Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het.
Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus.
Klasse is vandag en môre opgeskort nadat swartes ‘n Varsitybeker rugbywedstryd Maandagaand ontwrig het. Wit en swart studente het met mekaar gebots nadat swartes op die veld gehardloop het.
Oproerige swart studente sing en dans tans op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat.
Hulle betoog ter ondersteuning van werkers wat teen uitkontraktering gekant is. ‘n Groot groep polisiebeamptes is ook buite die ingang na Kovsies ontplooi.
Geen voorvalle van geweld het nog vanoggend voorgekom nie. Gister is minstens 44 werkers en studente in hegtenis geneem
Die Nasionale Organiseerder van die Sosialistiese Jeugbeweging by die Universiteit van die Vrystaat, Ithumeleng Lecheko lê die blaam vir die betogings by dié Universiteit voor die deur van die rektor, Jonathan Jansen.
Lecheko sê Jansen het op sy belofte teruggegaan om werkers in te kontrakteer. Hy beweer ‘n ooreenkoms oor inkontraktering en salarisse is verlede jaar gesluit.
Betogers het die Varsity Cup rugbywedstryd tussen die UV Shimlas en Madibaz Maandagmiddag onderbreek deur op die veld te hardloop. Geweld het uitgebreek toe rugby-ondersteuners die belhamels wou verwyder.
Die groep betogers later met koshuisinwoners op die kampus gebots. Die polisie en die kampussekuriteit was op die toneel en rubberkoeëls en skokgranate is afgevuur.
‘n Student, wat gevra het om anoniem te bly, bevraagteken hoekom Jansen, wat by die Varsity Cup rugbywedstryd was, geweier het om die situasie aan te spreek.
UV-woordvoerder, Lacea Loader, wat op die toneel was, wou nie reageer op vrae oor hoekom Jansen nie na vore getree het nie, soos sy posisie vereis.
Loader het gesê verskeie ondersoeke na die voorval is aan die gang.
Nog ‘n student, wat nie sy naam bekend wou maak nie, het gesê die situasie het heeltemal hand uitgeruk. Hy het gevra waar is die hoof van die kampus en waarom is hy nie daar om leiding te gee nie.
Loader het ontken dat die visekanselier daar was. Op die vraag waarom Jansen nie te siene is nie, het Loader gesê hy is wel bewus van die situasie op kampus. Sy’t voorts gesê ‘n vise-rektor is ontplooi om die situasie te monitor.
Die universiteit is glo bewus daarvan dat daar betrokkenes was wat nie verbonde aan die UV is nie.

Is dit nie interresant dat juis dit waarmee ons land verkoop is , ook die begin is waar daar teen die intimidasie opgestaan word nie. Vraag; het dit gegaan oor die opbreek van die sport , oor Afrikaans of n uiteindelike opstaan teen intimidasie??????Dit is ook die jongmanne wat vastrap terwyl die Ooms fotos neem en hande in die sye staan , dit blyk dat die jongmense nie meer die politiek korrekte spel wil speel nie.
Miskien sal die groot geeste van Rugby nou na vore kom ; hulle rugby god is in gevaar en ons weet n afgod moet beskerm word aangesien dit nie homself kan staande hou nie.Voor my kruisiging nou begin dink eers daaroor of ek nie miskien reg is nie.????
Jy is heeltemal reg dink ek Ou Transvaal. Rugby is die Afrikaner se opium of afgod ( kies jou gunsteling). Die Afrikaner het sy eie saak versaak. Die ou omies het die land (of liewer die Afrikaner se onafhanklikheid en sekuriteit) weggegee op n skinkbord in ruil vir n game rugby, en die kerke natuurlik het saamgesing. Nou probeer die Afrikaner genesing vind mbv n aartappelboer. Stel jou voor!! Asof dit nou een aartappel gaan help. Goedgelowigheid van die Afrikaner darem, ken geen perke nie.
Die aartappel storie herinder my aan ons een voorgeskrewe boek vir matriek. Die Sonstruikel. Daar het die hoofkarakter ook sommer die rou aartappel so uit die grond gepluk en geëet. Ons het gespot – “eet ‘n aartappel en word wys”.
