Twee polisiebeamptes is in Atteridgeville, Pretoria, in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n tiener verkrag het. Moses Dlamini, woordvoerder van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat, het gesê die voorval het in September plaasgevind en die beamptes (22 en 51 jaar oud) is Woensdag aangekeer. Die 17-jarige meisie en haar kêrel het by ‘n sjebien in Atteridgeville aan
Ramaphosa wil onderwysers keur
Cyril Ramaphosa, adjunkpresident van die ANC, meen bevoegtheidstoetse vir onderwysers moet opnuut ingestel word. Ramaphosa het gesê onderwys sal slegs verbeter indien onderwysers die omstrede toetse doen, het City Press op sy webwerf berig. “Almal moet hulself meet teen diegene wat beter is, en die enigste manier hoe jy dit kan doen, is om jouself
Vierde verdagte vas oor moord op KZN-boer
‘n Vierde swarte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n boer van KwaZulu-Natal, het die polisie Donderdag gesê. “‘n 24-jarige verdagte is in die Nkwezela-gebied, Himeville, in hegtenis geneem. Hy verskyn vandag [Donderdag] in die Himeville-landdroshof op aanklag van moord,” het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder, gesê. Die man en drie ander
‘Ontleed misdaadinligting’
Die akkurate insameling van inligting oor misdaad is deurslaggewend vir misdaadvoorkoming. Dit is die mening van die afgetrede polisiebeampte, Generaal-majoor Chris de Kock. Hy sê die inligting wat op die Misdaad Administrasiestelsel vasgelê word, behoort deurlopend ontleed te word om inligting oor gevaarpunte, spitstye en die beweegredes van misdadigers te bekom. De Kock was 18
Min jong kiesers stel in politiek belang
Minder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die 2014- nasionale verkiesings. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Woensdag gesê boonop is slegs 8,7Minder as die helfte van kiesers jonger as 30 jaar is geregistreer vir die 2014- nasionale verkiesings. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het Woensdag gesê boonop is slegs 8,7% van diegene
Kom ons maak soos Jode en kla al ons vyande voor die voet aan!
Die berig wat so pas op die Engelse praag verskyn het, het my nou aan die dink gesit. Dit gaan oor ‘n Libanees, Hassan Diab, wat daarvan verdink word dat hy by die beplanning van ‘n terreuraanval op 3 Oktober 1980 by ‘n Joodse sinagoge in die rue Copernic in Parys betrokke was. Diab appelleer
Lees verder: Kom ons maak soos Jode en kla al ons vyande voor die voet aan!
AU sê nee vir Noodreaksiespan
Afrika-leiers sê die voorgestelde Afrika-Unie se Noodreaksiespan sal nie die werk en die mandaat van die Verenigde Nasies oorneem nie. Dié verklaring volg ná die beraad oor Afrika se vermoë tot onmiddelike reaksie op krisisse, wat in Pretoria gehou is. Die beraad, wat deur verskeie Afrika-staatshoofde en hul ministers van verdediging bygewoon is, was daarop
Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep
‘n Chinse maatskappy van Hong Kong, Sjanghai Zondai beoog ‘n mini-stad oos van Johannesburg. Die Modderfonteinarea in Gauteng gaan ‘n kommersiële transformasie beleef, en die ontwikkelaars hoop dat dit stede soos Londen , Hong Kong en New York Stad sal troef. Die konglomeraat het 1600 hektaar grond gekoop en beplan om R80 miljard rand te
Lees verder: Chinese beleggers wil Modderfontein in wêreldstad omskep
Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
n Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het. Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp. ‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, Simon Zwane, sê meer as 1.300 pasiënte per maand is by die kliniek behandel.
Lees verder: Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid
Die premier van die Vrystaat asook die Vrystaatse LUR van gesondheid moet R250 000 aan ’n pasiënt betaal nadat ‘n operasie in ’n provinsiale hospitaal hom byna sy lewe gekos het. Die personeel van die hospitaal het ’n depper in Donovan Gouws (37), ’n verkoopsverteenwoordiger van Torontoweg, Welkom, se buik gelos. Hulle moet ook se
Lees verder: Premier, LUR moet kwartmiljoen opdok vir hospitaal se nalatigheid
