‘n Verdagte wat uit die polisieselle by Thohoyandou in Limpopo ontsnap het, is weer aangekeer.
Tshilidzi Nelson Masindi het twee weke gelede ontsnap en is tans onder polisiebewaking in die hospitaal, het RSG berig.
Hy het ernstige beserings opgedoen toe hy deur lede van die gemeenskap aangerand is oor die beweerde poging tot verkragting van twee vroue in Muledane Saterdag.
Masindi het daarna ontsnap vermom in ‘n polisie-uniform. ‘n Interne proses is aan die gang om vas te stel hoe hy die uniform bekom het.

Hoe hy die uniform bekom het – dit is vir hom gegee, in die tronk. Die gemeenskap het hom nie goed genoeg ge-wetter nie. Hy hoort nie in die hospitaal nie, maar 6 vt ingespit, onder die grond.
Trippie ons Afrikaners moet selfbeskikking so gou as moontlik deurgestoot kry. Daar is verskeie inisiatiewe wat besig is met die ondersoek en skrywe van die grondwet vir selfbeskikking en uiteindelik gaan saamwerk vir selfbeskikking – my raad is ondersteun almal. Hoe gouer elke Afrikaner die erns besef en deel word van die selfbeskikkings proses – hoe beter is ons kanse vir oorlewing.
Goeie more Trippie En aan u – mev. Riempies. Sjoe maar julle mense is skaars. Lyk my jy en die ander is dalk met vakansie? Ek draf self rond soos iemand wat pakkies aflewer!
Om terug te kom… Hulle sê: ” ‘n Interne proses is aan die gang om vas te stel hoe hy die uniform bekom het…” Dit is eenvoudig belaglik om te sien hoe DIG daardie adders is.
Goeie more Dolk en Riempies, ek stem beslis saam wat betref selfbeskikking.
… soos iemand wat pakkies aflewer … hehe, gelukkig is jy nie die posman nie.
LMAA. Dit lui nogal ‘n klokkie…!
NS Ek’s alweer oppad – baie vrede en seën aan elkeen.
Geniet die dag – veilig wees.
….sy werks klere…
Kop in een mus