Onder die swart studente van die Universiteit van Kaapstad wat in hegtenis geneem is weens openbare geweld en die kwaadwillige beskadiging van eiendom, is die seun van multimiljoenêr en Eskom se uitvoerende hoof, Brian Molefe.
“Dit bou karakter,” het Molefe gesê en bygevoeg dat hy sy seun ondersteun.
Molefe het Woensdag buite die Wynberg-landdroshof met die media gepraat.
Sy seun is een van die aangeklaagdes wat beskuldig word van die geweld wat gedurende betogings oor armoedige swart behuising op die kampus uitgebreek het.
Swart studente het kunswerke van wittes verbrand omdat hulle glo nie toegang het tot wit behuising nie. Hulle is ontevrede dat hulle “uitgesluit” word omdat hulle swart is.
Volgens die staatsaanklaer Rahidien Cullis, in die Wynberg-landdroshof moes die polisie Dinsdagaand ‘n groep van sowat 200 oproerige studente uitmekaarjaag.
Die swart studente het die polisie met klippe bestook, waarna die polisie van skokgranate gebruik moes maak om hulle te verwilder. Hulle het ook die belhamels in hegtenis geneem.
Die aanklagte teen die sewe studente hou verband met die beskadiging van kunswerke en twee voertuie wat aan die brand gesteek is.
Die kantoor van die vise-rektor Max Price is ook beskadig in ‘n petrolbomaanval.
Nog ‘n student het op ‘n klag van opsetlike beskadiging van eiendom verskyn nadat hy glo ‘n voertuig van die UK se ruite met klippe stukkend geslaan het.
Die saak is tot 30 Maart uitgestel vir verdere ondersoek en om die studente geleentheid te gee om vir regshulp aansoek te doen. Borg is toegestaan aan die agt.

So die miljardêr se seun “bou karakter” as hy wit kuns brand omdat hy nie “wit” slaapplek het nie? Kan sy pappie nie miskien vir hom en sy swart vriende beter behuising reël nie? Daar is wittes in Parow wat seker graag in die Molefes se onderdak sal belangstel, gratis natuurlik. Hy wil seker nie rassisties wees nie. En o ekskuus, ek lag vir hulle. Moet dit seker nie doen nie, humor is gevaarlik.
Hoe op deeske aarde bou brand en breek karakter – g’n wonder Eskom is in so ‘n gemors nie! Wonder of hy ook van brand en breek op sy aanlegte hou.
Janee. Jy het seker gesien hoe smeer die hoofstroom media hierdie stories soos toe soos ‘n klei os se gat?
G en al die taalgurus
Hoekom biljoenêr en nie Swart Tril Joenêr nie? Ek meen hulle verkrag alles.
Van watter stam is Molefe sekerlik nie Zulu nie , hy sal dan nie terughou as dit buite die stam oogmerk val wat nog deurgangs in die universteit stryd is nie ,lees ‘bou stam karakter’
Molefe’s wife, Portia Molefe, was director-general of the Department of Public Enterprises under former president Thabo Mbeki.
bou karakter? Swak karakter beslis
#Brian’sOpenHouse #For The UCTPoor #MolefeGivesNow #Time’sUpBrian!
#LuisterNouMooiBooi
Deur om wit behuising te vra , erken hy dat swart huise sleg is .
He he he… ons roep al weer die wit baas…!!!
Daaaaaar’s hy Sipho. Self-destruct. Dis hoe jy die baas se werk minder maak op die ou einde…
Ja, dit bou kriminele terroriste karakter, soos dit nou maar is met daardie slange! En dit is waarom ons land in so n gemors is! En dan wonder almal waarom Eskom in so n gemors is en die gedoente soveel geld kry sonder om dit te verdien en mag hy boonop soveel gemors kwytraak terwyl sy bokaas sy kriminele saad en veradderlike gewoontes verder saai!
As mens kyk na ESKOM is dit duidelik dat ou Brian self ook “karakter bou”! Hy wil net in pappie se voetspore volg. Ons moet net aanvaar dat “karakter” invers proporsioneel tot vooruitgang is.
“Dit bou karakter,” maar wat se karakter Molefi? Karakter van disrespek vir ander se eiendom, skandalige onbeheerse gedrag van breek brand en verniel i.p.v. in gesprek tree oor griewe?
Dit is vir my verskriklik dat n ouer n kind met sulke skandalige gedrag ondersteun. Wat is hierdie
kind se toekoms as hy nou al deur sy gedrag met die polisie bots en miskien nog erger n rekord
teen sy naam moet kry as geweldenaar wat vir die res van sy lewe saam met hom moet gaan? Ek dink Molefi het nie hierdie saak goed deurdink nie.
Hy het oom. Dis hoe hyself sy werk gekry het. Dit werk baie goed vir hulle.
G, mens sal verwag dat daar oor n periode van 21 jaar darrem
al n bietjie beskaadfdheid sou ontstaan, nie so nie, tel nou by 353 jaar se
blootstelling aan beskaafde manier van lewe by sedert Jan Van Riebeeck, dan
sien ek swarigheid.
Ek dink ek ons moet maar begin plan sien vir ons eie beskaafde
manier van lewe, en die res in vrede laat om te lewe soos hulle wil.