Oproerige swartes met stokke het ‘n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek. Die diens is deur ‘n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel. Die polisie het ingegeryp en die twee groepe uiteen gehou sodat die diens kon voortgaan. Die Universiteit
Rand daal skerp na Gordhan se begrotingsrede
Die minister van Finansies, Pravin Gordhan het in sy Begrotingsrede in die Parlement gesê die land kan nie geld bestee wat hy nie het nie en kan nie meer geld leen as wat hy kan terugbetaal nie. Hy het gesê die begroting sal eerder fokus op fiskale konsolidasie, maar markte het nogtans negatief gereageer. Gordhan
Namibiër sal regsaksie teen US voortsit
Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van Stellenbosch (US), Open Stellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van dié unversiteit, dr. Wim de Villiers, se skriftelike verskoning aan hulle. Die regstappe sal gedoen word hangende die verslag wat deur ’n
Trump behaal klinkende oorwinning in Nevada
Die Republikeinse aanspraakmaker op die Amerikaanse presidentskap, Donald Trump het loshande die Nevada-koukusse gewen. Ted Cruz en Marco Rubio is neffens mekaar in die tweede plek, maar kon nie ‘n wenindruk maak op kiesers wat keelvol is vir die establishment nie. Trump het vroeër ook in New Hampshire en Suid-Carolina klinkende oorwinnings behaal en is
Totale gebrek aan leierskap dompel Kovsies in chaos
Studente op die Kovsie-kampus in Bloemfontein het Dinsdag hul koshuise ontruim het uit vrees vir verdere geweld. Swart oproeriges het wit studente aangeval, en die hoofgebou en koshuise beskadig in die chaos wat op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat losgebars het weens die gapende gebrek aan leierskap van die rektor Jonathan Jansen.
Lees verder: Totale gebrek aan leierskap dompel Kovsies in chaos
‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig
Terwyl die geweld en onrus ná die ontwrigting van ‘n universiteitsrugbywedstryd op die Bloemfonteinkampus steeds wyer uitkring, het die Afro-marxistiese organisasie ‘Reform PUK’ dreigbriewe aan rugby-afrigters op Potchefstroom gestuur. Onder die opskrif “Black Lives Matter” sê die groep dat hy “geen rugby Maandag” op die PUK-kampus gaan toelaat nie. Hier volg die volledige boodskap soos
Lees verder: ‘Reform PUK’ dreig om universiteitsrugby op Potch ook Maandag te ontwrig
Ligte sportmotors: Stuttgart v. Ingolstadt
Wat kry jy as jy twee van die wêreld se gesogte motorvervaardigers vra of jy dalk van hul sportmotors kan toetsbestuur? Van Stuttgart af het ons die Mercedes-Benz SLK 300 ontvang. Die manne in Ingolstadt het weer vir ons die Audi TT gestuur. Die twee motors is beide klein, ligte sportmotors met baie persoonlikheid en nog
‘Tuks klaar Engels’: Djêkkerênda-FM versprei vals inligting oor Univ. van Pretoria
Die eens Afrikaanse radiostasie Jacaranda FM het reeds openlik standpunt teen Afrikaans ingeneem, en het vanoggend ‘n vals berig die wêreld ingestuur waarin vermeld word dat die senaat van die Universiteit van Pretoria reeds Engels as enigste voer- en doseertaal aanvaar het. Die nuusafdeling van Djêkkerênda-FM – só word die naam uitgespreek selfs wanneer omroepers
Lees verder: ‘Tuks klaar Engels’: Djêkkerênda-FM versprei vals inligting oor Univ. van Pretoria
Uganda se opposisieleier in vangwa gesmyt
Die hoofleier van die opposisie in Uganda, dr. Kizza Besigye, is Maandag deur die polisie in hegtenis geneem en agter in ‘n vangwa gesmyt toe hy probeer het om sy huis aan die buitewyke van Kampala te verlaat. Hy wou die verkiesingskommissie se hoofkantoor besoek om gedetailleerde afskrifte van die uitslae van die presidentsverkiesing te
Twee ontploffings ruk Sirië na skietstakingsooreenkoms
Minstens 150 mense is dood in bomontploffings in twee Siriese stede. Minstens 96 is na berig word dood in drie bomaanvalle Sondag naby ’n Sjiitiese heiligdom, Sayyida Zeinab, in Damaskus. Die profeet Mohammed se kleindogter is daar begrawe. Enkele ure tevore is minstens 57 mense dood in ’n dubbele motorbomontploffing in Homs. Die Islamitiese Staat
Lees verder: Twee ontploffings ruk Sirië na skietstakingsooreenkoms
