Die Zimbabwiese polisie het ’n nuwe verbod op betogings in die hoofstad, Harare, ingestel, het die staatsmedia berig. Die aankondiging is gedoen net ure nadat ’n koalisie van opposisiepartye aangekondig het dat hulle Saterdag massabetogings landwyd sal hou, het AFP berig. Die opposisie dring aan dat hervormings vóór die 2018-verkiesings plaasvind. Anti-regering veldtogvoerders het gesê
Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming ‘tydbom’ is
Ten spyte van die aandrang van linkse Sweedse politici dat nie-blanke immigrante in Swede “hoogs opgeleide mense” is en ‘n “ekonomiese seën” sal word, het ‘n ekonoom Johan Javeus gewaarsku dat die nuwelinge laaggeskooldes is, en ‘n tikkende tydbom in die arbeidsmark. Die Skandinawiese Individuele Bank (SWV) se ekonoom het gewaarsku dat die gebrek aan
Lees verder: Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming ‘tydbom’ is
Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indiër-sakeman
Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, sê hy is van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag gemanipuleer word. Booysen sê die aanklagte dat hy en 30 lede van die Valke se Cato Manor-eenheid soos ‘n moordbende gefunksioneer het, is die funksie van politiekery. Hy hou reeds jare lank vol dat hy van
Lees verder: Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indiër-sakeman
Venda-bank wat Zuma-lening verskaf onder die soeklig
In ‘n eksklusiewe onderhoud op Power FM het die uitvoerende hoof VBS Mutual Bank, Andile Ramavhunga gesê die bank se lening president Zuma het groter belangstelling gewek as wat verwag is. “Die publisiteit wat ons in die afgelope twee dae ontvang het, is net oorweldigend. Sommige daarvan is negatief, sommige daarvan positief.” Die bank bestaan
Lees verder: Venda-bank wat Zuma-lening verskaf onder die soeklig
Bejaarde boer en vrou op Bothaville aangeval
‘n Bejaarde boer, sy vrou en ‘n ander vrou uit Bothaville in die Vrystaat is aangeval in hul huis op hul plaas vroeg vanoggend. Bothaville Landbou-organisasie se veiligheidskoördineerder, Johan du Plessis, sê ses swart aanvallers het toegang verkry tot die plaashuis net ná 02:00 vanoggend. Hulle het die egpaar en die vrou met kleefnabd vasgebind
‘Verdraagsame’ gays jubel na SA pastoor verbied
Steven Anderson, ‘n Amerikaanse pastoor wat gekant is teen homoseksuele, is hartseer oor die besluit van Suid-Afrika om hom en sy 17 helpers te verbied om na die land te reis. Anderson het nou sy hoop op Botswana geplaas, maar GayRadio SA se bedryfsbestuurder Hendrik Baird het gesê Botswana moet Suid-Afrika se voorbeeld volg en
Lees verder: ‘Verdraagsame’ gays jubel na SA pastoor verbied
Gaboen se opposisie soek steeds bloed
Ontevredenes in Afrika sowel as Europa het op ‘n internasionale ondersoek na beweerde “massamoorde” deur soldate en lede van die polisiemag aangedring in Gaboen. Hulle beweer dat gebeure gedurende die land se presidentsverkiesing wat naelskraap deur die dienende staatshoof, Ali Bongo gewen is, ondersoek moet word. Aktiviste van “Tournons La Page” (Slaan ‘n nuwe blaadjie
Israeli president opgeneem na beroerte
Die voormalige Israelse eerste minister en president, Shimon Peres, is in die hospitaal opgneem ná ‘n ernstige beroerte. Volgens berigte is hy aan ‘n asemhalingstoestel gekoppel. Die 93-jarige langsdienende politieke figuur het vroeër vanjaar ‘n operasie ondergaan om ‘n pasaangeër te kry ná ‘n ligte hartaanval. Peres het in die 1990’s ‘n sleutelrol gespeel in
Twee kaperverdagtes vas wat enigste kind voor haar moeder doodskiet
Die Oos-Kaapse polisie het ‘n 16-jarige bruin seun en ‘n 15-jarige bruin meisie in hegtenis geneem in verband met die moord op die 63-jarige Magda van Vuuren in Port Elizabeth. Die seun het Van Vuuren doodgeskiet tydens ‘n beweerde kaping voor Van Vuuren se bejaarde moeder wat hulpeloos staan en toekyk het. Haar geskokte moeder
Lees verder: Twee kaperverdagtes vas wat enigste kind voor haar moeder doodskiet
Vrystaatse munisipaliteite het meeste uitstaande skuld
Munisipaliteite in die Vrystaat het die meeste uitstaande skuld in vergelyking met ander provinsies. Dit is volgens ‘n finansiële verslag, wat die stand van munisipaliteite landswyd soos op 30 Junie 2016, vergelyk. Die verslag dui daarop dat 73.7% van munisipaliteite in die provinsie se skuld aan diensleweraars al vir meer as 90 dae agterstallig is.
Lees verder: Vrystaatse munisipaliteite het meeste uitstaande skuld
