deur Hannes Engelbrecht Ten spyte daarvan dat sy eie politieke kommentators soos Herman Gilliomee en Theo Venter (NWU-Pukke) die DA waarsku om nie die wit stem as vanselfsprekend te aanvaar nie, gaan Zille en haar span ongesteurd voort om die DA te “hervorm”. Die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, het pas weer hierdie week
Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Mnr. André Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al gesê dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met die tradisionele Christen-Demokratiese of liberale partye wil kontak maak. Hiermee sit die VF Plus die
Lees verder: Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Die ebonisering van Kaaps
deur Leon Lemmer Wat opval in die nuwe Suid-Afrika is die ruime mate waarin Amerikaanse politiek plaaslik weerspieël word. Mense soos Desmond Tutu en Jonathan Jansen is tot in hulle kern vergiftig met amerikanismes. Hierdie toepassing van Amerikaanse politieke retoriek geskied sonder inagname van twee wesenlike verskille. Eerstens is swartes ‘n etniese minderheid en blankes
Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien jaar het ons geskryf, betoog, hofsake gemaak en sommige het selfs planne gemaak om die ANC-bewind gewelddadig omver te werp,
Lees verder: Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?
Beskermd: Bodem 35: Die hand
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Tiener in die nek geskiet na plundertog
‘n Sewentienjarige skoolmeisie is in die nek geskiet en beseer in ‘n wraakaanval deur Pakistani-winkeliers. Tientalle betogers het na bewering die mans se winkels geplunder en het paaie met klippe en brandende motorbande versper. Die buitelanders het daarna op ‘n skare swart leerlinge en voetgangers in Botleng naby Delmas losgebrand. Volgens kolonel Jannie van Tonder
Beskermd: Bodem 34: Die voorbereiding
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Pa van seun wat kapers bydam kritiek
Deon Burger van Boksburg veg steeds vir sy lewe in die Union-hospitaal nadat hy gedurende ‘n kaping in die bors geskiet is. Sy 16-jarige seun het die swarte wat sy pa geskiet het met ’n bofbalkolf bygedam en is self in die been geskiet. Volgens Burger se vrou Magda moes ’n deel van haar man se long
EU moedig VSA aan om bande met Kuba te herstel
Die Kubaanse regering sê hy hoop die VSA gaan die voorbeeld van die Europese Unie volg, nadat die EU vroeër aangekondig het dat onderhandelinge met die doel om verhoudings met die eiland te herstel, binnekort sal begin. In die afgelope maande het Nederland die inisiatief geneem om te druk vir ‘n “nuwe fase” in
Hoekom die DA en VF+ verkeerd is
deur Johann Theron Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname wêreldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat hoë werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei. Die verslag is soos altyd gemik op sakeleiers, maar dit is vanselfspreken dat daar invloed op
