Minder as die helfte Suid-Afrikaanse volwassenes meen Nkandla is ‘n las op belastingbetalers, ten spyte van ‘n ongekende media-aanslag om hulle van die teendeel te oortuig. In Oktober verlede jaar het Ipsos dié peiling gehou waarin 3617 mense geraadpleeg is of “President Jacob Zuma die reg het op ‘n privaatwoning, ongeag die koste vir die
Heksejag teen Wouter Basson kos belastingbetaler miljoene
Die raad op gesondheidberoepe sal voortgaan met sy heksejag teen die biologiese oorlogvoeringskenner, Wouter Basson, ten spyte daarvan dat dit die belastingbetaler al R15 miljoen uit die sak gejaag het. Basson poog tans om die voorsitter van die Tugkomitee, Professor Jannie Hugo deur die Hooggeregshof aan sy verhoor te laat onttrek. Hugo was nie opreg
Lees verder: Heksejag teen Wouter Basson kos belastingbetaler miljoene
Fedsas onthuts oor skole moet opdok vir departement
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het die Vrystaatse onderwysdepartement se optrede veroordeel omdat hulle aandring dat skole in die Oos-Vrystaat hul eie munisipale rekeninge moet betaal. Die departement skuld intussen self geld aan skole in die provinsie. Fedsas se Jaco Deacon sê ‘n amptenaar van die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik, het skole skriftelik gewaarku
Lees verder: Fedsas onthuts oor skole moet opdok vir departement
Zim kondig noodtoestand af weens hongersnood
Zimbabwe benodig noodleniging van sowat vyftien miljard rand om te help om vir koring en ander voedsel te betaal. Die land dra nou die gevolge van ‘n grondgrypbeleid wat toegesien het dat wit boere van hul regmatige eiendom verdryf word wat tot nypende voedselnood gelei het. Die laaste wit boer, Philip Rankin, moes onlangs sy
Duitse treinramp nie terreuraanslag nie sê polisie
Twee passasierstreine het in die suide van Duitsland gebots en volgens die polisie is ten minste vier mense in die botsing dood en sowat 100 beseer. “Die huidige dodetal is vier dood, 15 baie ernstig en 40 ernstig beseer, terwyl’n totaal van 100 passasiers beseer is,” het die polisiewoordvoerder mnr Martin Winkler in die dorp
Lees verder: Duitse treinramp nie terreuraanslag nie sê polisie
Franse parlement stem ten gunste van nasionale noodtoestand
Die Franse parlement se laerhuis het ten gunste van ‘n uiteindelike nasionale noodtoestand gestem. Teenkanting is deur linkse sowel as regse groepe aangeteken wat glo dat die ongewilde president dit kan uitbuit. President François Hollande het ’n noodtoestand ná die terreuraanvalle verklaar waarin 130 mense in die hoofstad op 13 November verlede jaar dood is.
Lees verder: Franse parlement stem ten gunste van nasionale noodtoestand
Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty
Open Stellenbosch het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het. Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur die US-owerhede ondersteun. Die jongste voorval het hul kwaadwillige houding jeens blankes verder beklemtoon. Tugstappe
Internasionale Strafhof laat name van sleutelgetuies uitlek
Die Internasionale Strafhof het om verskoning gevra nadat die name van sleutelgetuies tydens die verhoor van die voormalige president van die Ivoorkus, Laurent Gbagbo, uitgelek het. Die beskerming van getuies een van die belangrikste beloftes van die Internasionale Strafhof. In sekere gevalle word getuies na ‘n ander land verskuif en ‘n nuwe identiteit gegee. Die
Lees verder: Internasionale Strafhof laat name van sleutelgetuies uitlek
Hennie van Coller: Univ. Vrystaat vertrap grondwet met nuwe Engelse taalbeleid
Op 6 Junie (2015) se UV-raadsvergadering gee die raad ’n mandaat dat die taalbeleid van die universiteit hersien moet word. ’n Komitee (die talekomitee van die uitvoerende komitee) word saamgestel. Die name van die lede van dié komitee word nooit bekend gemaak nie en is selfs nou nog nooit in die openbare pers genoem nie.
Lees verder: Hennie van Coller: Univ. Vrystaat vertrap grondwet met nuwe Engelse taalbeleid
Indringers in Calais in kasteel gehuisves
Baie immigrante uit Calais in Frankryk se “Oerwoud” kan uitsien na uitnemende akkomodasie. Van hulle sal gehuisves word in die kasteel by Tantonville, in die dorp van Haroué, in Meurthe-et-Moselle. Die Prefek van Meurthe-et-Moselle het aan die einde van Januarie ‘n perskonferensie op die perseel gehou om besonderhede van die aantal “vlugtelinge” te gee en
