com/watch?v=B6KAt7N1KzU

    2. Rifrug Avatar
      Rifrug

      http://praag.co.za/?p=26232 wat ek gesê het is “skuddings in die gebied is vanwee
      mynbedrywighede” …

      Hoekom neem dit die Raad vir Geowetenskap van Suid-Afrika twee weke om te snap wat ons reeds weet?

      “die Karoo ook breek vir gas” … ai – BREEK is die regte woord! Vir my voel dit of alles in Suid-Afrika gebreek is deur die swartes se 20 jaar bewind.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Rif – dieselfde gedagtes hier. ZA is gebreek – dit wat ons mense oor 100+ jaar opgebou het in minder as 30 jaar afgebreek tot amper niks.

        Ons het vanaand vir ‘n vriendin met kanker in die hospitaal gaan kuier – daar sing die staf nou tipiese afrika liedere so kliphard dat jy jouself nie kan hoor nie. Die mense wat in daardie saal lê is letterlik tot die dood toe siek. Wat het geword van respek? Respek vir mense, respek vir goed en respek vir die omgewing.

        Ek stem saam met die skuif van geld – as jy geld het om te skuif – self is ek nog besig om skuld af te betaal. Om self te skuif het ek ook al oorweeg – met die dinge wat ek kan doen en my vrou ook is dit relatief maklik – maar die redes hoekom ek nog gebly het is eerstens dat my vrou se moeder nog geleef het – sy is nou ongelukkig nie meer met ons nie maar ook my eie ouers is nie meer jonk nie. Verder weier ek om trou aan die kwien te sweer so dit sluit Kanada, Nieu-Zeeland en Australië uit. Ek wil ook nie vir die res van my lewe gaan engels praat nie. (Rooikop en hardegat beteken eintlik maar dieselfde ding). Europa is bitter moeilik – ek het in Frankryk gewerk en die mense daar het dit nie maklik nie. Nie eers die hoogsopgeleides wat in my veld werk nie. Ek weet daar is geleenthede in Denemarke maar dit is ook ‘n groot aanpassing. Ek het ook al in die verre ooste gewerk maar dit is nog erger. Suid-Amerika is nie veel beter as hier nie en die VSA – nou ja ons weet wat daar besig is om te gebeur.

        1. Trippie Avatar
          Trippie

          Riffels en Rooikop – wat die skuif aanbetref, mens moet seker ouderdom ook in ag neem. Oor 2 maande is ek 53, enkellopend, hoe kan ek alles en almal net hier los in die “nuwe verbeterde Suid-Afrika”. Was ek jonk, sou ek verseker ook daardie skuif oorweeg het. Nooit sal ek iemand kwalik neem wat wel die geleentheid het om hierdie eens mooi land, te verlaat nie, ter wille van hul kinders ook.

          1. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Trip, ouderdom speel wel ‘n rol in so ‘n besluit. Jou ondersteuningsraamwerk moet ook in ag geneem word – gade, familie, vriende ens. en sonder sulke mense naby jou is dit haas ontmoontlik. Om alleen en eensaam in die vreemde te wees is nie pret nie – ek het dit al gedoen vir werk.

            Tog weet ek van mense wat heelwat ouer was (My M studieleier is in sy vroeë 60s Kanada toe. Sy vrou is egter heelwat jonger en hulle is op haar beroep oor. Hy het egter ook maklik weer werk gekry daar aangesien hy ‘n doktersgraad in ingenieurswese het) wat suksesvol oor is. Hulle het nie regtig familiie hier oor gehad nie. Die werksomgewing het egter heelwat verander beide na 9/11 en die finansiële chaos van 2008/9.

            Snaaksgenoeg ken ek heelparty mense wat weer teruggekom het – nadat hulle vir 6+ maande sonder werk was! Basies net met die klere aan hulle sterte en weer van voor af moet begin. Ook nie pret om dit te doen nie

            Maklik is so ‘n besluit verseker nie. Ek vra myself ook af, wat van my ander volksgenote wat NIE sal kan gaan nie, wie gaan na hulle kyk? Nie dat ek veel dan doen nie maar ‘n klomp saam kan darem help uitkyk vir werk, gesondheid blyplek ens. Soos die nuwe ZA roes gaan hierdie al meer belangrik raak.

