Korrupte munisipale amptenare gewaarsku

Die Minister van Samewerkende Regering, Lechesa Tsenoli, het korrupte munisipale amptenare gewaarsku dat hulle met die volle mag van die reg te doen sal kry. Tsenoli het by die konferensie van die Vereniging van Komitees oor Openbare Rekeninge in Port Elizabeth gesê hy wil aanstaande jaar die aantal munisipaliteite met skoon oudits vermeerder. Hy het

Lees verder: Korrupte munisipale amptenare gewaarsku

‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’

Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het tydens sy toespraak by die sitting van die VN se Algemene Vergadering ‘n waarskuwing gerig teen die regering van Iran. Hy het die nuwe president Hassan Rouhani as ‘n “wolf in skaapsklere” bestempel en gesê Israel sal nooit ‘n Iranese kernprogram toelaat nie. Hy het gesê Iran is

Lees verder: ‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’

Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge

Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê wit Afrikaanse skole en universiteite hou ’n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in. Prof. Jonathan Jansen, wat sy tweedehandse multikulturele idees uit die VSA kry om sy anti-wit agenda te dryf, het tydens ‘n lesing by die universiteit dié mening uitgespreek. In Suid-Afrika

Lees verder: Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge

Hoekom is ons hier in Afrika?

Het u al gewonder hoekom daar hoegenaamd ‘n blanke Volk hier in Suid-Afrika gevorm het? Hoekom hulle ‘n eie identiteit opgebou het? Hoekom daar ‘n eie taal Afrikaans ontstaan het? Hoekom daar vir hulle ‘n eie land gegee was? En dan, hoekom is daardie Volk vandag moedeloos, voel verraai en wil nie meer op staan

Lees verder: Hoekom is ons hier in Afrika?

Gratis kragmeters vir Pretoria

Die Stad Tshwane het begin met  die installering van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters in Pretoria. Die nuwe voorafbetaalde meters vervang ou meters ingevolge ‘n projek wat ‘n veilige inkomstestroom sal verseker. Groot kragverbruikers sal eerste aan die beurt kom waarna die projek in Januarie 2014 in fases na huishoudings sal beweeg. Die meters word gratis geïnstalleer, en

Lees verder: Gratis kragmeters vir Pretoria

Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind

Die bebloede lyk van ‘n 11-jarige meisie is die afgelope naweek in ‘n plakkershut in Limpopo gevind, het die polisie Dinsdag gesê. Die meisie se vriendin, wat aan ernstige beserings ly, is ook in die plakkershut gevind. Kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het in ‘n verklaring gesê ‘n 27-jarige man sal Dinsdagoggend in die Bolobedu-landdroshof verskyn

Lees verder: Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind

Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo in ‘n “Siriese oplossing” om die burgeroorlog tot ‘n einde te bring, skryf Robert Fisk

Lees verder: Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie

Insekmeel om armes te voed

Wetenskaplikes het begin werk aan ‘n proteïen ryke meel, genaamd Power Flour, wat van insekte gemaak word en miljoene in arm bevolkings kan voed. Studente van McGill Universiteit in Montreal het $1 miljoen ontvang as die Hultprys om te help met die produksie van dié volhoubare stapelvoedsel wat geproduseer en verbruik word in arm lande.

Lees verder: Insekmeel om armes te voed

Hlope-verhoor hervat na openingsbetoë

Die dissiplinêre tribunaal na die beweerde wangedrag van die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, word vandag hervat wanneer daar repliek gelewer sal word op gister se openingsbetoë. Hlophe is in 2008 van regterlike wangedrag beskuldig nadat hy na bewering probeer het om regters van die Konstitusionele Hof te beïnvloed in die korrupsiesaak teen president Jacob Zuma.

Lees verder: Hlope-verhoor hervat na openingsbetoë