praag.co.za

VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit

Written by

in

,

Jodehaat en demonisering van Israel is op “die hoogste vlak van ons leeftyd,” sê Israel se ambassadeur by die Verenigde Nasies.

Danny Danon het by ‘n hoë-vlakvergadering oor antisemitisme Woensdag by die VN se hoofkwartier in New York gepraat.

“Oor ‘n derde van Europese Jode is bang om ‘n hoofbedekking of Ster van Dawid te dra in die openbaar,” sê Danon.

“Meer as die helfte van Franse Jode oorweeg om te emigreer omdat hulle nie veilig voel om as Jode in Frankryk te woon nie. Vandag hoor ons dinge oor Jode en die Joodse volk wat ons gedink het tot die bladsye van die geskiedenis hoort. … Anti-Semitisme is terug in die alledaagse lewe sonder skaamte.”

Danon het ook gesê sosiale media bied ‘n “nuwe soort bedreiging” in die sin dat anti-Semitisme baie vinnig globaal versprei.

“Die gebruik van die gereedskap van aanlyn sosiale netwerke om die Joodse volk en die Joodse staat te demoniseer, dit is Anti-Semitisme 2.0.”

“Die vyande van die Jode gebruik die gereedskap van moderne tegnologie om Jode regoor die wêreld te teiken en te teister,” het hy gesê, en bygevoeg dat die moderne wêreld die lewe makliker vir anti-Semiete maak want “al wat jy nodig het, is Wi-Fi, ‘n Facebookrekening, en ‘n diep haat vir Jode.”

“Dit is meer doeltreffend as die Protokolle van die Ouderlinge van Sion,” het hy bygevoeg.

Die VN se sekretaris-generaal, Ban Ki-moon het die forum via video toegespreek, en anti-Semitisme “een van die wêreld se oudste, mees deurdringende en dodelikste vorms van haat” genoem.

Comments

11 responses to “VN, Israel sê Jodehaat op hoogste vlakke ooit”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Ja die waarheid het ‘n manier om maar altyd uit te kom , maak nie saak hoe diep die feite begrawe of veras word nie .

    1. eduard Avatar
      eduard

      Die internet het hulle twee duisend jaar se lieg en bedrieg oopgekrap en nou kerm hulle. Maar die Arabiere is ook semieties.
      “There will be no peace on this planet until every jew is wiped off the face of the Earth”. – Anon

  2. Dion Benny Avatar
    Dion Benny

    Voeitog. Een van die nasies wat nie gekritiseer mag word nie anders is dit “haat”. Jy kan net vir so lank daardie kaarte speel, vra die ANC. Hulle het nou reeds n dreigement aan die VK gestuur dat “julle sal betaal” vir BDS. Wie doen nou eintlik die haat werk? Het hulle hul al self gevra hoekom of is dit te veel om te vra vir die selfgeïdentifiseerde uitverkorenes?

    1. Dave Avatar
      Dave

      Foeitog vir daai ‘voeitog’ van jou. Julle sukkel so en weet nie wanneer dit ‘n f of ‘n v of ‘n y of ‘n ei of ‘n ui is nie.

      1. Dion Benny Avatar
        Dion Benny

        Nie my eerste taal nie maar dankie dat jy dit aandui. Al is dit met kinderagtige sarkasme.

        1. Dave Avatar
          Dave

          Nie jou eerste taal nie? Dan verander ek my woordgebruik. (toevallig praat ek ook meer Engels as Afrikaans) Die rede vir my heftige aanval is omdat Afrikaanssprekendes werklik nie hul eie taal ken en sukkel met klinkers soos aangedui. Ek gesels saam op meer forums en die stelling wat sê hoe meer konserwatief hoe swakker die Afrikaans, blyk ‘n feit te wees. Ek doen met graagte ‘n verandering maar het nie geweet dat Afrikaans nie jou eerste taal is nie.

          1. Dion Benny Avatar
            Dion Benny

            Dis maar net vir kommunikering. As ek kon sou ek elkeen in sy eie taal aanspreek.
            Ek verstaan wat jy se: My hoërskool Afrikaanse onderwyser sal saam met jou stem en sal my ook nou uitgekak het. Hy was baie oor sy taal. Amper wetenskaplik so.

          2. Dave Avatar
            Dave

            Dankie dat jy verstaan. Ek woon in ‘n Engelse stad en praat slegs Afrikaans in my huis maar hou kontak met Afrikaanssprekendes dmv forums.

      2. Wim Kotze Avatar
        Wim Kotze

        Dis die jode se skuld.

  3. Jan Malan Avatar

    As die jode ouens soos Gorge Soros, Joe Slovo en Meisies soos Zille onder beheer bring sal ek nie te sleg van die Jode dink nie, maar nou ja die linkse klomp gee die hele klomp ‘n slegte naam. Dit is amper soos Piet Kopdoek en Max Rondkyk Twak dit vir ons doen. Daar is wel een jong joodjie Ben Shapiro waarvan ek nogal hou, as daar meer van hulle was wat die linkses se koppe was sou dit ‘n verandering aan die Jode se beeld bring.

  4. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Anti-semitisme is een zoals uitentreuren bekend een nogal beladen terminologie.
    Juist ook omdat de beschuldiging ervan leidde tot de doodstraf in de SU. In feite was ‘doodstraf voor Anti- semitisme’, de eerste Wet die de bolsjewieken uitvaardigden na oktober 1917.

    “Meer as die helfte van Franse Jode oorweeg om te emigreer omdat hulle nie veilig voel om as Jode in Frankryk te woon nie. Vandag hoor ons dinge oor Jode en die Joodse volk wat ons gedink het tot die bladsye van die geskiedenis hoort. … Anti-Semitisme is terug in die alledaagse lewe sonder skaamte.”

    Dat horen we nu al jaren. Maar vooral ‘Jode’ staan o.m. al millennia bekend om hun hoge mobiliteit.
    Dit aandacht trekken en melodramatisch jammeren is voor velen in bv. de Joodse stichtingen wezenlijk deel van marketing en identificatie.
    Bovendien worden Joodse belangen extra zwaar beveiligd door private diensten en de staatsmacht in Frankrijk, België, Duitsland, Nederland etc. Dat is dus op zich een vorm van racisme/pro semitisme en zeer verwerpelijk omdat allen dezelfde rechten en plichten behoren te hebben.

    De mede in Zuidelijk Afrika berucht zijnde Pedorabbi Berlandt zit dus, na lang speuren en vluchten, weer in Tel Aviv en zo is deze onderstaande pedomeester ook naar Israel gespoed. Maar komt hij nu weer Amstelveen verrijken met zijn kwaliteiten die zo vaak ook INTERN worden toegedekt.

    http://www.at5.nl/artikelen/160104/van-misbruik-beschuldigde-oud-docent-cheider-mag-worden-uitgeleverd-aan-nederland

Leave a Reply