Vyf mense onder wie ‘n senior intelligensie-beampte wat moontlike bande met die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het, verskyn vandag in die Alexandra-landdroshof, noord van Johannesburg. Hulle staan tereg op verskeie aanklagte wat poging tot moord en regsverydeling insluit, het RSG berig. Die intelligensie-beampte sersant Nandi Nkosi is Donderdag in hegtenis geneem omdat sy na bewering
Lees verder: Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem
