My naam is Deon Beukes en ek is deel van die gemeenskap van Bloemhof. Op Maandag en Dinsdag moes ons as gemeenskap opruk om te verhoed dat ons dorp ingeval en geplunder word. Gelukkig het ons `n buurtwag so 8 maande terug gestig wat vol toegerus is met radio`s, nagsig en hittebeeldsig (thermal imaging). Die polisie kon
Lees verder: Inwoners van Bloemhof wil klag van terreur lê teen buitermag
