Professor Rudolph Zinn, ‘n professor in polisiëring en forensiese ondersoeke by Unisa, het gesê die voortdurende gebruik van oormatige geweld in rooftogte is iets wat baie Suid-Afrikaanse navorsers “verstom”.
Zinn het gesê terwyl baie gevangenes wat hy ondervra het gesê het dat hulle gewoonlik geweld gebruik om hul slagoffers te dwing om tydens rooftogte gehoor te gee aan hul eise, is wat gebeur in die meeste gevalle die uiterste marteling en geweld.
Hy het ook gesê alkohol en dwelms kan nie as verskoning gebruik word nie, omdat die meeste gevangenes aangedui het dat terwyl hulle ‘n misdaad pleeg, hulle verkies het om versigtig te wees sodat hulle nie iets aanvang wat kan lei tot hulle arres of dat hulle bewyse van hul aandadigheid agterlaat nie.
“Hulle sê … dit is baie belangrik om dit te doen binne so ‘n kort tydsbestek as moontlik om nie gevang te word nie. Dit verduidelik egter nog nie die tipe van geweld wat gepaardgaan met misdaad nie.” – IOL

Waarom niet eens de anc regering ‘verskonings’ goed onderzoeken als het gaat om grove nalatigheid in voorkoming/preventie/opsporing van beestachtige misdaad ?
Tenslotte is daar de (politieke)verantwoordelijkheid te zoeken. Wat interesseert het een slachtoffer nu of de dader half of helemaal dronken of stoned was. Het tienduizendste slachtoffer van dit nalatige regiem zal het helemaal een wors(t) wezen.
ie erkenning van diversteit van bevolkingsgroepe/rasgroepe met n nuwe insig van
ja – daar is onuitwisbare identiteits verskille, met raseie ingebore
bestaansbehoefte. n Poging met die woord “rassisme” om hierdie verskille te
minimaliseer of brutaal te ontken begin nou ook sy status as onsusksesvol
bereik en sal dus binnekort as uitgedien in onbruik verval.
Dit is die “verskillend” van mekaar waaruit die
saambondel van hier opponeerde behoefte van bestaan niks goeds inhou nie, trouens eerder haat in die hand werk – soos
die geskiedenis dit reeds oor en oor bewys het.
Kan hierdie deurmekaar wees van verskillende
rassegroepe nog reggestel word tot sy oorsprong? Betwyfel ek. Dat daar egter
globaal indringend na antwoorde gesoek moet word is verseker ook so.
Ons hier in Suid Afrika is na alle waarskynlikheid
die beste geposisioneer om vir elke bevolkingsgroep n geleentheid te skep in
samewerking met mekaar om binne volksverband tussen sy eie kultuurmense n tuiste
te skep in sy eie grondgebied. Dit wil se as die verantwoordelikheidwil met
toekoms visie daarvoor kan realiseer.
Julle mis die kern woord wat hierdie hele situasie reg opsom en waarvoor daar internasionale wette is wat gevolg moet word…
Dit is haat misdade!
Dit is juis die rede hoekom daar soveel geweld by betrokke is. Plein en simpel hulle haat ons. Daar is geen ander rede hoekom n krimineel so veel tyd sal spandeer om sy slagoffer soveel pyn as moontlik te besorg nie. Die hoeveelheid geweld wat dit verg om iemand te vermoor word nie net in enkele gevalle honderdvoudig oor-skei nie maar in amper elke geval.
Die volgende punt wat ek wil lig is die feit dat hulle in die muti moorde ook soveel pyn as moontlik wil besorg want dit maak die muti sterker. Die manier wat die slagoffers in plaas moorde ten toon gestel word dui op swart toor kuns rituele. Ek kan julle nou al wet, van hierdie moordbendes gaan sien eers n toor doktor voor hulle hulle aanvalle loods.
Mense ons hier te make met mense wat gelowe het wat nêrens anderste in
die beskaafde wêreld aanvaarbaar sal wees nie. Hier kom hulle daarmee
weg want die is deel van hulle kultuur en die liberales verkies om nie
die waarheid in die oe te kyk nie.
Ek stem saam!
Ek heg min waarde aan hierdie sogenaamde “navorser” se opinie. Te laat en te min!
Die probleem is dat daar nie tot volle geweld ten opsigte van die Blankes oorgegaan kan word nie. Die rede is die kritiek wat hierdie regering sal kry. Daar is ook instansies wat as beskermsgroepe geregistreer is en waar die Geneefse Konvensies van krag is. dan is daar ook nog Genocide watch wat hierdie gebeurlikhede dophou, asook Cencorbugbear. Om die wereld en die publiek ‘n rat voor die oë te draai, gebruik die regering die guerille tipe oorlog voering teen die Blankes, veral op die plase. Hierdie is opgeleide soldate indiens van die regering en die regering ondersteun die optrede. Die rede hoekom ek die bewering maak is gegrond op die optrede van zuma. Waar het jy in jou lewe gesien en gehoor dat ‘n president van ‘n land sing ” kill the farmer, kill the Boer”, waar het jy gehoor dat ‘n president sê, die verskil tussen swart en Wit is te groot, veral wat ontwikkeling en vermoeëns aanbetref. Dit is op alle vlakke, tot op ekonomiese vlak.Dit is nog ‘n mannier van opsweep.