          2. Riempies Avatar
            Riempies

            Rooikop t.o.v. jou laaste paragraaf:

            Die nuwe tendens is dat hospitaal fasiliteite deel van n diens in n woonkompleks is – m.a.w. dit is nie “beskikbaar” vir die groter gemeenskap
            nie – na my mening n briljante strategie. Die “groter” gemeenskap word vervoer na die naaste staatshospitaal deur die munisipale ambulansdiens.

          3. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Gegee die koste van spesialis mediese dienste is dit net te duur ongelukkig.

          4. Riempies Avatar
            Riempies

            Rooikop ek kan jou die versekering gee dit kan gedoen word
            en dit word gedoen alreeds.

          5. Dolk Avatar
            Dolk

            Goeie more aan u-almal… Verseker word dit daar doer onder in die Kaap by Knysna reeds gedoen… Reg rondom die privaat hospitaal is (aftree) “woonstelletjies” gebou – met hul eie ouetehuisie TEENAAN dit… Google earth dit gerus…

          6. Riempies Avatar
            Riempies

            Goeiemore Dolk,

            Die een geval wat ek van praat is daar reeds n volwaardige hospitaal met 2 teaters in aanbou benewens hiervan is daar ook alreeds n daghospitaal pragtige ongelooflike eerste wereld standaard. Die dag hospitaal is bloot n goeie verbetering op die siekeboeg van die “ouetehuis huisies”.

          7. Dolk Avatar
            Dolk

            Daardie privaat hospitaal is al jare lank – huidig besig met presies dieselfde skema – nuwe aanbouings.

            Hospitale is PRESIES soos banke… Net baie erger…

          8. Riempies Avatar
            Riempies

            Dolk die hospitaal wat ek van praat is in aanbou en inwoners
            kry gereeld vorderingsverslae soos die bouwerk vorder met fotos (die wat
            rekenaars het) – die projek is nie ouers as 6/7 maande nie.

          9. Dolk Avatar
            Dolk

            Ek begryp wat u gesê het – wat ek sê is dat dit nie eintlik iets nuuts is nie.

          10. Dolk Avatar
            Dolk

            Waar die Here my geformeer het sal ek lewe en ook sterf. Tensy Hy my laat trek.

            Hoe kan ek my vaderland verlaat wanneer ek voel – dis asof my liggaam en gees, in bakhand geskep – soos stof in die wind in gewerp word… Sou ek dit doen…?

          11. Rifrug Avatar
            Rifrug

            “enkellopend” … ja Trippie, ek is ook al so genoem. Ek het nie baie van dié term gehou nie – klink vir my of ek gebreklik is … loop ek op my enkels?

            “wat die skuif aanbetref, mens moet seker ouderdom ook in ag neem” … stem saam met jou, maar wanneer die papaja die dakwaaier tref, is dit te laat om skuiwe te begin oorweeg.

            “Was ek jonk, sou ek verseker ook daardie skuif oorweeg het.” … jy IS jonk! As jy nie jou ouderdom so duidelik gestel het nie “Oor 2 maande is ek 53” sou ek uit jou kommentare en profiel fotos jou 20 jaar jonger geskat het!

          12. Trippie Avatar
            Trippie

            Riffels, ek is en was nog nooit getroud – moes nou sommer kliphard lag vir jou “loop ek op my enkels” – hehe, dit klink seker ook beter as om ‘n oujongnooi genoem te word, ek verpes dit.

            Baie dankie vir die mooi kompliment, ek moet byvoeg, hierdie profiel-fototjie is darem so jaar of wat gelede geneem.

            Net gou vir jou noem, die dametjie na wie ek verwys het en die swak behandeling wat sy ontvang het by Steve Biko Hospitaal, is gisteraand oorlede. Stem my diep bedroef, maar, sy is nou verlos van haar pyn.

        2. Trippie Avatar
          Trippie

          Wat jou tweede paragraaf aanbetref, plaas ek die volgende wat ek vroeer vanaand ontvang het – HARTVERSKEUREND ! Ek kon eerlikwaar nie ophou huil nie. Ek is self deur die kanker en daaropvolgende chemoterapie, maar dis NIKS in vergelyking met wat hierdie jong vrou moes deurgaan nie.

          “‘n Vrou lê op sterwe by Steve Biko Akademiese-hospitaal en haar familie glo dis omdat sy verskeie kere hulp by ongevalle geweier is.

          Foto: Antoinette Swart moes Maandag vir ure ongemaklik in ‘n rolstoel sit en wag vir hulp by ongevalle.

