Twee swartes wat daarvan aangekla word dat hulle die Rouxville-dokter en -boer, Bennie Cilliers, vermoor het, verskyn na verwagting vandag weer in die landdroshof op die dorp. Maar die saak sloer omdat die kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolging blykbaar nie hul werk doen nie. Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word daarvan aangekla dat
Leon Lemmer: Leon de Stadler sit sy kruistog teen Afrikaans voort
Dit is algemene kennis dat blanke Afrikaanssprekendes die voorste vegters teen Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch (US) is. Heel moontlik is daar niemand wat meer afkeurenswaardig in hierdie rol funksioneer as Leon de Stadler nie, want hy doen dit onder die dekmantel van deskundigheid, dus as taalkenner en boonop as hoogleraar in Afrikaanse taalkunde. Hy
Lees verder: Leon Lemmer: Leon de Stadler sit sy kruistog teen Afrikaans voort
BRICS-geveg kom na SA met sakemense wat EFF steun
Die BRICS-geveg wat ook in Brasilië woed nadat hul president Dilma Rousseff haar amp kwyt is, gaan Suid-Afrika nie gespaar bly nie. Bemoedig deur die regime-verandering daar, is daar tans groot druk deur die sakegemeenskap op Pravin Gordhan, die voormalige minister van finansies om Zuma aan te vat. Die Valke en nasionale vervolgingsgesag (NVG) maak
Lees verder: BRICS-geveg kom na SA met sakemense wat EFF steun
Twitter: Jonathan Jansen se nalatenskap ‘n rassefiasko
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, sal onthou word deur swart studente as die man wat “wit uitvaagsels terugverwelkom het by die UV nadat hulle ons [swart] moeders urine gevoer het”, het swartes Maandag getwiet. Dit is duidelik uit hierdie en die meeste swart twiets dat Jansen rasseverhoudinge aan
Lees verder: Twitter: Jonathan Jansen se nalatenskap ‘n rassefiasko
Steve Hofmeyr op 1 Junie in tweegesprek met Martin Bosma in Den Haag
Elkeen word uitgenooi om ‘n byeenkoms op 1 Junie in Den Haag, Nederland by te woon waar ‘n onderhoud met Steve Hofmeyr deur die Nederlandse parlementslid Martin Bosma (PVV) gevoer sal word. Dit gaan veral oor die situasie van Afrikaners in ‘n ANC-beheerde Suid-Afrika en watter probleme hulle ondervind. Die byeenkoms vind in die restourant
Lees verder: Steve Hofmeyr op 1 Junie in tweegesprek met Martin Bosma in Den Haag
Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste
Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA. Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hul blydskap getoon Jansen se besluit om uit te wyk na Amerika dat sy termyn op 31 Augustus verstryk. Jansen was
Lees verder: Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste
Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit
‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word. Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf het, is in April benoem vir die Sunday Times Alan Paton-prys. De Kock, wat sy
Lees verder: Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit
UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval
Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na ‘n petrolbomaanval. ‘n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou. Die veiligheidspersoneel sê die voorval het moontlik in die vroeë oggendure Maandag plaasgevind en ‘n woordvoerder Herman Esterhuizen het op Twitter gesê die
Tiener vas vir moord op Winnie Rust
‘n Agtienjarige “belowende atleet” wat aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer het, sal Maandag in die landdroshof in Wellington verskyn in verband met die moord op die skrywer Winnie Rust. Die skryfster wat verhale oor rassekwessies gepen het, is verlede Woensdag doodgemartel, vermoedelik deur die tiener wat sy gehelp het. Volgens Noloyiso Rwexana, ‘n polisiewoordvoerder, is
Wit boer in Zim doodgekap
Die polisie in die suidooste van Zimbabwe sê hulle soek na ‘n plaaswerker wat daarvan verdink word dat hy ‘n bejaarde wit boer met ‘n panga doodgekap het. Die voorsitter van die Commercial Farmers ‘Union, Petrus Steyl het die moord beskryf as “wrede” aanval op Adolf Willem Botha, 64. Sy lyk is gevind in ‘n
