In Kenia word die klein blanke bevolking in selfs groter mate as in Suid-Afrika deur swartes verswelg. ‘n Ander opsig waarin Kenia histories tersaaklik is, is dat daar eens ‘n gevestigde Afrikaner-boeregemeenskap veral in die omgewing van Eldoret op die hoogland was.* Ek het by vorige geleenthede hieroor geskryf (Praag 4 en 11 Maart). Volgens
Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit
Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog Engelstalige leerlinge in te neem sodat Overvaal verengels kan word. Vol vertroue dat die howe
Lees verder: Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit
Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)
Claude Lanzmann Claude Lanzmann (gebore in 1925) is die laaste oorlewende getuie van die binnewerking van die Franse eksistensialisme na die Tweede Wêreldoorlog. Hy was deel van die vriende- en werkkring van Sartre en Simone de Beauvoir (1908-1986), Sartre se lewenslange vennoot/metgesel. Lanzmann het ook vir Maurice Merleau-Ponty (1908-1961) en Albert Camus geken. Camus het
Lees verder: Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)
H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind
Die globale Sweedse klerewinkel H&M het om verskoning gevra vir die foto van ‘n swart kind met ‘n kappiehemp waarop staan, “oulikste apie in die oerwoud” (coolest monkey in the jungle op Engels). Aanlynbeelde van die swart kin in die “apie”-kappie het woed op sosiale media ontketen. Die internasionale modeketting het om verskoning gevra nadat
Lees verder: H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind
Karel Combrinck: Weimar 1918/2018
Daar is vele wat glo dat die geskiedenis hom herhaal. Kom ons hoop maar dit is nie so nie, want daar is weinig in die geskiedenis wat ons herhaal wil sien, veral die verhaal van die twintigste eeu, sekerlik die donkerste blad in die geskiedenis van die mensdom. As dit so is dat die geskiedenis
Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 1)
In hierdie rubriek skryf ek in deel 1 oor Frantz Fanon se radikale anti-kolonialisme, eintlik anti-blanke rassisme, en Jean-Paul Sartre se ondersteuning van geweld teen blanke koloniste. In deel 2 is daar Claude Lanzmann se verduideliking van die konteks waarin Sartre se uitlatings plaasgevind het en die perspektief wat Sarah Blakewell hieroor in haar onlangse
Lees verder: Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 1)
‘n Geseënde Kersfees aan al ons lesers!
Aan al ons getroue lesers en diegene wat al byna agtien jaar lank meedoen aan die PRAAG-avontuur, word ‘n Geseënde Kersfees toegewens! Die foto hier bo is vanuit Nederland waar die Sinterklaas-en-Zwarte-Piet-tradisie vanjaar vir heelwat omstredenheid gesorg het. Net soos wat Nederlanders stry om hul tradisies te behou, moet ons daagliks veg vir ons taal
Mnr. Domestos: Georgië is nie vir sissies nie…
Georgië, dit is nou die piepklein republiek met ‘n bevolking van 3,5 miljoen neffens die Kaukasus-bergreeks en nie die staat daar doer in die VSA nie. In die meer as 4 jaar in hierdie ongelooflike mooi land met sy eindelose berge, valleie en riviere het ek vinnig besef dat nóg die internet nóg enige reisagentskap
Leon Lemmer: Politici met lang oë
Nadat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is, is sy lewensloop datumgewys in Die Burger aangestip. Omdat toegelaat is dat hy oornag van terroris tot vryheidsvegter en selfs heilige getransformeer is, is Mandela se eerste huwelik verswyg. Dat hy as getroude man en flambojante laventelhaan in sy groot Amerikaanse Oldsmobile-motor met vroue soos Winnie rondgeflenter
Sydney Gregan: Ramaphosa, held van die geldmagte … en die toekoms van die Afrikaner
Die Anglo-Amerikaanse geldmagte is verheug oor die verkiesing van Cyril Ramaphosa tot leier van die ANC. Hy is immers ‘n pion van hulle en deur hulle oornag supperryk gemaak. Ja, hy het oornag (vanuit niks!) een van die rykstes in Suid-Afrika geword. Hy is dus diep in die skuld by hulle. “It’s payback time”, soos
Lees verder: Sydney Gregan: Ramaphosa, held van die geldmagte … en die toekoms van die Afrikaner
