Twee vermeende swart plaasaanvallers sal Dinsdag na verwagting in die landdroshof op Barkly-Oos verskyn ná die moord op ’n boer, Sarel Pretorius, verlede week. Pretorius is verlede Dinsdag op die plaas Roodepoort vermoor. Sy vrou is in ’n badkamer toegesluit deur dieselfde aanvallers. Die polisie in die Oos-Kaap het Maandag gesê hulle het ‘n intensiewe soektog na die
Lees verder: Plaasmoord: Twee in Gauteng vasgetrek na Barkly-Oos-aanval
