Twee polisiebeamptes is in Atteridgeville, Pretoria, in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n tiener verkrag het.
Moses Dlamini, woordvoerder van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat, het gesê die voorval het in September plaasgevind en die beamptes (22 en 51 jaar oud) is Woensdag aangekeer.
Die 17-jarige meisie en haar kêrel het by ‘n sjebien in Atteridgeville aan die baklei geraak en die polisiebeamptes, wat in hul volle uniform geklee was, het ingegryp.
“Die slagoffer het die polisiebeamptes gevra om haar huis toe te neem, waarna sy in die polisievoertuig saam met hulle gery het.”
Die beampte wat die voertuig bestuur het, het glo stilgehou en die tiener agterin die voertuig verkrag. Die ander beampte het haar na bewering ook verkrag, het Dlamini gesê.
“Die meisie is naby die polisiekantoor beveel om uit die voertuig te klim.”
Die tiener het haar suster van die voorval vertel en ‘n saak is by die polisie aanhangig gemaak.
Dlamini het gesê die polisiebeamptes is op ‘n uitkenningsparade uitgeken.
Die twee verskyn Donderdag in die Atteridgeville-landdroshof. – Sapa

Slag hulle goeters af as hulle skuldig is.
Ek hoop hierdie geval vind sy weg suksesvol na die Misdaad Administrasiestelsel.
Sulke gemors moet sommer vir die gemeenskap oorhandig word dat daar met hulle sake goed gewerk word!
Ja en so word die misdaad statistiek al hoe minder en minder..
Johan solank die regering nie erken dat hier ‘n misdaad probleem is nie en dat die polisie nie bevoeg is nie, sal dit net erger gaan.
Dis korrek, lees artikel in die engelse praag oor South African productivity – dit hou direk verband hiermee en die regering se manier van dinge doen, maw hoekom hulle dit so doen.
Voordat ek kommentaar lewer. Julle kan y maar rapporteer net soos julle wil. Dit sal julle niks help nie. Seg kom weer en weer, sal my nog leer ken. Baie lafhartig indien julle nie di houe kan vat nie n hulp van die redakteur moet inroep. Maar dit daar gelaat.
Is dit nog enigsins snaaks in hierdie land? Ons raak die soort misdaad ,wat
in ander lande hoofopskrifte haal, so gewoond dat van dit nie eers meer die
koerante hier haal nie. Dit is rede tot baie groot kommer.
Is dit n kwessie van “kultuur”? Is ons “westerse reels” nie vir hulle beskore nie?
Ons Prez is n bigamis. Moslems mag n vrou trou as sy 6 is en op 9 omgang met haar he, hier is dit pedophilia.
In VSA gaan pedophilia binnekort bekend staan as “seksuele orientasie” m.a.w. dit gaan “reg” wees.
n JuliAss aanhanger skreeu vir my: “you white trash!! theeze yellow lines are made by you white people eet ees not for us!!!”
die Grieke van ouds het hulle seuns met “kennis” geimpregneer ..van agter….
Was dit die polise se “humanrights” om die vouens te na te kom?
Dit is nie iets wat ongewoon is nie. Gewoonlik is dit die prostitute wat verkrag word of groepverkragting moet verduur agter in polisie bakkies. Dit is n ongeskrewe stokerdjie van n korrupte polisiemag met booswigte wat dit op die hoogste vlak ignoreer en verdra. Draai n blinde oog, solank as wat dit nie jou salaris tjekkie affekteer nie…ongereg en wetteloosheid op die toepassingsvlak. Wat kan mens doen wanneer jou regering sulke gedrag soortvan verdra reg vanuit die parlement? Daar word regtig net iets daaraan gedoen as die media uitvind… en dan ook net vir daardie enkele insident. swak…