Die Chinese maatskappy, First Automotive Works (FAW), beplan om ‘n fabriek in die Oos-Kaap te open.
FAW is ‘n vervaardiger van swaar handelsvoertuie.
President Jacob Zuma sal Donderdag in Port Elizabeth die vervaardigingsprojek by Koega bekendstel.
Na verwagting sal net 600 werkgeleenthede geskep word.
Ten spyte daarvan sê die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies, die projek is ‘n “reuse ekonomiese hupstoot vir die streek”.
Die mikpunt is om vyf duisend vragmotors ‘n jaar te bou en later passasiersmotors aan die plaaslike mark te verskaf.
Davies sê die inisiatief is gemik daarop om die taxibedryf van voertuie te voorsien.
Die drie motorvervaardigers wat reeds in Port Elzabeth gevestig is, is Volkswagen, Ford en General Motors.

Nou word die prentjie mooi duidelik.
Seker die rede waarom BMW en Ford so maklik die pad gewys word.
Stem saam
Dit bevestig my vermoede en kommentaar vanoggend op die ander rubriek oor Ford/BMW
Nog taxi’s – om my siel te versondig !
Sorg dan tog net dat die mhure wat die sleutels gaan vashou, in besit is van geldige bestuurderslisensies en voertuie te alle tye padwaardig is. Nie dat hulle, hul ooit aan enige padreëls, ens. gesteur het nie.
As dit so aangaan vervaardig die Sjinese een van die dae boerewors en skaaptjops ook nog. Hulle is vinnig besig om hierdie land se ekonomie ook op te duiwel (amper sê ek donher..)
Toyota is ‘n Japanese voertuig