          ‘n Kankerpasiënt wat in Steve Biko-hospitaal behandel word se familie is moedeloos en raadop omdat sy op sterwe lê nadat die hospitaal haar verskeie kere by ongevalle weggewys het.

          Antoinette Swart en haar familie het Maandagmiddag sowat vyf ure by ongevalle gewag voor sy opgeneem is.

          Volgens haar familie was sy te swak om haar kop op te lig nadat sy vir dae lank amper niks geëet het nie en baie deurmekaar was.

          Haar man Jarco was moedeloos met die diens by die hospitaal se ongevalle-afdeling. “Hoe meer ek vir die wagte gesê het hulle moet haar help, hoe meer het hulle ons geweier. Enigeen kon sien sy het dringend hulp nodig, maar toe ons begin desperaat raak het hulle ons gewaarsku dat hulle haar glad nie gaan help as ons nie rustig raak nie.”

          Antoinette (35) is in 2012 met kanker gediagnoseer en het vir sowat ‘n jaar as buitepasiënt gereeld behandeling by die hospitaal ontvang.

          In Januarie het haar familie verneem dat haar kanker in remissie is en sy is huis toe gestuur, waarna sy steeds gereeld hospitaal toe is omdat sy nog met haar gesondheid gesukkel het. Sowat twee weke gelede het sy merkbaar versleg en haar man het met haar hospitaal toe gejaag.

          “Hulle het haar opgeneem, op ‘n drup geplaas en bloed getrek, maar haar daarna weer huis toe gestuur,” het Jarco gesê.

          Swart is uiteindelik Maandagmiddag om 17:00 opgeneem. Volgens haar skoonma, Lindie, is bevestig dat die kanker na albei niere, haar rugwerwels en moontlik haar brein versprei het.

          “Volgens die dokter moes haar oorspronklike dokter haar nooit ontslaan het nie, omdat die kanker nooit in remissie was nie en nou het die hospitaal ons laat weet dat daar niks is wat hulle vir haar kan doen nie,” het ‘n hartseer Lindie gesê.

          Swart se familie is verslae oor die dienslewering by Steve Biko-hospitaal en volgens hulle verskil diens in die saal hemelbreed van dié by ongevalle.

          “Waar sy nou lê, kry sy goeie diens. Hulle werk sagkens met haar en gaan uit hul pad om dit so maklik as moontlik vir ons almal te maak. Dit ontstel my net vreeslik om te dink dat as die hospitaal haar net van die begin af probeer help het, sy dalk bietjie meer tyd saam met haar familie en haar twee-jarige seun kon hê,” het Lindie gesê.

          Steve Biko Akademiese-hospitaal was teen spertyd steeds nie beskikbaar vir kommentaar.”

          1. Rooikop Avatar
            Rooikop

            Hierdie is om van naar te word. Trip so moor die medici ons mense ook uit. Meeste is net so ingestel op geld dit is nie eers snaaks nie. Ek hoor baie hoeveel van hulle eie soort net so behandel word en dan ook “vermoor” word deur slegte diens.

          2. Dolk Avatar
            Dolk

            Goeie more Trippie. Dit is verskriklik om te aanskou! Ek kan eenvoudig nie glo dat ons Volk in sulke ellende gedompel is deur – sekerlik die geskiedenis se grootste volksverraaiers nie! Mag iemand wat rubrieke skryf hier iets met daardie as tema en opskrif oor hulle pen…

            Al watt ek weet is dat NIKS ongesiens verby gaan nie. So min as wat ons ‘n hond kan leer praat – so min kan ons ‘n Afrikaan empatie en initiatief leer.

          3. Trippie Avatar
            Trippie

            Goeie more Dolk. Ek hoop werklik wat hier gebeur het, haal al wat ‘n nuusbron is. Ek dink onophoudelik aan die jong dametjie.

          4. Dolk Avatar
            Dolk

            Dit breek mens se hart om dit te lees! En om te dink daar is mense wat daardie barbare in bewind “bid en voorspoed toewens”!!! Dankie vir die laat weet Trippie – gebede en aktiewe hulp is en bly ons plig.

      2. Dolk Avatar
        Dolk

        Dis nie altemit nie. Wat ontbreek is insig, IK en kundigheid. Ironies of wat…?

  3. witbeer Avatar
    witbeer

    dit klink shakky, Anglo en sy kamarade moet hoes, hulle steel die minerale, laat hulle betaal!

Leave a Reply