‘n Onlangse opname deur Merchantec van 1 000 uitvoerende beamptes toon dat vertroue in die finansiële sektor met 17,2% gedaal het as gevolg van die ineenstorting van African Bank.Die telling van die sektor het van 55,1 punte in die tweede kwartaal tot 45,6 punte in die derde kwartaal gedaal.Hoofde van maatskappye in alle sektore dui
Lees verder: Vertroue in finansiële sektor daal agv African Bank-fiasko
