Afrikaans gaan uit die howe verdwyn

deur JMT Labuschagne Almal wat al skaak gespeel het, weet hoe dit werk: Jy skuif eers stil-stil jou stukke in plek voordat jy die finale skuif maak en jou opponent die nekslag toedien.Sulke stadige skuiwe van pionne sien ek tans in die ANC se planne vir die regswese. Voordat Afrikaners dit weet, gaan die ANC

Lees verder: Afrikaans gaan uit die howe verdwyn

Dis Pretoria!

Dit is Pretoria en nié Tshwane nie. UKKSA het beslis dat die SAUK art. 34.1 van die uitsaaikode oortree “omdat hy geen regsgronde het om tussen Pretoria en ander stede te onderskei nie”. Die SAUK in nuusbulletins gebruik die naam Tshwane, wat ’n munisipaliteit se naam is, saam met die name van ander stede soos

Lees verder: Dis Pretoria!

Verval van Sannieshof ‘weens 10 jaar se wanbestuur’

Die polemiek rondom Sannieshof se munisipale dienste gaan voort. Hieronder lewer mev. Carin Visser van SIBU repliek op mnr. Hennie Breytenbach se brief van gister. Tersaaklike dele uit sy brief word ter wille van duidelikheid weer gepubliseer, met mev. Visser se kommentaar direk onder.

Lees ook die volgende artikels elders op die werf:

Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke

Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur

Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof

Sannieshof se inwoners geïntimideer

Die NSA verdrink in sy eie riool

Lees verder: Verval van Sannieshof ‘weens 10 jaar se wanbestuur’

VSA onttrek uit Irak

Terwyl die VSA hulle teenwoordigheid in Afghanistan wil verhoog, het die laaste Amerikaanse gevegstroepe dié week uit stedelike gebiede in Irak onttrek as deel van die proses wat die beheer van Irak aan die land sal teruggee. Die Irakse premier, Noeri al-Maliki, het in ’n toespraak op na­sionale televisie gesê dit is ’n dag van

Lees verder: VSA onttrek uit Irak

Universiteite moet volgestop word, s? Blade

Die huidige stelsel vir universiteitstoelating moet aangepas word omdat baie studente wat akademiese potensiaal het toegang tot ’n universiteitsopleiding ontsê word, het die minister van hoër onderwys gister gesê.   Dr. Blade Nzimande het gesê net 18% van matrikulante behaal universiteitstoelating en dit is “te onaanvaarbaar laag” om hul ver­moëns akkuraat te weerspieël.   “Dit

Lees verder: Universiteite moet volgestop word, s? Blade

Dodelikste maand in lugvaartgeskiedenis

Die jongste vliegongeluk maak van Junie 2009 een van die dodelikste maande in die onlangse lugvaartgeskiedenis. 'n 14-jarige meisie, Bahia Bariki, is nog die enigste oorlewende van die 153 mense aan boord van die Airbus van Yemenia Airways wat in die Indiese oseaan naby die Comoro-eilande gestort het. Op 1 Junie het Air France se

Lees verder: Dodelikste maand in lugvaartgeskiedenis

SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land

Suid-Afrika se kweekhuisgasuitset per kapita is net effens onder dié van geïndustrialiseerde lande, het die WWF (Wêreldwye Fonds vir die Natuur) Woensdag bekend gemaak. "Dis baie hoër as ontwikkelende lande se gemiddeld deels omdat ons so afhanklik is van steenkool," het Richard Worthington, Suid-Afrika se WWF-bestuurder vir klimaatsverandering gesê. Hy het in Johannesburg gepraat met

Lees verder: SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land

Verbruikersvertroue neem af

Image

Die Johannesburgse Aandelebeurs

Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het afgeneem, het 'n Mastercard-ondersoek wat Woensdag vrygestel is, aangetoon. Maar Suid-Afrikaners bly die derde mees optimistiese groep in die streek wat uit Asië-Stille-Oseaan-, Midde-Ooste en Afrika bestaan, het die ondersoek bevind.

Lees verder: Verbruikersvertroue neem af