Dawie de Villiers (53) is in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem na die jongste plaasaanval by Barkly-Oos. Hy het veelvuldige steek- en snywonde aan sy gesig en nek opgedoen, het Volksblad berig. Amanda Appelgryn, woordvoerder van die Mediclinic het Woensdag gesê De Villiers word tans in trauma-eenheid behandel. Hy is ernstig beseer in die plaasaanval
Lees verder: Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval
