Landdros Leshnee Pillay het die Staat gewaarsku dat indien sy ondersoek na die moord op twee beweerde plaasaanvallers met die volgende hofverskyning nie afgehandel is nie, sy die nodige stappe sal moet neem. Dit volg nadat die saak teen vier boere en ‘n polisiekaptein van Parys vanoggend in die plaaslike landdroshof tot 15 April uitgestel
Lees verder: Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings
