VSA, Japan veroordeel Noord-Korea se grootste kerntoets

Washington en Tokio dring daarop aan die “sterkste moontlike” maatreëls teen Noord-Korea ingestel word nadat dié land Vrydag sy grootste en kragtigste kerntoets ooit uitgevoer het, het ‘n top Amerikaanse gesant oor die naweek gesê. Meteorologiese agentskappe het vroeg Vrydagoggend ’n seismiese skudding naby Noord-Korea se kerntoetsterrein waargeneem. Volgens Amerikaanse, Europese en Chinese agentskappe het

Lees verder: VSA, Japan veroordeel Noord-Korea se grootste kerntoets

Aardskudding tref Tanzanië

Minstens 13 mense is dood en 203 beseer toe ’n ­aardbewing van 5,7 op die Richterskaal die ­noordweste van ­Tanzanië getref het, het plaaslike owerhede Saterdag aan die nuusagentskap AFP gesê. Deodatus Kinawilo, ­distrikskommissaris van Bukoba, ’n dorp naby die middelpunt van die aardbewing, het gesê die situasie is tans kalm en onder beheer. Sommige

Lees verder: Aardskudding tref Tanzanië

Leon Lemmer: Gregory Hood se regse perspektief op die Amerikaanse droom

Die afgelope tyd is daar op Praag verskeie kere oor die Alt Right of New Right berig. Dié verskynsel kom al hoe meer in veral Amerika, Brittanje en Europa voor, onder meer as reaksie teen die instroming van immigrante uit die Derde Wêreld. In Amerika het politieke regsheid ‘n verdere hupstoot gekry toe Donald Trump

Lees verder: Leon Lemmer: Gregory Hood se regse perspektief op die Amerikaanse droom

Hongersnood tref Nigerië

Niemand weet hoeveel kinders van die honger in Nigerië sterf nie. In vlugtelingkampe en gebiede wat te gevaarlik is as gevolg van die teenwoordigheid van die ekstremiste, volgens Dokters Sonder Grense, dreig ‘n humanitêre krisis van “katastrofiese” afmetings in die noordooste van Nigerië. Boko Haram het sy greep verloor in sommige gebiede en van sy

Lees verder: Hongersnood tref Nigerië

Noord-Korea voer vyfde kerntoets uit

Noord-Korea het bevestig dat hy ‘n vyfde kerntoets uitgevoer het, ure nadat seismiese stelsels ‘n ontploffing naby sy kerntoetsterrein waargeneem het. Dit is soortgelyk aan ‘n aardbewing van 5,3 op die Richterskaal. Die staatstelevisie in Noord-Korea sê dié land het nou die kennis om kernplofkoppe op ballistiese vuurpyle te monteer. Dit blyk ook dat daar

Lees verder: Noord-Korea voer vyfde kerntoets uit

UKZN eis dat wit visekanselier bedank

Swart studenteleiers by die Universiteit van KwaZulu-Natal eis dat die visekanselier, dr Albert van Jaarsveld (foto) en die res van die senior bestuur bedank. Die studenteraad se sekretaris-generaal, Sifiso Memela, sê die uitvoerende bestuur is “wanfunksioneel” met ooreenkomste met studente wat nie in werking gestel word nie. Die jongste anti-wit krete kom nadat swartes die

Lees verder: UKZN eis dat wit visekanselier bedank

Heersende droogte aan apartheid toegeskryf

Die regering het Suid-Afrikaners versoek om water te bespaar, weens droogtevooruitsigte wat nie binne die afsienbare toekoms gaan verander nie. Apartheid is intussen weer blameer vir die heersende droogtetoestand. In die Oos-Kaap het ANC-lede gesê die waterskaarste is te wyte aan die ou wit regering. Gedurende ‘n raadsvergadering in Queenstown, wou ‘n wit raadslid weet,

Lees verder: Heersende droogte aan apartheid toegeskryf

VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit

Jodehaat en demonisering van Israel is op “die hoogste vlak van ons leeftyd,” sê Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies. Danny Danon het by ‘n hoë-vlakvergadering oor antisemitisme Woensdag by die VN se hoofkwartier in New York gepraat. “Oor ‘n derde van Europese Jode is bang om ‘n hoofbedekking of Ster van Dawid te

Lees verder: VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit

Karel Combrinck: Ondermaanse manewales

Life’s but a walking shadow, a poor player That struts and frets his hour upon the stage And then is heard no more: it is a tale Told by an idiot, full of sound and fury, Signifying nothing Skakespeare, Macbeth Foto hier bo: Ontwerp van ‘n teaterstel vir Samuel Beckett se toneelstuk: Wagtend op Godot.

Lees verder: Karel Combrinck: Ondermaanse manewales

Britte vaar uit teen Chinese lugdiens se ‘rassisme’

‘n Britse Hindoe, Vivendra Sharma (foto) het uitgevaar teen die Chinese lugdiens Air China en hulle van “rassisme” beskuldig. Air China het skynbaar hul passasiers gewaarsku om versigtig te wees wanneer hulle sekere gebiede in Engeland besoek waar etniese minderhede met donker velle woon. Die raad, in Engels en Mandaryns, is deur ‘n Chinese joernalis

Lees verder: Britte vaar uit teen Chinese lugdiens se ‘rassisme’