Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem

Terwyl Rusland se baan- en veldnommeratlete, insluitende diegene met geen geskiedenis van misbruik van verbode middels nie, uit die Olimpiese Spele Rio 2016 geskop is, is daar ‘n magdom veral swart atlete wat wel toegelaat is om mee te ding in Brasilië ten spyte van hul eie probleme met verbode middels. Benewens die Internasionale Vereniging

Lees verder: Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem

Saoedi-aanval op skool in Jemen maak opslae

‘n Saoedi-geleide lugaanval op ‘n skool wat die dood van tien leerlinge veroorsaak het, het kommer laat opvlam oor die toename in burgerlike sterftes in dié land, het hulpverleningsagentskappe gesê. Die aanval was in die rebelbeheerde provinsie van Jemen en is die jongste in die 17 maande lange burgeroorlog, het AFP berig. ‘n Verdere 28

Lees verder: Saoedi-aanval op skool in Jemen maak opslae

Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’

Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by die stemlokaal sien, het hy besluit om liewer die ekstra vakansiedag te gaan geniet en inkopies te doen.

Lees verder: Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’

Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting

Karel Combrinck se puik skrywe oor Tibhirine en die treffende foto van die groep van sewe standbeelde in Lyon, Frankryk (Praag 14 Julie), het heelwat emosie in my losgelaat. Maar ek moet noem dat hierdie tragiese gebeure nie in 1969 plaasgevind het nie maar in 1996. In Combrinck se skrywe het hy dit veral teen

Lees verder: Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting

Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie

Zambiërs het gaan stem ná ’n verkiesings­veldtog wat deur “ongekende” geweld geteister is en die land se relatiewe stabiliteit en demokratiese rekord kan bedreig. Ten spyte van meer mededingende tenders van Suid-Afrikaanse maatskappye, het die die Verkiesingskommissie vir Zambië (ECZ)’n Doebaaise firma gekies om die stembriewe te druk. Dit het gelei tot spekulasie oor moontlike

Lees verder: Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie

Brief: Poetin enigste leier met ruggraat

Navorsing oor militêre magte en oorloë is al vir baie jare een van my stokperdjies. Die afgelope paar jaar haak ek vas by Rusland se spesiale magte, genaamd Spetsnaz. Ja, ek hou van Rusland. Ek het respek vir hulle militêre mag en ek dink dat pres. Poetin die enigste leier in die wêreld is wat

Lees verder: Brief: Poetin enigste leier met ruggraat

Geen demokrasie vir Somalië nie

Somalië sal op 30 Oktober na die stembus gaan vir presidentverkiesings. Parlementêre verkiesings sal volgende maand begin. Maar dit sal nie gewone verkiesings wees nie. Internasionale ondersteuners van die Somaliese regering hoop dit sal ’n lankverwagte terugkeer van stabiliteit in die land bring. Die Verenigde Nasies geborgde federale span vir die implementering van verkiesings het

Lees verder: Geen demokrasie vir Somalië nie

Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval

Die Kanadese polisie het ’n vermeende simpatiseerder van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) doodgeskiet, wat op die punt was om ’n ploftoestel láát Woensdag in Ontario te laat ontplof. Die polisie het bevestig dat ’n “potensiële terreurbedreiging die hoof gebied is” het AFP berig. “Die RCMP het geloofwaardige inligting oor ’n potensiële terroriste­bedreiging ontvang. Die verdagte

Lees verder: Kanadese polisie fnuik ISIS-terreuraanval

Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing

Die Reuters-nuusdiens het koue water gegooi op hitsige Demokratiese beskuldigings dat die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, aan die hand gedoen het dat aktiviste vir wapenregte sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton uithaal. Demokrate het egter die geleentheid aangegryp om die opvatting te skep dat Trump nie die woorde wat uit sy mond kom, kan modereer nie,

Lees verder: Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing

Ma van drie op plaas doodgesteek

‘n Vrou en moeder van drie jong dogters is Woensdagmiddag op ‘n plaas naby Hartbeespoort in Noordwes vermoor. Sy is vermoedelik oorval kort voordat sy haar kinders by die skool sou gaan haal het. Verskeie steekwonde is aan haar lyk opgemerk waar sy buite die huis gevind is. Die polisie het glo die toneel vir

Lees verder: Ma van drie op plaas doodgesteek