Ek hoor wat julle se hieronder en ek stem saam. Ek dink nog steeds Jonathan Jansen het laat spaander omdat hy ‘n lafaard en nie ‘n leier is nie.
Ek het baie met jong witmense te doen en hulle is stertvol vir hierdie besigheid. Een meisie wat met 94% nie medies kon studeer nie, maar swartes wat met 60% keuring kry. Gelukkig het sy en ‘n seun toe B.Sc. gedoen en in hul 1ste jaar was hul punte so goed dat hulle toe medies gekeur is. Hierdie Jansen is baie dapper wanneer hy twee beskaafde Afrikanerseuns kan aanvat, maar wanneer dit by die onbeskaafdes kom is hy bang. Nes ‘n kanondonkie – dapper op ‘n afstand.
Dis ‘n eienskap wat baie van sy soort deel. Die libterte wat hom so prys as ‘n leier het natuurlik nog nooit dit oorweeg nie.
Wat laat my dink jy was ‘n medic?
Nee boet, infanteris.
Mag rugby val en mag sy val groot wees.
Kalium_Chloraat
aanvanklik was my gevoel dieselfde as joue oor rugby tot ek oor die
volgende gedink het. Rugby was die Afrikaner se nasionale sport. Dit is n
intelligente sport waar jy vinnig op jou voete moet kan dink plus oor ander
kwaliteite beskik, wat tans deur die gebrek daaraan weens magsmisbruik met ons
goedkeuring besig is om rugby te vernietig.Vernietig rugby en jy vernietig n
baie belangrike patriotistiese samesnoerder van Afrikanerskap.
Hierdie gedagte het by my posgevat nou onlangs met die
krieket wedstryde. Krieket is besig om die nommer een sport te word en omdat
dit n engelse sport is word die patriotisme van Afrikanerskap in die kiem
gesmoor, sonder dat hierdie faktor deur ons besef word. Krieket se enigste
kwaliteit is goeie oog hand ko-ordienasie en met n klip harde kan
raakgooi en kan raakslaan.
Rugby is ook maar ‘n engelse sport en dit, saam met krieket was gebruik as die lokaas waarmee baie van ons mense gekry is om ja te stem. Ek stem saam met kalium hierbo – raak ontslae van hierdie lastige aandagafleiers.
Hoeveel kere is mens nie by ‘n bruilof en dan moet AL die verrigtinge nou eers gestop/staak word sodat die manne vir ragabus kan aanbid nie. Daar is belangriker dinge aan die gang.
Dit mag so wees, maar het jy al die vrede en liefdevolle
eengesindheid opgemerk om die krieketveld?
By Rugby is dit met die paar aasvoëls en verder is dit
blankes en kleurlinge, swartes stel hoegenaamd nie belang in rugby nie.
Vrede en eensgesindheid? Ek het al hoeveel van my vriende gesien wat deur die klippies en coke rakkers getimmer is by rugbywedstryde. Hoe gouer die ragabus aanbidding in die land stop hoe beter.
Rugby is een van die grootste verdelers in ons Volk dit is immers opgemaak in opponerende spanne.Daar was 4 pilare waarop gekonsentreer is om ons land oor te gee; politiek=oorgegee;Kerk=oorgegee;weermag=oorgegee;sport veral Rugby=in geleidelike oorname laaste bastion om ons mense aan niks te laat glo.
Kon iemand nie maar ‘n klip in ou djônavin se pad gerol het nie??
Sou nogal graag wou weet hoe “ontplooi” ‘n mens ‘n Vise-Rektor. Klink in elkgeval na ‘n uitstekende gedagte. Miskien kan ons sommer vir Jonnetin en Dimwim van Stellobotomie en Cheryl watsenaam ook ontplooi. Hoe dit ookal sy, dit lyk asof die universiteite as geheel vinnnig besig is om te ontplooi.
“https://archive.org/…/DIEDERDEVRYHEIDSOORLOGWOED…ONSKANWE…”