Turkse verkiezingsposters in Den Haag hebben opnieuw veel ophef veroorzaakt. Ook bij vorige verkiezingen was er verontwaardiging over de teksten en nu is het weer raak. Vier jaar geleden was iedereen in polletiek Den Haag het erover eens dat campagnevoeren in een andere taal dan Het Nederlands onrechtstatelijk alsook onwenselijk was. De nummer 11 van
Beskermd: Bodem 39: Die Vraag
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies
Die polisie se okkulte-eenheid het Woensdag die ondersoek na die dood van die twee swart skoolmeisies in Dobsonville, Soweto, oorgeneem. Die twee meisies is dood aangetref, geklee in hul skooluniforms. Hulle het snymerke op hul hande en nekke gehad. Die polisie het skeermesse, kerse en hul tasse langs hulle gevind. ‘n Polisie woordvoerder, Tebello Mosikili sê
Lees verder: SAPD-Okkulte-eenheid ondersoek dood van swart skoolmeisies
‘Wit verkragter’ se vrou bipolêr
’n Wit man van Bethal in Mpumalanga wat reeds in ‘n Naspers-mediaveldtog skuldig verklaar is dat hy ses swartes gehuur het om sy jong vrou te verkrag voordat hy dit self gedoen het, is tans in aanhouding. Die beskuldigde het gister in die landdroshof in Bethal verskyn. Hy het aansoek gedoen om borgtog. Volgens die beskuldigde ly sy
Motor van die jaar: Porsche kry dit weer reg!
deur André Olivier Die Porsche Cayman S is die Motor van die jaar 2014! Motorjoernaliste en gesaghebbendes in die motorbedryf het gisteraand vir die tweede jaar na mekaar aanskou hoe Porsche met die mees gesogte prys in die motorwêreld wegstap. Na vele kilometers wat deur 25 van die voorste motorjoenaliste agter die stuur van elk
Waterkloof-twee terug in aanhouding
Die Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug in aanhouding. Christoff Becker en Frikkie du Preez het reeds voor ’n tugkomitee van die departement
Swart leerling steek maat dood
ʼn Gr.10-leerling is van moord aangekla nadat hy by ʼn skool in Bosbokrand in Mpumalanga ʼn gr.9-leerling glo met ʼn mes doodgesteek het . Volgens die polisie se woordvoerder, brig. Selvy Mohlala, was die twee swartes Maandag na bewering in ʼn argument betrokke. Die gr.10-leerling het toe na bewering tydens die pouse na die gr.9-leerling
Oekraïene stem in tot skietstilstand na geweld 26 eis
Die president van die Oekraïene, Wiktor Janoekowitsj en drie hoof opposisieleiers het ingestem om te vergader na weke van geweld wat die hoofstad teister. Die Europese-Unie sal na verwagting Donderdag in Brussel vra vir sanksies teen “diegene wat vir die geweld verantwoordelik is”. Die EU en die VSA befonds opstande om die Russies-gesinde regering tot
Lees verder: Oekraïene stem in tot skietstilstand na geweld 26 eis
EU-hulp: Reisverbod op Mugabes sal ná hervormings verval
Die Europese Unie het November as teiken gestel om regstreekse finansiële hulp aan president Robert Mugabe se regering te hervat, na verlede jaar se verkiesing. Die EU het in ‘n verklaring in Brussel gesê ‘n reis- en bateverbod sal steeds van toepassing wees op Mugabe en sy vrou Grace, het RSG berig. Uitstaande demokratiese hervormings
Lees verder: EU-hulp: Reisverbod op Mugabes sal ná hervormings verval
Vreemdelinghaat lei tot plunderwaansin
In die jongste voorval van vreemdelinghaat wat weer opgevlam het, het inwoners van die Refilwe-lokasie, in Cullinan, oos van Pretoria, winkeleienaars van Pakistan en Ethiopië uitgedryf. Die plundertog was teen die “moordenaars”, sê inwoners. Dinsdagaand het die gemeenskap se woede tot ‘n waansin van plundering en vernietiging gelei, waarin ten minste ses buitelandse winkels beskadig is en
