Minstens 150 mense is dood in bomontploffings in twee Siriese stede. Minstens 96 is na berig word dood in drie bomaanvalle Sondag naby ’n Sjiitiese heiligdom, Sayyida Zeinab, in Damaskus. Die profeet Mohammed se kleindogter is daar begrawe. Enkele ure tevore is minstens 57 mense dood in ’n dubbele motorbomontploffing in Homs. Die Islamitiese Staat
Lees verder: Twee ontploffings ruk Sirië na skietstakingsooreenkoms
