Malema se ondersteuners ruk weer op na Uniegebou

effkoggelDie inwoners van Mooiplaas, wes van Pretoria is in opstand oord die ANC se gebrek aan begrip vir hulle omstandighede.

Hulle sê hulle moes na die Uniegebou opruk om hul griewe te lug. Hulle sal vandag weer opruk onder aanvoering van Julius Malema.

Die inwoners van die Mooiplaas-lokasie het Dinsdag ‘n diensleweringsbetoging gehou waartydens die polisie rubberkoeëls gebruik het om hulle uiteen te jaag.

Alhoewel hulle toestemming vir die optog gehad het, is hulle later ingelig dat die goedkeuring teruggetrek is omdat niemand van die Presidensie beskikbaar was om hulle griefskrif te ontvang nie.

Die streekskoördineerder van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Omphile Maotwe sê hulle hou weer vandag ‘n optog om die gebrek aan basiese dienste onder die Presidensie se aandag te bring.

Die ANC en sy alliansievennote in Gauteng is bekommerd oor die gewelddadige betogings in die provinsie.

Die party sê stemwerwing vir aanstaande jaar se verkiesing kan daardeur benadeel word.

Die ANC het ook gesê hy gryp by sommige van die opstande in om bestendigheid te verseker.

Die ANC se sekretaris in Gauteng, David Makhura sê hulle wil ‘n klimaat skep wat intimidasie en geweld te beperk.

24 thoughts on “Malema se ondersteuners ruk weer op na Uniegebou”

  1. Al hierdie opstande waar die EFF betrokke is sal met geweld en saak beskadiging gepaard gaan. Malema Sal van lokasie na lokasie, plakkerskamp na plakkerskamp gaan en mense opsteek tot geweldadige optogte en sodoende steun te werf. Hy gaan ook suksesvol daarmee wees en is volgende jaar in die parlement waar hy wil wees. Dit is wanneer hy hom op die Boer en Blankes gaan toespits.

  2. Weereens ‘n klomp wat op ‘n stuk grond gaan bly het wat nie aan hulle behoort nie, wat nie gesoneer is vir verblyf soos hulle dit beoefen nie en dan is dit iemand anders se skuld dat daar nie dientse op die grond is nie. Grondroof op ‘n ander manier.

  3. As dienste gelewer word is dit nie ‘n vrywaringsbrief wat geteken gaan word dat daar nie geweldadige betogings en intimidasie gaan plaasvind nie. Hulle sal net weer ‘n rede kry of doen dit sonder ‘n rede.
    Die monster het volwassenheid bereik wat hulle groot gemaak het.

        1. Eric/Willy – my opinie – Daar is 2 dinge wat oorbrugend die verskilende swart stamme of bevolkings groepe in die NSA aan mekaar gebind en ooreenstemmend laat kop knik het, Ons eie terroris mandela en die haat vir die Blanke. Die een is of reeds weg en behoort net voor die verkiesing sy asem uit te blaas. Die ander word op hierdie stadium aangeblaas om vir die anc n gemeenskaplike iets te gee om sy kaders bymekaar te hou. juliass is besig om die anc voor te spring op die tweede gemeenskaplikke punt ” wat beteken” as ek die gevegs aanduidings reg lees, dat ons eerste in de vesier is. Net n gedagte

          1. Hallo Eric. Sjoe dit sal lyk of ek met ‘n trek daar sal aankom. Dit sal lyk of ek soos van die ZCC’s die pad vat Moria toe haha. Maar ja ons maak ‘n plan

    1. Eric hierdi man kry al meer steun en gaan beslis sy voet in di parlement kry volgende jaar. Kyk net watse steun hy in so ‘n kort tyd gekry het teenoor ander lank gevestigde party. Hy is elke dag besig om steun te kry met die aanhitsing en betogings wat hy organiseer. Ek dink nie mens moet hom ligtelik opneem nie.

      1. “Seg in Assiel”
        Toe JuliAss gefire is het die wereld gejuig ek het gese dit is sy begin….. Die ou is ernstig besig om veld te wen, nie so seer polities nie maar beslis revolusioner.
        Ek dink nie hy wil parliment toe nie, ek dink hy wil die dinge beklink voor die verkiesing, ek hoop ek is verkeerd.
        Ons moet ernstig kyk na wat hy se en doen…….Wie gee hom die geld om so rond te ry?
        Wie gee hom die geld vir al die rooi teikens op sy ondersteuners se koppe?
        Wie sit agter JuliAss???, se hy regtig die verkeerde goeters in die oe van die ANC? is hulle eind doel nie maar dieselfde as sy doel nie?

  4. “Die party se stemwerwing kan daardeur benadeel word”. Die cANCer verkry juis stemme in die plakkerskampe deur vir die massas te lieg met beloftes van behuising, werksgeleenthede en gratis dienste. Dan word kaders ontplooi wat net die doel van selfverryking- met regeringsgoedkeuring- najaag. Sodra die gepeupel in opstand kom word die “blameer apartheid” verskoning wat die blanke liberaal ook vandag nog onderskryf voorgehou. Net soos Ramaphosa se patetiese verskoning vir die kanker se doelbewuste vernietiging van die skoolsisteem. Die tragedie tans is die globale migrasie na sosialisme gelei deur liberale “denkers” wat nie ‘n basiese begrip van die ekonomie en monitere bestel het nie. Gekoppel daaraan is die sertifiseerbare mistasting dat blankes aan die een kant ‘n onuitputlike belastingkoei is en aan die ander kant die misdadigers is wat alles van die swartes gesteel het en nog doen. Hierdie globale epidemie van blinde idiotisme het Hollande in Frankryk, Obama in die VSA en nou selfs die hiper linkse liberale burgermeester van New York in onaantasbare posisies geplaas om die blanke middelklas te vernietig. Die anderskleurige stemvee en hulle liberale skaapherders besef nie dat die paar goed gekonnekteerdes heel bo hulself verryk terwyl hulle toesien hoe die res van die bevolking doelbewus op elke vlak verarm word nie. Ongelukkig is die gemiddelde insig en redenasie vermoee van die so ‘n aard dat nie genoeg dit sal besef voor dit te laat is nie. Maar dit is reeds te laat.

  5. “Die ANC se sekretaris in Gauteng, David Makhura se hulle wil n klimaat skep wat
    intimidasie en geweld beperk” …… ja en ek wil n biljoener wees. Die kanse vir
    beide is nul. Dit is dan hoe die ANC self funksioneer – deur intimidasie en
    magsmisbruik – dit is die voorbeeld wat hulle stel – niemand hoef te werk vir n
    lewe nie – ook nie die ANC regering nie.

Maak 'n opvolg-bydrae