Die minister van Kuns en Kultuur, Paul Mashatile, het weer herhaal wat die regering se standpunt oor die Tshwane-Pretoria debat is. Mashatile sê Pretoria kan nie beskou word as ‘n stad nie. Burgerlike organisasies, het die naamsverandering in die hof betwis. Hulle argumenteer dat die publiek nie geraadpleeg is oor die besluit nie. In Oktober
Regering wil ingryp om skade van staking te beperk
Die Minister van Minerale Hulpbronne, Susan Shabangu, het aan die media in Pretoria gesê indien die staking nie gou opgelos word nie, gaan dit die ekonomie ‘n knou kry. Die regering is gereed om in te gryp in die goudmynsektor om skade wat die loongeskil aan die ekonomie veroorsaak, te keer. Duisende vakbondlede van NUM
Lees verder: Regering wil ingryp om skade van staking te beperk
Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag
Die eienaar van die Rietvallei-wynlandgoed in die Boland, Johnny Burger het selfmoord gepleeg. Burger is daarvan aangekla dat hy die seun van ‘n plaaswerker, die 19-jarige Flippie Engelbrecht vyf jaar gelede aangerand het. Die bestuurder van Rietvallei, Wilhelm Treurnicht is ook aangekla. Engelbrecht is blind na die aanval, hy ly aan bloeding op die brein
Lees verder: Wynlandgoedeienaar pleeg selfmoord na plaaswerkerklag
Brief aan Beeld oor Piet Croucamp
deur Johann Botha Die volgende brief deur mnr. Johann Botha, wat ‘n klag teen Piet Croucamp by die Universiteit van Johannesburg gelê het, het vanoggend in die aanlynweergawe van Beeld verskyn. Dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg het verlede week ’n klag van haatspraak aanhangig gemaak teen ’n voormalige filosofiedosent van Tuks oor
Navorsers ‘verstom’ oor graad van geweld tydens roof
Professor Rudolph Zinn, ‘n professor in polisiëring en forensiese ondersoeke by Unisa, het gesê die voortdurende gebruik van oormatige geweld in rooftogte is iets wat baie Suid-Afrikaanse navorsers “verstom”. Zinn het gesê terwyl baie gevangenes wat hy ondervra het gesê het dat hulle gewoonlik geweld gebruik om hul slagoffers te dwing om tydens rooftogte gehoor
Lees verder: Navorsers ‘verstom’ oor graad van geweld tydens roof
Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder
Samewerking is die enigste manier waarop die ANC gestuit kan word, en dit dui ook die nuwe koers aan wat die Vryheidsfront Plus gaan volg om ‘n nuwe bedeling in Suid-Afrika te weeg te bring tot voordeel van al die land se inwoners. Dit was die sentrale tema van die boodskap van dr. Pieter Mulder,
Lees verder: Diversiteit en samewerking met ander gemeenskappe: Pieter Mulder
Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!
deur Derek Gerber Die Vryheidsfront het homself met ‘n nuwe embleem en visie geherposisioneer. In die proses poog hy om ‘n meer inklusiewe benadering te volg, en as bewaker van alle minderheidsgroepe se regte op te tree. Mag ek my verstout om te sê dat hierdie aksie die VF se swanesang in die komende verkiesing
Lees verder: Bederf eerder stembriewe as om VF Plus te stem!
SAOU ondersoek internasionaal erkende Afrikaanse eindeksamen
Dr. Jopie Breed, president van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), het gister op die 17de hoofdesimposium gesê die vakbond kyk na stappe om Afrikaanse onderrig en die taal te beskerm. Die SAOU sal die moontlikheid van ’n internasionaal erkende Afrikaanse matriekeindeksamen ondersoek, het Beeld berig. Breed het gesê verteenwoordigers van die vakbond sal ‘n inligtingstoer na
Lees verder: SAOU ondersoek internasionaal erkende Afrikaanse eindeksamen
Motorbedryf, goudmyne staak
Stakende werkers in die motorbedryf sal vandag ‘n optog hou na die kantore van die vereniging van motorvervaardigers, NAAMSA, in Pretoria. ‘n Woordvoerder van NUMSA, Castro Ngobese, sê hulle sal ‘n memorandum met eise aan die Werkgewersvereniging van Motorvervaardigers oorhandig. Die staking in die motorbedryf is nou in sy derde week. Werkgewers bied ‘n tien
Polisie skik vir R1.29 miljoen met beseerde plakker
‘n Inwoner van Ivory Park wat aan motors werk, het R1.29 miljoen ontvang in ‘n tussentydse skikking nadat hy sy linkerarm verloor het toe die polisie hom geskiet het, het The Star Dinsdag berig. Ntantise Daniel Taliwe, 37, het die skikking met die polisie bereik, nadat hy aanvanklik meer as R10 miljoen in skadevergoeding geëis
Lees verder: Polisie skik vir R1.29 miljoen met beseerde plakker