Die gevolg is, wanneer hierdie moordenaars dan toeslaan haal hulle alles uit om so wreed as moontlik op te tree. Kyk gerus na die YOU TUBE flitse. Kyk onder White Genocide, maar wil ek ook waarsku, dit wat jy gaan sien is grusaam. Prof Zinn ek stem saam met jou, daar is onnodige geweld by hierdie “misdaad” betrokke. Ek sou net wou sien dat die wereld moet sien wat het hulle in plek gestel met die destydse sankies en die druk wat op die land geplaas was. Ek kan nie dink dat Henry Kissinger, toe hy laas hier was gedink het dit lyk “cool” nie. hy het dalk niks gesê nie, maar ek dink hy kon sien.
Hoef nie verstom te wees want as geyk word na Afrika waar daar konflik is, (omtrent die hele kontinent) die hoë graad van geweld wat heers, is aan die orde van die dag.
Dis normaal.
Dit is normaal.
Mense moet na die beskaafde lande oorsee gaan om te besef dis eintlik nie normaal om in n hok met tralies en fort knox slotte te leef nie. Nevermind panic buttons and armed response! All this gradually became normal and thats what flippen gets me…. its as though no lefty or average Joe even questions what the hell has happened to us?!?!
Sê altyd mens moet net noord van die Sahara woestyn kyk. So moet gelewe word.
What did we do to deserve this?
Konflik mense,.. konflik – Willy
is heeltemal reg, hy het korrek geïdentifiseer dat óns in n lae
intensiteit konflik betrokke is.
Of dit nou “normaal” is of nie, gesiene in die Afrika kontex, is iets anders…
Dis 2013 en mense is nog verstom… verstom, my wereld. Wanneer gaan hulle verby verstom kom en wakker skrik. Wanneer hulle self gemartel word? Gaan hulle DAN tot besef kom miskien?
Hierdie navorsers kan nie sand in die woestyn vind nie man.
Navorsing schwmavorsing :-p
Tussen die ‘navorsing’ van narre soos Piet Lapkop en Prof Zip is dit moeilik om ‘n wenner te kies.
Hel indien iemand die toestand as normaal beskryf of so dink wonder mens soms of so ‘n persoon normale denke het. Die toestand van die land se geweld is beslis ver van normaal af en behoort enige regdenkende mens te verstom. Vir sommige mense , volgens hulle kommentaar nie. Verstommend.
dat de anc er toe nu toe ‘mee wegkomt’ tijdens hun regeerperiode de tienduizenden moorden op blanken weg te poetsen met honderdduizenden zwarte doden, als excuus, is dramatisch en bederfelijk al vers fruit. Dit is heel recentelijk nog weer eens tot op hoog politiek niveau ingebracht en aangedrongen op meer initiatief.
Ter wille van gesonde balans moet net noem dat gerieflikheidshalwe hiebo versyg word dat hy gese het dat ras geen beduidende rol gespeel het nie.
Korrektheid. Wat sal jy seg watter ras speel hier die grootste rol?
Kyk gerus na die en dan besluit julle, lesers van Praag en die ouens wat kommentaar lewer, soos myself, of hierdie nie is wat ek in my onderstaande kommentaar sê. Ek wil egter byvoeg en waarsku, hierdie skakel wat ek hier plaas is nie vir ouens wat dit nie kan vat nie. Hier sal jy die wreedste van wreed sien. http://www.youtube.com/watch?v=gdyTAeRMI0E
Dan vra die wereld hoekom haat julle? Die Bybel sê jy moet waar dit moontlik is in vrede met alle mense saamleef. Let wel, waar dit moontlik is.
Ek wil mense waarsku ek het my man gevra om eers vir my te kyk – hy het vir my gese onder geen omstandighede moet ek kyk nie.
Ek sal dit dan ook nie kan kyk nie. Toe ek voorheen na soortgelyke videos oor plaasmoord toenele etc gekyk het op youtube het dit my vir dae gepla. Die wereld moet hiervan weet. Maar dis te erg vir meeste mense. Te veel om in te neem. Die int media maak mense al klaar gewoond aan die wrede dinge in die midde ooste. Daarom gee hulle nie om oor ons in Suid Afrika. CNN en BBC is vir ewig besig om dokumentere te wys oor hoe goed Afrika besig is om ekonomies te groei. Sulke proaganda twak oor een if ander outa en sy suksesvolle piesang plantasie of carpenter shop in sentraal Afrika etc.