Internasionale skenkings vir volksmoord gebruik

{jathumbnail off} ‘n Voormalige minister in Rwanda het glo internasionale skenkings vir dié land gebruik om ‘n volksmoord uit te voer. Augustin Ngirabatware word van volksmoorde en misdade teen die mensdom aangekla. Hy het onskuldig gepleit op dié aanklagte. Wallace Kapaya, ‘n prokureur, het Woensdag gesê hy het bewyse dat Ngirabatware geld wat deur die

Lees verder: Internasionale skenkings vir volksmoord gebruik

Wie is te blameer vir regstellende aksie?

Thabo Mbeki se broer, Moeletsi Mbeki, maak ‘n interessante opmerking in sy boek Architects of Poverty. Mbeki meen dat dit in die belang van blanke sakelui aan die stuur van groot organisasies is om swart rassebewussyn aan te vuur. Vir so lank as wat Jimmy Manyi en sy soortgelykes “rassisme!” skree, so lank sal besighede

Lees verder: Wie is te blameer vir regstellende aksie?

Ghadaffi vaar uit teen die VN en ‘Terreurraad’

  In sy eerste optrede voor die wêreldliggaam, het Libië se leier, Moeammar Ghadaffi Woensdag ‘n striemende aanval teen die Veiligheidsraad geloods en die VN daarvan beskuldig dat hulle nie ingegryp het om 65 oorloë wat sedert die stigitng in 1945 uitgebreek het, te verhoed nie. Ghadaffi het ‘n oproep gedoen dat die Veiligheidsraad hervorm

Lees verder: Ghadaffi vaar uit teen die VN en ‘Terreurraad’

Die ‘colons’ van Algerië

Ek weet nie hoeveel mense het het PF Bruwer se boek in 1986 “Die Derde Vryheidsoorlog woed …” gelees het nie. Daar is ‘n hele hoofstuk gewei aan die situasie in Algerië, wat onlangs deur ds. Nico Smith opgehaal is. Ek wil graag net ‘n paar feite onder lesers se aandag bring: In 1830 was

Lees verder: Die ‘colons’ van Algerië

Obama vat pak oor gesondheidsorg en Afghanistan

Die Amerikaanse president, Barack Obama, se Republikeinse vyande het gister botweg aangevoer dat die bittere Amerikaanse vete oor gesondheidsorg daartoe kan lei dat ‘n besluit om nog troepe Afghanistan toe te stuur, gevaarlik lank uitgestel kan word. “Met al die aandag wat deesdae op gesondheidsorg is, vind die aandag vir wat in Afghanistan gebeur, nie

Lees verder: Obama vat pak oor gesondheidsorg en Afghanistan

Zuma loof internasionale samewerking vir die val van apartheid

Die Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, het gister gesê dat die einde van apartheid in sy land moet dien as ‘n voorbeeld van die vermoë van samewerking op die globale verhoog. In sy eerste toespraak aan die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York het Zuma gesê dat soortgelyke vasberadenheid getoon moet word om die

Lees verder: Zuma loof internasionale samewerking vir die val van apartheid

VSA en Frankryk loop uit tydens Ahmadinejad-toespraak

Verskeie afgevaardigdes, insluitende die VSA en Frankryk, het uit die VN se Algemene Vergadering tydens ‘n toespraak deur die Iranse president, Mahmoud Ahmadinejad, geloop. Dit word gesien as ‘n sein aan Ahmadinejad dat hierdie lande sy land se kernprogram afkeur. Daar is ernstige kommer dat Iran hulle kernkapasiteit sal gebruik om massavernietigingswapens te vervaardig, waarskynlik

Lees verder: VSA en Frankryk loop uit tydens Ahmadinejad-toespraak

Pakistan en Wes-Indiërs veg hard maar bereik min

Die Wes-Indiese krieketspan het gister nie baie lank gevat om die wip en spoed van die kolfblad op die Wanderers gewoond te raak nie, maar in die kort tydjie was die top ses kolwers – en nommer agt op die koop toe – reeds terug in die paviljoen. Dié span is natuurlik aanmekaar gelap en

Lees verder: Pakistan en Wes-Indiërs veg hard maar bereik min