Die slaagsyfer vir privaatskole wat die onafhanklike eksamenraad se matriekeksamen skryf is so pas bekendgemaak. Vanjaar se slaagsyfer is 98,38% met 85,54% van kandidate wat toegang tot graadstudie verkry en 11,56% van kandidate wat vir ʼn diploma kan studeer. 10 451 kandidate, van wie 9 976 heeltyds en 475 deeltyds, het die eksamen vanjaar afgelê. Verlede jaar
Lees verder: 98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag
