Zimbabwiërs wat gehoop het om 'n beter lewe in Suid-Afrika te kom soek, het Woensdag die middestad van Johannesburg verlaat om terug te keer huistoe. Die terugkeer van 33 vrywilligers is deur 'n onafhanklike internasionale agentskap gereël. Die Zimbabwiërs het almal voorheen onderdak gevind by die Johannesburgse sentrale Metodistekerk waar daar tans 2 000 van
MK-veterane skel Zille se junior
MK-veterane het Woensdag geweier om 'n memorandum aan 'n Wes-Kaapse LUR te oorhandig en hom as een van Helen Zille se "kêrels" beskryf. Die nuutaangestelde LUR vir behuising Bonginkosi Madikizela is begroet met uitroepe van "voetsek" toe hy op die trappe van die provinsiale gebou verskyn het in die sentrum van Kaapstad om die dokument
Zimbabwe – ons tiende provinsie
Graag wens ek my intense misnoeë met ons regering se onlangse oopgooi van ons landsgrense, spesifiek aan Zimbabwe, uit te spreek. Dit is ‘n blatante daad van verraad teenoor elke burger van ons land deur ‘n roekelose en onbekwame regering. Roekeloos in die sin dat dit swak deurdink is met min, indien enige, oorweging ten opsigte van die langtermyneffek op ons noodsaaklike natuurlike hulpbronne soos water en voedsel. Onbekwaam as mens in ag neem dat hierdie oorgawe aan ‘n wesenlike probleem na die beste plan lyk waarmee hulle vorendag kan kom. Pateties vanaf mense wat daargestel is deur die kiesers teen bogemiddelde salarispakkette waarvan verwag word om bogemiddeld te dink en prakties uit te voer. Hierdie “plan” laat veel te wense oor en getuig van 'n gebrek aan verbeelding.

Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde
N.a.v. Dan Roodt se Die uil van Minerva: Bravo! Fantasties gestel en asemrowende leierskap. Ek wil so graag saam gesels maar my oge is vol trane omdat ek vir die eerste keer in my lewe hoop kry vir ons kinders in hierdie land. Wanneer die uil sy vlerke sprei in die skemerte!

Lees verder: Dan Roodt se planne oor Pretoria maak my opgewonde
Zille parano?es oor haar selfoon
Tydens president Jacob Zuma se kabinetlekgotla Dinsdagoggend het Helen Zille duidelik 'n poging aangewend om vrolikheid en onbesorgdheid uit te straal. Die media het veral op Zille gefokus nadat die ANC-veterane 'n verskoning van haar geëis het en omdat sy die enigste nie-ANC premier is.. Met die reëlings wat haar selfoon betref, was die Wes-Kaapse
Sewe dodelike skete in SA
Dis al lank dat ek hardop dink oor SA se siektes en gebreke, lank dat ek probeer om dit te identifiseer, te formuleer en dan my gevolgtrekkings in logiese formaat te rangskik. My slotsom ruk tot in my binneste: Suid-Afrika sál tot niet gaan.

Kultuuroorlog woed om UNESCO-aanstelling
Egipte se minister van kultuur Faroek Hosni, is een van die groot gunstelinge om UNESCO te lei. Joodse groepe in Duitsland, Frankryk en Israel beskou hom egter as 'n teenstander van Israel en 'n kultuuroorlog woed tussen sy voorstanders en die Duitse Kultuurraad vanweë sy anti-Semitiese uitsprake. Olaf Zimmermann, voorsitter van die Kultuurraad het gesê
Wat praat jy, man!
Iemand wat van beter behoort te weet, het op 'n keer gesê ons het nie Afrikaans op jogurthouertjies nodig vir die taal om te oorleef nie. Waar het ons Afrikaans dan nodig om te sorg dat die taal geil groei? Om dié vraag te probeer antwoord, is dit interessant om die situasie in die Romeise Ryk met ons s'n te vergelyk. Andrew Dalby bespreek in sy boek Language in danger volledig die verskynsel waarom tale uitsterf.

Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe
Vlugtelinge stroom uit Swat Honderde duisende Pakistanse burgerlikes wat in Swat vasgevang is in ’n offensief teen die Taliban staar ’n katastrofe in die gesig, het ’n menseregtegroep Dinsdag gesê terwyl gevegte in dié oorloggeteisterde streek opgevlam het. Die operasie in die Talibanvesting Swat, sowat 120 km noordwes van Islamabad, is die leër se grootste
Lees verder: Anti-Talibanoffensief lei tot humanit?re katastrofe
Red Bull bevat glo koka?ene
Ses deelstate in Duitsland het handelaars opdrag gegee om alle verkope van Red Bull Cola-energiedrankies te staak nadat ’n toets glo bevind het dit bevat spore van kokaïen. Die verbod geld sedert Vrydag nadat 0,4 mikrogram kokaïen per liter in toetsmonsters in Noordryn-Wesfale bespeur is. Duitsland se federale instituut vir risiko-evaluering het vandeesweek gesê die