‘Buitelanders help Suid-Afrika om van die verwoesting van apartheid te herstel’
Buitelanders ‘kuier te lank’ op hul SA visums
‘Buitelanders help Suid-Afrika om van die verwoesting van apartheid te herstel’
‘Buitelanders help Suid-Afrika om van die verwoesting van apartheid te herstel’
‘Buitelanders help Suid-Afrika om van die verwoesting van apartheid te herstel’
Eugene De Kock sal ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel. James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister se weiering om parool toe te staan verwelkom en gesê die korrekte prosedure is die slagoffers se familielede
Lees verder: DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur
Die oud-Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, sal nie op parool vrygelaat word nie. De Kock is in 2013 deur die paroolraad aanbeveel vir vrylating. De Kock se vrylating sal vermoedelik te veel van ‘n vernedering vir De Klerk en sy trawante wees en hul openbare posisies ondermyn. Die minister van korrektiewe dienste, adv. Michael Masutha, het die
Dr. Dan Roodt van PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het vanoggend aangekondig dat sy beweging voortaan die betaling van TV-lisensies gaan boikot. “Dit geskied nie soseer in reaksie op die aanstelling van ‘n nuwe bedryfshoof nie,” sê hy, “maar weens die volgehoue margninalisering van Afrikaanse programme, asook die naakte Boerehaatpropaganda wat soms uitgesaai word. Waarom moet
Die Chinese maatskappy, First Automotive Works (FAW), beplan om ‘n fabriek in die Oos-Kaap te open. FAW is ‘n vervaardiger van swaar handelsvoertuie. President Jacob Zuma sal Donderdag in Port Elizabeth die vervaardigingsprojek by Koega bekendstel. Na verwagting sal net 600 werkgeleenthede geskep word. Ten spyte daarvan sê die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, die projek is ‘n
Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, Michael Masutha, sal na verwagting vanoggend aankondig of die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, Eugene de Kock, op parool vrygelaat gaan word. De Kock het die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria in Mei genader oor ‘n besluit in dié verband, het RSG berig. Die Nasionale raad oor Korrektiewe Dienste het
Swart inwoners het die plaaslike landdroshof in die Ncotshane-lokasie by Pongola in die noorde van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek. ‘n Kerkleier sou binnekort in die landdroshof verskyn wat Woensdagaand in ligte laaie gelaat is. Die onrus het vroeër uitgebreek nadat ‘n vier-jarige seun vermoor en vermink is, waarskynlik vir moetie. Dele van sy verminkte
Die polemiek rondom die sing van “Die Stem” is besig om wyer uit te kring en intussen het die EFF ook te kenne gegee dat die dele van ons volkslied wat tans nog by rugbywedstryde gesing word, uit die amptelike nasionale lied verwyder moet word. Op Daily Maverick het prof. Pierre de Vos van die
Lees verder: Gaan hulle tenks stuur om ons te keer om ‘Die Stem’ te sing?
Beeld is klaarblyklik vasberade om die gewese alkoholis en vermaakpersoonlikheid, Elzabé Zietsman se tanende openbare beeld heeltemal te vernietig. Die koerant het hulle elektroniese betaalmuur afgehaal om aan Zietsman ruimte te gun om ‘n volskaalse aanval teen Afrikaners te loods waarin sy ons as “dwase”, “dom dose” en “stupid idiote” uitskel. Media24 het dié week ‘n openbare
Lees verder: Beeld haal betaalmuur af om Afrikaners aan te val
Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor
Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor
Lees verder: Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging