DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur

Eugene De Kock sal ‘n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel.

James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister se weiering om parool toe te staan verwelkom en gesê die korrekte prosedure is die slagoffers se familielede geraadpleeg word.

Dié proses móét vir De Kock gevolg word, het die DA gesê.

Volgens De Kock se regsverteenwoordiger is hy “nie gelukkig” omdat sy parool afgekeur is nie.

Die hersieningsaansoek behoort volgende week gereed te wees.

Masutha het Donderdag op ’n mediakonferensie gesê die slagoffers se families is nie geraadpleeg in De Kock se paroolaansoek nie.

Dit is in die slagoffers se belang dat die families kans kry om deel te neem aan die parool-oorwegingsproses, soos wetlik vereis word, het Masutha gesê.

Daarom het hy nie parool vir De Kock in dié stadium goedgekeur nie.

De Kock se regsverteenwoordiger het gesê die slagoffer-deelnameproses in parooloorweging het in 2003 van krag geword, en is nie van toepassing van vonnisse vóór 2003 nie.

Dit is byna seker dat die families beswaar teen De Kock se vrylating sal aanteken.

Die nasionale raad vir korrektiewe dienste het De Kock se parool op 19 November 2013 aanbeveel by S’bu Ndebele, vorige minister van korrektiewe dienste.

Dié raad staan onder voorsitterskap van regter Siraj Desai.

In die volgende vyf jaar gaan sowat 5 000 mense wat tot lewenslange tronkstraf gevonnis is in aanmerking kom vir parool en dit is hoogs onwaarskynlik dat enige familielede van hulle slagoffers genader sal word deur die minister.

Die aansoeke van De Kock en Clive Derby-Lewis het duidelik in ‘n politieke speelbal ontaard.

 

 

19 thoughts on “DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur”

  1. “Sub-Saharan Africa
    More than two-thirds (70 percent)
    of all people living with HIV, 25 million, live in sub-Saharan
    Africa—including 88 percent of the world’s HIV-positive children. In
    2012, an estimated 1.6 million people in the region became newly
    infected. An estimated 1.2 million adults and children died of AIDS,
    accounting for 75 percent of the world’s AIDS deaths in 2012.”

    1. Riempies, dankie vir die brokkie goeie nuus, net so voor die naweek…..wonder of ons eie Ninja nie dalk ook die slow puncture het nie???
      Daar is n groot advertenise bord van die ANC net buite Pretoria waar hulle pronk oor hoeveel duisend van die vigs wetters op Ant-retroviral is…..sou nie dink dit is “gesonde” advertensie vir n vooruitstrewende reenboog land soos Aapzanie nie.

  2. Ek lees dat een van die slagoffers se dogter haar goedkeuring verleen het en meen hy het sy tyd uitgedien. Sy het hom ook besoek in die tronk (geruime tyd gelede).

    Wat mens by die volgende vraag bring, soos ‘n ander dit stel, is Stompie se familie geken in die saak alvorens drek madikizela-mandela vrygespreek is ?

    DIE DA STINK !

        1. Nie net land nie – die hele wêreld. Sien ook elders dat selfs ou merkel ‘n goeie klap kommunisme weg het – hulle het altyd gesê hulle gaan die wêreld sonder slag of stoot oorneem – dit is besig om voor ons oë te gebeur.

  3. Poefter, James Selfie, gaan sit jy daar vir 20 jaar, net vir jou vrot gedagtes. Weereens n bewys dat julle (DA) die kommunistiese oorgawe van Suid Afrika goed gesind is.
    Goedige bliksus, ek kan nie wag om julle gevrete te sien wanneer die sirkustent finaal aan die brand slaan nie.

  4. Daar is klein spelfoutjie in die tweede laaste reel van hierdie rubriek en dit lees amper soos monster. haha.
    Dit het beslis in n politieke speelbal ontaard, as die fiete reg is tov wat die regverteenwooediger sê dat deelname deur familie by parooloorweging eers na 2003 van krag geword het.

  5. Die slagoffers moet geraadpleeg word? Van wanneer af? Ken nie so’n regsbesginsel nie. Die slagoffers is natuurik die laaste wat parool sal goedkeur en dis daarom dat hulle eers “geraadpleeg” moet word. Die werklike slagoffer hier is De Kock, wat sy meesters uitnemend gedien het en deur hulle verraderlik uitgelewer is, soos hulle ons almal trouens uitgelewer het. Die een wat in die tronk moet sit vir 400 jaar as dit moontlik is, is FW De Klerk.

    1. FW de Klerk sluip net na swart begrafnisse toe en dan verdwyn hy weer in sy gepanserde motor. Hy beter hoop dat die swartes na sy begrafnis toe sal kom want geen selfrespekterende blanke sal dit bywoon nie – miskien net om seker te maak dat hy dood en begrawe is – en dan sal die ANC seker nog wagte by sy graf plaas om seker te maak dat niemand hom uitgrou en onderstebo herbegrawe nie.

  6. Die Bitchy-Witchy Dansende Anties is groter vyande vir ons as die Melena Eff-Offs

    Maar dink , verbeel julle net, as JZ regtig die inbors van Salomo kon kry en De Kock [en die Boeremag] onder die toesig van Cele op parool sou plaas om ons platteland te beveilig…….juslaaik mense!!

    De Kock het juis sulke skitterende lewensgetroue swart kamerade gehad soos Cele.

    Ek het ook so ‘n Chokwe Christen swarte gehad wat my opgepas het in Angola met Unita se laaste offensief – ‘n asemrowend herhindering van wat lojaliteit beteken wanneer iemand uit vrye wil sy lewe vir jou sal gee..

    Ken julle dit wat ek beleef het?

    Verskoon tog my kinderlike drome…..dat verskillende volke/ rasse groot vriende kan wees sonder om identireite prys te gee.

  7. Ja ek het dit ook beleef en amper nie oorleef nie.net soos jy sê:

    Die pragmatiese slinkse strategie van Nazi Vorster was om homself te distansieer van oorwonne Nazis en sy OB- pakkasie met twee spookorganisasies wat in totale beheer van die NI MI was naamlik die AWB en HNP.
    Hoewel ek baie persoonlike respek vir Oom Albert Oom Jaap het en hulle innig jammer gekry het….
    Eugene die hofnar was soos klei in die hande van die diabolies sirkus base ……
    ..

Maak 'n opvolg-bydrae